vander westhuisen Vincent van der Westhuizen Biografie

 Vincent van der Westhuizen is op 2 junie 1926 in Kaapstad gebore. Benewens meer as 1000 kortverhale het hy verskeie boeke uitgegee. Vincent van der Westhuizen het in 1956 gedebuteer met die digbundel Die rustelose, een van daar het altesaam vyf bundels uit sy pen verskyn.  Sy eerste roman, Vreemde geliefde, het in 1962 verskyn. Hy het reeds 78 boeke geskryf en meer as 'n duisend kortverhale en honderde gedigte wat in verskeie tydskrifte gepubliseer is. Sy veelsydigheid word bewys deurdat hy het ook reeds sowat vyftig lirieke vir sangers en sanggroepe geskryf het.

In 1994 het die Afrikaanse Skrywerskring ’n erelidmaatskap aan die skrywer Vincent van der Westhuizen toegeken

 

Vincent van der Westhuizen se lys van boeke sluit in :

    1. Beslissing onbekend, 1983 - Liefdesverhaal deur Vincent van der Westhuizen (klub 707)
    2. Blonde aalwyn, bitter bloed, 1980 - Liefdesverhaal deur Vincent van der Westhuizen
    3. Bring vir my ’n somer, 1983 - Liefdesverhaal deur Vincent van der Westhuizen
    4. Dans van die Albatros, 1970 - boek deur Vincent van der Westhuizen
    5. Die godin van Kranskuil, 1979 - Liefdesverhaal deur Vincent van der Westhuizen
    6. Die goue meisie - 1984. Liefdesverhaal deur Vincent van der Westhuizen (klub 707)
    7. Die goue traan, 1981 - Liefdesverhaal deur Vincent van der Westhuizen
    8. Die Grafskender, 1982 - Liefdesverhaal deur Vincent van der Westhuizen
    9. Die man met die wond, 1980 - boek deur Vincent van der Westhuizen
    10. Die nag kom nader, 1978 - Liefdesverhaal deur Vincent van der Westhuizen
    11. Die nagwind speel ’n dodedans, 1973 - Liefdesverhaal deur Vincent van der Westhuizen
    12. Die prys van ’n liefde, 1975 - Liefdesverhaal deur Vincent van der Westhuizen
    13. Die Rustelose - boek deur Vincent van der Westhuizen
    14. Die vrou met vlerke, 1979 - Liefdesverhaal deur Vincent van der Westhuizen
    15. Dienares van die lewe, 1965 - Liefdesverhaal deur Vincent van der Westhuizen
    16. Diensplig - boek deur Vincent van der Westhuizen
    17. Draai by Koppieskool,boek deur Vincent van der Westhuizen
    18. Duiwelsbaai - boek deur Vincent van der Westhuizen
    19. Eindpunt : NÍrens - spanningsroman deur Vincent van der Westhuizen
    20. Geliefde vreemdeling, 1962 - boek deur Vincent van der Westhuizen
    21. Icarus, 1980 - Liefdesverhaal deur Vincent van der Westhuizen
    22. Jy mag nie liefhÍ nie, 1972 - Liefdesverhaal deur Vincent van der Westhuizen
    23. Klok van die Noodlot,1974 - Liefdesverhaal deur Vincent van der Westhuizen
    24. Kolokwinte, 1965 - Vincent van der Westhuizen
    25. Koms van die poppemaker, 1980 - spanningsroman deur Vincent van der Westhuizen (klub 707)
    26. Konflik - Vincent van der Westhuizen
    27. Koninging Victoria, 1980 - Die liefde en die troon - Liefdesverhaal deur Vincent van der Westhuizen
    28. KRUISPAD - Vincent van der Westhuizen
    29. Liefde vra ’n offer, 1991 - Boek deur Vincent van der Westhuizen
    30. Losprys - Boek deur Vincent van der Westhuizen (klub 707)
    31. Mot teen marmer (Verhaal van n vliegtuig en sy mense se neerlae en oorwinnings), 1974 - Liefdesverhaal deur Vincent van der Westhuizen
    32. My hart is ’n Mandolien, 1972 - Liefdesverhaal deur Vincent van der Westhuizen
    33. ’n ReŽnwolk trek verby, 1964 - Liefdesverhaal deur Vincent van der Westhuizen
    34. Om die Koppieskool - deur Vincent van der Westhuizen 
    35. Prooi, deur Vincent van der Westhuizen 
    36. Rooi lag van die lewe, 1973 - Liefdesverhaal deur Vincent van der Westhuizen
    37. Soms moet mens vlug - boek deur Vincent van der Westhuizen
    38. Terug na Kristalkruin, 1975 - Liefdesverhaal deur Vincent van der Westhuizen
    39. Vannag is ek Leoni, 1979 - verhaal deur Vincent van der Westhuizen
    40. Waai weemoedswind - verhaal deur Vincent van der Westhuizen
    41. Waar gisterwinde ritsel, 1974- Liefdesverhaal deur Vincent van der Westhuizen
    42. Wag dan vir my, 1978 - Liefdesverhaal deur Vincent van der Westhuizen

 

Bo  Tuis_2

Skakel gerus enige van ons takke om boeke te

bestel of vir meer inligting - kliek hier

 

 

Vincent van der Westhuizen se lys van boeke in datum van uitgawe,  sluit in :

    1. 1962 : Geliefde vreemdeling, boek deur Vincent van der Westhuizen
    2. 1964 : ’n ReŽnwolk trek verby, liefdesverhaal deur Vincent van der Westhuizen
    3. 1965 : Dienares van die lewe, liefdesverhaal deur Vincent van der Westhuizen
    4. 1965 : Kolokwinte, deur Vincent van der Westhuizen
    5. 1970 : Dans van die Albatros, boek deur Vincent van der Westhuizen
    6. 1971 : Om die Koppieskool - deur Vincent van der Westhuizen 
    7. 1972 : Jy mag nie liefhÍ nie, liefdesverhaal deur Vincent van der Westhuizen
    8. 1972 : My hart is ’n Mandolien, liefdesverhaal deur Vincent van der Westhuizen
    9. 1973 : Die nagwind speel ’n dodedans, verhaal deur Vincent van der Westhuizen
    10. 1973 : Rooi lag van die lewe, liefdesverhaal deur Vincent van der Westhuizen
    11. 1974 : Klok van die Noodlot,liefdesverhaal deur Vincent van der Westhuizen
    12. 1974 : Draai by Koppieskool, boek deur Vincent van der Westhuizen
    13. 1974 : Mot teen marmer (Verhaal van n vliegtuig en sy mense se neerlae en oorwinnings), liefdesverhaal deur Vincent van der Westhuizen
    14. 1974 : Waar gisterwinde ritsel, liefdesverhaal deur Vincent van der Westhuizen
    15. 1975 : Die prys van ’n liefde, liefdesverhaal deur Vincent van der Westhuizen
    16. 1975 : Terug na Kristalkruin, liefdesverhaal deur Vincent van der Westhuizen
    17. 1977 : Eindpunt : NÍrens - spanningsroman deur Vincent van der Westhuizen
    18. 1977 : Losprys - Boek deur Vincent van der Westhuizen (klub 707)
    19. 1978 : Die nag kom nader, liefdesverhaal deur Vincent van der Westhuizen
    20. 1978 : Wag dan vir my, liefdesverhaal deur Vincent van der Westhuizen
    21. 1979 : Die godin van Kranskuil, liefdesverhaal deur Vincent van der Westhuizen
    22. 1979 : Die vrou met vlerke, liefdesverhaal deur Vincent van der Westhuizen
    23. 1979 : Vannag is ek Leoni, verhaal deur Vincent van der Westhuizen
    24. 1980 : Blonde aalwyn, bitter bloed, liefdesverhaal deur Vincent van der Westhuizen
    25. 1980 : Die man met die wond, boek deur Vincent van der Westhuizen
    26. 1980 : Icarus, liefdesverhaal deur Vincent van der Westhuizen
    27. 1980 : Koms van die poppemaker, spanningsroman deur Vincent van der Westhuizen (klub 707)
    28. 1980 : Koninging Victoria, 1980 - Die liefde en die troon - Biografie deur Vincent van der Westhuizen
    29. 1981 : Die goue traan, liefdesverhaal deur Vincent van der Westhuizen
    30. 1982 : Die Grafskender, liefdesverhaal deur Vincent van der Westhuizen
    31. 1983 : Beslissing onbekend, liefdesverhaal deur Vincent van der Westhuizen (klub 707)
    32. 1983 : Bring vir my ’n somer, liefdesverhaal deur Vincent van der Westhuizen
    33. 1984 : Die goue meisie - liefdesverhaal deur Vincent van der Westhuizen (klub 707)
    34. 1991 : Liefde vra ’n offer, boek deur Vincent van der Westhuizen
    35. Die Rustelose - boek deur Vincent van der Westhuizen
    36. Diensplig - boek deur Vincent van der Westhuizen - lees ander boeke oor grensoorlog
    37. Duiwelsbaai - boek deur Vincent van der Westhuizen
    38. Konflik - Vincent van der Westhuizen
    39. KRUISPAD - Vincent van der Westhuizen
    40. Prooi, deur Vincent van der Westhuizen
    41. Soms moet mens vlug - boek deur Vincent van der Westhuizen
    42. Waai weemoedswind - verhaal deur Vincent van der Westhuizen

Lees ander boeke oor die grensoorlog

Bo  Tuis_2

Skakel gerus enige van ons takke om boeke te

bestel of vir meer inligting - kliek hier

 

vander Westhuizen, Vincent_ kolokwinte

Kolokwinte, 1965 Voortrekkerpers
deur Vincent van der Westhuizen

vander Westhuizen, Vincent_ kruispad

KRUISPAD
deur Vincent van der Westhuizen

Die verlede eindig nooit. Elke oomblik van ‘n mens se lewe flits verbty en word deel van die verlede.

Dit is wat Daat Maree - nie meer ‘n bankklerk nie, maar ‘n beroemde skrywer - dink en voel toe hy na 14 jaar terugkeer Kruispad toe; Kruispad waar hy lank gelede die liefde leer ken het, waar hy dit ook verloor het.

Baie spoke pak hom beet, skimfigure uit die dae wat was. En almal wys met beskuldigende vingers na hom, vreet aan sy gewete.

Daar is Dries vir wie se dood hy regstreeks verantwoordelik voel en daar is die verleidelike Erica, op wie hy hartstogtelik verlief  geraak het, maar wat hy tog op die ou end in die steek laat. Daar is die patetiese Mynie met wie se gevoelens hy mooiweer gespeel het.  Dan is daar ook nog ander mense teenoor wie hy hom soos ‘n boef gedra het.

Een na die ander kruis die mense teenoor wie hy skuldig voel weer sy pad. Daar is selfs ‘n nagelate brief van Dries aan hom gerig.

Kruispad is ‘n nostalgiese en diep-menslike verhaal met verrassende  maar oortuigende wendings wat enduit boei.

 

Bo  Tuis_2

Skakel gerus enige van ons takke om boeke te

bestel of vir meer inligting - kliek hier

 

vander Westhuizen, Vincent_ die man met die wond klub707

Die man met die wond
deur Vincent van der Westhuizen

vander Westhuizen, Vincent_ PROOI1

PROOI
deur Vincent van der Westhuizen

Pieter Brink is ‘n baie verwarde man toe hy sy grensdiens beindig, want hy doen dit nie vrywillig nie; hy word tydelik vrygestel van diensplig omdat hy swaar verwond was op die grens. Maar hy keer ook as held terug na die normale samelewing.

‘n Held, maar niemand weet van die vrese in hom nie, niemand weet dat ‘n held lafhartig kan wees nie, of ‘n lafhard heldagtig. Niemand weet dat alles net van omstandighede afhang nie.

Toe word die verwarring verder gevoer toe hy ontdek dat sy pa - die enigste mens in die lewe na wie hy hom nou kan wend - ander belange gekry het in die vorm van ‘n jong meisie. Sy vader het nou nie meer die tyd wat hy vroeŽt gehad het nie en Pieter kan sy probleme ook nie met Hom bespreek nie... omdat hy ontdek dat hy op haar verlief is.

 

Bo  Tuis_2

Skakel gerus enige van ons takke om boeke te

bestel of vir meer inligting - kliek hier

 

vander Westhuizen, Vincent_ konflik

KONFLIK
deur Vincent van der Westhuizen

 

vander Westhuizen, Vincent_ diensplig1

Diensplig
deur Vincent van der Westhuizen

“Daar is baie enigste seuns aan die grens. Daniela. Dit is geen grond vir kwytskelding nie. Dan ook - ons het dokters in die operasionele gebied nodiger as hier - knap manne soos daardie seun van jou . Hulle is onmisbaar.”

Hierdie onvergeetlike verhaal van veral vandag, maar tog ook gister. Die skrywer slaag op ’n treffende wyse daarin om die gebeure van die oorlog slim te weef met die aktualiteit van militÍre diensplig.

Ekle jong man wat opgeroep word om sy land te verdedig, het iets op die spel. Elkeen het iets om te verloor, maar ook heelwat om te wen aan selfrespek, menswees, weerbaarheid en trots.

Lees nader grensverhale / bosoorlog verhale - Kliek hier

Bo  Tuis_2

Skakel gerus enige van ons takke om boeke te

bestel of vir meer inligting - kliek hier

vander Westhuizen, Vincent_waai weemoedswind1

vander Westhuizen, Vincent_geliefde vreemdeling

Geliefde vreemdeling
deur Vincent van der Westhuizen

 

 

Bo  Tuis_2

Skakel gerus enige van ons takke om boeke te

bestel of vir meer inligting - kliek hier

 

vander westhuisenn Vincent van der Westhuizenmot teen marmer boek

Mot teen marmer

 

 

Logo - nuwe webtuiste 2015

Boekvesamelaar se droom... Afrikaanse boeke, Africana, boeke, Akrikaanse kinderboeke, Afrikaanse kinderreekse, Boereoorlog, Grensoorlog, Geskiedenis, Christelike boeke,, Afrikaanse liefdesverhale