Annemarie Wessels is die skuilnaam van M.A. Adler (Mary Ann Elizabeth) . Sy het verskeie boeke / liefdesverhale geskryf wat insluit:

  1. As die Newels Verdwyn - (1951) - boek deur Annemarie Wessels geskryf
  2. Die Groot Gebod (1947) - boek deur Annemarie Wessels geskryf
  3. Ester (As ek omkom dan kom ek om) (1955) - boek deur Annemarie Wessels geskryf
  4. In een juk (1947) - boek deur Annemarie Wessels geskryf
  5. Haar geheim (1950 en 1985) - boek deur Annemarie Wessels geskryf
  6. Handleiding by die studie en onderrig van Laban se bewegingsleer (1961) - boek deur Annemarie Wessels geskryf
  7. Hulle dien (1949) - boek deur Annemarie Wessels geskryf
  8. Mense van anderkant (1945) - boek deur Annemarie Wessels geskryf
  9. Onskuldig gestraf en ander toneelstukkies vir kinders (1944) - boek deur Annemarie Wessels geskryf
  10. Oor die grense heen (1986) - boek deur Annemarie Wessels geskryf
  11. Sy broer se Noi (1952)  - boek deur Annemarie Wessels geskryf
  12. Sy roeping (1943) - boek deur Annemarie Wessels geskryf
  13. Tweelingbroers (1948) - boek deur Annemarie Wessels geskryf
  14. Verborge liefde (1955) - boek deur Annemarie Wessels geskryf
  15. Verdiende loon (1944) - boek deur Annemarie Wessels geskryf
  16. Wie is sy (1945) - boek deur Annemarie Wessels geskryf

 

Die Groot Gebod-Annemarie Wessels MA ADLER  Mense_van_anderkant-Annemarie Wessels Adler   

Boeke van Annemarie Wessels in jaar van uitgawe sluit in:

  1. 1943 : Sy roeping (- boek deur Annemarie Wessels geskryf
  2. 1944 : Onskuldig gestraf en ander toneelstukkies vir kinders - boek deur Annemarie Wessels geskryf
  3. 1944 : Verdiende loon - boek deur Annemarie Wessels geskryf
  4. 1945 : Mense van anderkant - boek deur Annemarie Wessels geskryf
  5. 1945 : Wie is sy - boek deur Annemarie Wessels geskryf
  6. 1947 : Die Groot Gebod - boek deur Annemarie Wessels geskryf
  7. 1947 : In een juk - boek deur Annemarie Wessels geskryf
  8. 1948 : Tweelingbroers - boek deur Annemarie Wessels geskryf
  9. 1949 : Hulle dien - boek deur Annemarie Wessels geskryf
  10. 1950 : Haar geheim - boek deur Annemarie Wessels geskryf
  11. 1951 : As die Newels Verdwyn - boek deur Annemarie Wessels geskryf
  12. 1952 : Sy broer se Noi  - boek deur Annemarie Wessels geskryf
  13. 1955 : Verborge liefde - boek deur Annemarie Wessels geskryf
  14. 1955 : Ester (As ek omkom dan kom ek om) - boek deur Annemarie Wessels geskryf
  15. 1961 : Handleiding by die studie en onderrig van Laban se bewegingsleer - boek deur Annemarie Wessels geskryf
  16. 1985 : Haar geheim - boek deur Annemarie Wessels geskryf
  17. 1986 : Oor die grense heen - boek deur Annemarie Wessels geskryf

 

Wessels_Annemarie Oor die grense heen boek1

Oor die grense heen
Boeke geskryf deur Annemarie Wessels
Jodin en Christen Predikant... Sal liefde seŽvier?

Die pragtige esterLange is ten spyte van al haar talente ‘n eensame meisie, want Ester is anders....Ester is ‘n Jodin. Mat haar sang en viool verwyl sy haar ledige ure terwyl sy haar hart uitreik na Ryk.

Ryk is die hoofseun, sportheld en elke meisie in die skool se droom.
Teen hul ouers se wil in begin Ester en Ryk meer van mekaar sien, totdat Ryk uiteindelik moet kies tussen sy verbode liefde en sy begeerte om die Here te dien.

Toe Ester se ouers haar betrap met Ryk se Bybel, word sy na Israel verban om haar musiekstudie daar te gaan voltooi. Sy smokkel egter die Bybel saam, want dit is die band tussen haar en Ryk.

Intussen is Ryk op pad na die verwesenliking van sy groot droom. Die lewe het egter ‘n manier om sy eie loop te neem en dinge werk nie uit soos wat ‘n mens altyd beplan nie....

Hierdie verhaal handel oor die liefde tussen twee mense wat hulle weens hul geloofsoortuiginge nie kan uitleef nie.

 

 

IN EEN JUK
Boeke geskryf deur Annemarie Wessels

Lydia se lewe het gladweg en gelukkig verloop - soggens vroeg opstaan om huis aankant te maak. Dinsdagaande Strewersvereniging saam met Koos, en rustige, gesellige uurtjie saam met die gesin om die ou bekende Afrikaanse liedere - totdat sy eendag deur die venster van dr Roux se spreekkamer kyk en sien dat die venster in die gebou net regoor, oop is.

Toe het daar nuwe vreugde gekom, ongekende geluk, maar ook nuwe probleme en versoekinge en smart.

Maar deur dit alles het sy besef dat hulle wat getrou is, krag sal ontvang en dat die Lig sterker is as die duisternis.

In Een JUK is ‘n boeiende verhaal warin die verskil tussen goud en klatergoud, die ware en die valse in hierdie lewe baie helder voor die leser gestel word.

 

 

Boekvesamelaar se droom... Afrikaanse boeke, Africana, boeke, Akrikaanse kinderboeke, Afrikaanse kinderreekse, Boereoorlog, Grensoorlog, Geskiedenis, Christelike boeke,, Afrikaanse liefdesverhale

Logo---nuwe-webtuiste-2015