JP SMUTS en Ria SMUTS

Johan en Ria Smuts het bekendheid verwerf vir hulle samestellings van kortverhale, met inleiding en aantekeninge. Dit is daarom nie verbasend, dat veral die boek PYLVAK, steeds vir die skole se senior leerlinge voorskryf word nie. 

Hulle lys van bundels saamgestel, sluit in:

  1. Burgerband - JP Smuts
  2. Die water wat verby is - Johan en Ria Smuts
  3. Jangroentjie,- JP & Ria Smuts
  4. Japtrap - JP & Ria Smuts
  5. Kompas- JP Smuts
  6. Mosaik, - JP Smuts
  7. Pylvak - JP & Ria Smuts

PYLVAK JP en Ria SMuts Pylvak voorgeskrewe boekPylvak - ‘n verhaalbundel saamgestel en van aantekeninge voorsien deur J.P. SMUTS en Ria SMUTS. Bundel / boek is 1982 deur Tafelberg uitgegee. Daar was ook reeds ‘n tweede druk van PYLVAK in 1984

Verhale vervat is:

water wat verby is JP Ria Smuts Pylvak voorgeskrewe boek PYLVAK

Die water wat verby is - kortverhale saamgestel deur Johan (JP) en Ria SMUTS

jangroentjie jp smuts ria smuts pylvak skoolboeke

Jangroentjie - kortverhakle saamgestel deur Johan (JP) en Ria SMUTS

Die boek sluit kortverhale in van:

Japtrap JP smuts Ria Smuts Pypvak skoolboeke Afirkaans

Japtrap - kortverhale saamgestel deur JP SMUTS en Ria SMUTS

Die boek sluit kortverhale in van:

Kompas reissketse JP Smuts Pylvak JP Smuts

KOMPAS - Reissketse Redakteur J.P. Smuts - 1965 uigegee

In 1952 het Ernst van Heerden die Olimpiese Spele in die Finse hoofstad, Helsinki,  bygewoon en hy vertel van sy ondervindinge in Helsinki tydens grootste van alle sportfeeste.  Anna M. Louw vertel van haar bootreis van Engeland terug na Suid-Afrika na uitgebreide Europese reis.

Die boek sluit reissketse in van:

Brgerband JP Smuts Pylvak JP SMUTS Ria Smuts boeke

Met sy kenmerkende ewewigtige oordeel en helder formulering bied dr. J.P. Smuts in  Burgerband 'n oorsig van prosa van 10 jaar (hoofsaaklik samgestel uit resensies). dit is 'n uitstekende hulpbron vir elkeen wat in die Afrikaanse letterkunde belang stel. Dit sluit in besprekings van werke van onder andere Andre P. Brink, Anna M Louw, Etienne Leroux, Karel Schoeman, Hennie Aucamp, en talle ander. 

Mosaiek JP Smuts van rensburg Pylvak JP smuts

AAA boekmerk final
AAA boekmerk final
AAA boekmerk final
AAA boekmerk final
AAA boekmerk final
Logo - nuwe webtuiste 2015

Boekvesamelaar se droom... Afrikaanse boeke, Africana, boeke, Akrikaanse kinderboeke, Afrikaanse kinderreekse, Boereoorlog, Grensoorlog, Geskiedenis, Christelike boeke,, Afrikaanse liefdesverhale