Lewensinligting / Biografie

Annette Mocke is die pennaam / skuilnaam van Anna Magdalena Barnard. Annette Mocke is in Julie 1998 in Randburg oorlede op ‘n rype ouderdom van 84 jaar. Sy was 'n skrywer en het 25 oorlogromans geskryf. Sy was oorleef deur haar broer, Pieter, en haar vyf kinders - advokaat Paul MOCKE, Marieta HARLEY, Annette JANSEN, Mariana MANS en dr. Errie MOCKE, ses kleinkinders en een agterkleinkind.
 

Haar lys van boeke sluit is:

  1. Agter die Newels - geskryf deur Annette Mocke
  2. Boodskap uit die nag, 1945 (Springbok biblioteek) - geskryf deur Annette Mocke
  3. Brood op die water, 1955 (NB boekklub) geskryf deur Annette Mocke
  4. Die gemaskerde ruiter, 1943 - geskryf deur Annette Mocke (V.B. Avontuurreeks no 6)
  5. Die roepstem van Libanon, 1945  - geskryf deur Annette Mocke
  6. Die vallei van blou blomme, 1954 - geskryf deur Annette Mocke
  7. Dryfsand. 1949 - geskryf deur Annette Mocke
  8. Ferdinand Martyn, 1951 - geskryf deur Annette Mocke
  9. Hy was ‘n kneg, 1944 (Springbok biblioteek) - geskryf deur Annette Mocke
  10. Onsigbare bande, 1952- geskryf deur Annette Mocke
  11. Uit ‘n duisend lewens, 1950. Geskryf deur Annette Mocke

 

Lys van Annette Mocke se boeke volgens jaar van uitgawe:

  1. 1943 - Die gemaskerde ruiter - geskryf deur Annette Mocke (V.B. Avontuurreeks no 6)
  2. 1944 - Hy was ‘n kneg, 1944 (Springbok biblioteek) - geskryf deur Annette Mocke
  3. 1945 - Boodskap uit die nag, geskryf deur Annette Mocke
  4. 1945 - Die roepstem van Libanon,  - geskryf deur Annette Mocke
  5. 1946 - Agter die Newels - geskryf deur Annette Mocke
  6. 1949 - Dryfsand, geskryf deur Annette Mocke
  7. 1950 - Uit ‘n duisend lewens, geskryf deur Annette Mocke
  8. 1951 - Ferdinand Martyn, geskryf deur Annette Mocke
  9. 1952 - Onsigbare bande, geskryf deur Annette Mocke
  10. 1954 - Die vallei van blou blomme, geskryf deur Annette Mocke
  11. 1955 - Brood op die water, (NB boekklub) geskryf deur Annette Mocke

 

Mocke Annette Brood_op_die_water Annette_Mocke boeke

Brood op die water - geskryf deur Annette Mocke

In Annette Mocke se roman - Brood op die water -  bewaar die skryfster Lena Scheepers haar ware naam, veral vir die jong digter en kritikus op wie sy verlief is. Tog, die liefde veg op die ou end sy pad oop en sonderlinge gebeure lei tot ’n goeie einde.

Bo  Tuis_2

Mocke, Annette Die roepstem van Libanon Anette Mocke boeke

Die roepstem van Libanon,  - geskryf deur Annette Mocke

 

Mocke Annette Gemakerde ruiter Annette_Mocke boeke Avontuurreeks

Die gemaskerde ruiter
Boek geskryf deur Annette Mocke
(V.B. Avontuurreeks no 6)

 

AAA boekmerk final
AAA boekmerk final
Logo - nuwe webtuiste 2015

Boekvesamelaar se droom... Afrikaanse boeke, Africana, boeke, Akrikaanse kinderboeke, Afrikaanse kinderreekse, Boereoorlog, Grensoorlog, Geskiedenis, Christelike boeke,, Afrikaanse liefdesverhale