Lewensskets / biografie van Erika Isabel Murray-Theron

Erika Isabel Murray-Theron is op 1 Oktober 1941 in Greytown, KwaZulu-Natal gebore en het in Glencoe gematrikuleer. Albei haar ouers was onderwysers, dus is van kleinsaf blootgestel aan boeke en aan haar pa se belangstelling in tale.

Sy het aan drie Universiteie studeer naamlik, die Universiteit van Stellenbosch, die Universiteit van Pretoria en Unisa en ook met verdere stusie haar honneursgrade in Sielkunde en Afrikaans en ook 'n diploma in spesiale onderwys verwerf.

Sy het as vakkundige beampte by die departement van Arbeid gewerk, was daarna verbonde aan UNISA se departement van Sielkunde, het later vryskutvertaalwerk in die vak Sielkunde vir UNISA gedoen. Erika Murray-Theron was ook lank as berader verbonde aan FAMSA en was gereeld op aflosbasis Afrikaansonderwyser by twee hoŽrskole  naamlik, Afrikaanse HoÍr Meisieskool in Pretoria en HoŽrskool Menlopark.

Sy  was ook betrokke bt die gemeenskap - onder andere by haar kinders se hoŽrskool, die plaaslike gemeenskapsbiblioteek, as redakteur van 'n gemeenteblad en by die skakeling tussen leeskringe in Pretoria. Sy bly besig met boeke-dinge - sy doen vertaalwerk, word van tyd tot tyd gevra om manuskripte te lees en tree dikwels as spreker op.

Murray-Theron Erika foto biografie lewensskets Erika Murray-Theron  Murray-Theron Erika foto 2 biografie lewensskets Erika Murray-Theron

Sy is van jongs af 'n toegewyde leser. Erika Murray-Theron het vandat sy onthou, belang gestel in stories vertel en skryf, en sy het die gewone pad van Die Jongspan na die skoolblad na Die Stellenbosse Student na tydskrifartikels na verhale in tydskrifte en in literÍre tydskrifte geloop. 'n Hele aantal van haar verhale is in bundels opgeneem. In 1989 het haar eerste roman, “Wie is jy Elizabeth?” by Tafelberg verskyn.

Sy is getroud met Tom Theron, 'n ingenieur, en hulle het vyf kinders en vyf kleinkinders. Hulle woon steeds in Pretoria

Lys van boeke deur Erika Murray-Theron bevat onder ander die volgende boeke:

  1. Blikkie sonder boom, 1997. Boeke geskryf deur Erika Murray-Theron
  2. Die Mezzanine-klub, 1998. Boeke geskryf deur Erika Murray-Theron
  3. Die toubrug, 1992. Boeke geskryf deur Erika Murray-Theron
  4. Kaalvoet oor die berg ,2001. Boek geskryf deur Erika Murray-Theron
  5. ’n Tapiserrie met klein diere , 2008. Boeke geskryf deur Erika Murray-Theron
  6. SÍ Maria, 2001. Boeke geskryf deur Erika Murray-Theron
  7. Stippellyn , 2014. Boeke geskryf deur Erika Murray-Theron
  8. Verblyf 2007
  9. Vlegsel, 1995 
  10. Wie is jy Elizabeth?, 1989 (eerste roman)

Lys van boeke deur Erika Murray-Theron in jaar van uitgawe sluit o.a in:

  1. 1989: Wie is jy Elizabeth?,Boek geskryf deur Erika Murray-Theron
  2. 1992: Die toubrug,Boek geskryf deur Erika Murray-Theron
  3. 1995: Vlegsel, Boek geskryf deur Erika Murray-Theron
  4. 1997: Blikkie sonder boom, Boek geskryf deur Erika Murray-Theron
  5. 1998: Die Mezzanine-klub, Boek geskryf deur Erika Murray-Theron
  6. 2001: SÍ Maria, Boek geskryf deur Erika Murray-Theron
  7. 2003: Kaalvoet oor die berg , Boek geskryf deur Erika Murray-Theron
  8. 2007: Verblyf, Boeke geskryf deur Erika Murray-Theron
  9. 2008: ’n Tapiserrie met klein diere, Boek geskryf deur Erika Murray-Theron
  10. 2014: Stippellyn, Boek geskryf deur Erika Murray-Theron

Toekennings vir boeke:

 

Lees ook boeke geskryf deur Wilna Adriaanse

 

Murray-Theron Erika Stippellyn boek Murray-Theron Erika liefdesverhala

Stippellyn - boek in 2014 uitgegee. Geskryf deur Erika Murray-Theron

Stippellyn vertel van Lana, ’n vyftigjarige dagmatrone wat by ’n aftree-oord in Pretoria werk. Sy het gedink ’n hoofstuk van haar lewe wat sy baie diep begrawe het, is afgesluit, maar toe kom staan dit vierkantig voor haar: 20 jaar nadat sy weggestap het van die man wat haar destyds laat voel het of hulle mekaar werklik ken - van die oomblik wat hulle eerste handgeskud het.

Lana sal mettertyd agterkom dat herlewing en die dood dikwels dieselfde skok-effek het, en dat dit dan bitter moeilik is om vas te stel wat die begin en wat die einde is. Maar dat hoofstukke nie altyd klaar geskryf is nie. Hulle wag soms vir die karakters om dit klaar te maak.

Murray Theron Erika Kaalvoet oor die berg boeke Murray-Theron E

Kaalvoet oor die berg , Boek geskryf deur Erika Murray-Theron

Haar kortverhale getuig van ’n fyn aanvoeling vir die gewone vrou - ‘n Jong moeder wat jaloers is op haar vriendin se rebelsheid, ’n niksvermoedende skoolmeisie wat as skoondogter ontvang word, ’n vrou wat van haar verganklikheid bewus word wanneer haar skoonma op sterwe lÍ. Vroue wat droom hulle is iemand anders. Maar ook vroue wat kamerade is, onwaarskynlike sielsgenote wat kaalvoet oor die berg op reis gaan.
 Stories in die boek vervat is:

Bo  Tuis_2

Murray Theron Erika se Maria boeke Murray-Theron Erika

SÍ Maria - Boek geskryf deur Erika Murray-Theron

 

 

Bo  Tuis_2

 

Murray Theron Erika n tappiserie met klein diere Erika Murray-Theron boeke verhale

’n Tapiserrie met klein diere, Boek geskryf deur Erika Murray-Theron

Van heinde en ver trek die familie op ‘n kusdorp byeen. Dit is ‘n ongewone samekoms, want ‘n geskiedenis van wrewel en verdriet het lankal die familieverbintenisse verwater tot weinig maar as sporadiese kontakte. Wat sou Gerhardt, ‘n geskeide alleenloper, beweeg om die byeenkoms te reŽl? Hoe kon dorothea, wat met haar ysere wil en eieregtigheid ideaal toegerus is vir die rol van matriarg, so lank afsydig staan teenoor haar familie se lotgevalle? Is dit haar kuns wat har bolwerk is - die ragfyne tapisserieŽ waardeur sy die kompleksiteite en nuanses van haar waarnemings probeer weggee?
Of is haar kuns juis ‘n beeld van haar familie-erfenis - ‘n siedende takelwerk van rafels en los drade wat die sublieme oppervlak onderlÍ.

Dalk is dit Gerhardt se beweegrede: dat hy pynlik bewus is daarvan dat daar onder alle skitterende vlakke iets groots en onbeskryflik donker sluimer, iets wat uiteindelik na bo moet bars.

 

Bo  Tuis_2

AAA boekmerk final
AAA boekmerk final
Logo - nuwe webtuiste 2015

Boekvesamelaar se droom... Afrikaanse boeke, Africana, boeke, Akrikaanse kinderboeke, Afrikaanse kinderreekse, Boereoorlog, Grensoorlog, Geskiedenis, Christelike boeke,, Afrikaanse liefdesverhale