Boeke deur Chris L Marx geskryf, sluit in:

  1. Akteur sonder rol, 1986 (Klub 707-reeks) geskryf deur Chris L Marx
  2. Bestuurder van sy hart , 1984 geskryf deur Chris L Marx
  3. Brandstof vir die ewigheid, 1989 geskryf deur Chris L Marx
  4. Briljante verraaier, 1979. (Klub 707-reeks) geskryf deur Chris L Marx
  5. Eendag is ’n leeftyd geskryf deur Chris L Marx
  6. Einde van ’n droom, 1975 geskryf deur Chris L Marx
  7. Erfporsie van vrees, 1983 geskryf deur Chris L Marx
  8. Godin van die see My meisie van die veld, 1978. Ou-Kaapse verhaal geskryf deur Chris L Marx
  9. ‘n Gang vol oŽ, 1976. (Klub 707-reeks)  geskryf deur Chris L Marx
  10. ‘n PÍrel vir die sultan, 1976. geskryf deur Chris L Marx
  11. ’n Tyd om te sterwe, 1984 (Klub 707-reeks) geskryf deur Chris L Marx
  12. Niemand weet nie, 1977 ((Klub 707-reeks) geskryf deur Chris L Marx
  13. Opdrag uit die dood, 1974 (Klub 707-reeks) geskryf deur Chris L Marx
  14. Seisoene in die wind, 1988 geskryf deur Chris L Marx
  15. Skenk haar ’n paradys, 1985 geskryf deur Chris L Marx
  16. Straf na die straf geskryf deur Chris L Marx
  17. Stem uit die verlede, 1981 (Klub 707-reeks) geskryf deur Chris L Marx
  18. Ter wile van satan - geskryf deur Chris L Marx
  19. Waarom, Sureta, 1975 (Klub 707-reeks) geskryf deur Chris L Marx
  20. Wanneer ‘n verloorder wen, 1985 / 1990 geskryf deur Chris L Marx
  21. Wimpie se vrees, 1987 geskryf deur Chris L Marx

 Boeke deur Chris L. Marx in jaar van uitgawe sluit in:

  1. 1974 : Opdrag uit die dood, (Klub 707-reeks) geskryf deur Chris L Marx
  2. 1975 : Einde van ’n droom, geskryf deur Chris L Marx
  3. 1975 : Waarom, Sureta,  (Klub 707-reeks) geskryf deur Chris L Marx
  4. 1976 : ‘n Gang vol oŽ, (Klub 707-reeks)  geskryf deur Chris L Marx
  5. 1976 : ‘n PÍrel vir die sultan, geskryf deur Chris L Marx
  6. 1977 : Niemand weet nie, (Klub 707-reeks) geskryf deur Chris L Marx
  7. 1978 : Godin van die see My meisie van die veld,  geskryf deur Chris L Marx
  8. 1979 : Briljante verraaier, (Klub 707-reeks) geskryf deur Chris L Marx
  9. 1981 : Stem uit die verlede,  (Klub 707-reeks) geskryf deur Chris L Marx
  10. 1983 : Erfporsie van vrees, geskryf deur Chris L Marx
  11. 1984 : Bestuurder van sy hart , geskryf deur Chris L Marx
  12. 1984 : ’n Tyd om te sterwe,  (Klub 707-reeks) geskryf deur Chris L Marx
  13. 1985 : Skenk haar ’n paradys,  geskryf deur Chris L Marx
  14. 1985 /1990: Wanneer ‘n verloorder wen, geskryf deur Chris L Marx
  15. 1986 : Akteur sonder rol, (Klub 707-reeks) geskryf deur Chris L Marx
  16. 1987 : Wimpie se vrees,  geskryf deur Chris L Marx
  17. 1988 : Seisoene in die wind,  geskryf deur Chris L Marx
  18. 1989 : Brandstof vir die ewigheid, geskryf deur Chris L Marx
  19. Eendag is ’n leeftyd geskryf deur Chris L Marx
  20. Straf na die straf geskryf deur Chris L Marx
  21. Ter wile van satan - geskryf deur Chris L Marx

 

 

Marx_chris_L _n perel vir die sultan boeke seerower

‘n PÍrel vir die sultan,
 

 geskryf deur Chris L Marx

Elke matroos droom van Eldorado, land van melk en heuning, wat volgens oorlewering in Afrika iewers lÍ en wag om ontgin te word. Daar lÍ edelgesteentes rond vir enigeen om op te tel.

Elke matroos is in sy drome  die ontdekker van Eldorado, die besitter van ongekende rykdom.

Dis net Jean-Pierre Belmont en Gysbert Bruine wat weet dat Eldorado reeds ontdek is: dat dit geen land in Afrika is nie, maar ‘n eiland wat lÍ en skitter in die blou van die Indiese oseaan. Maar hulle weet ook dat die een wat sy voet aan wal van Eldorado sit, ‘n bitter skrale kans het om weer lewendig daar weg te kom.

Die heerser van Eldorado is die berggod, sy troon die vuurspuwende berg.  wanneer die berggod sy vlamme hoog in die lug in skiet en sy stem rommelend laat hoor, eis hy ‘n offer. Dan moet iemand lewend in die bek van die krater afgegooi word, anders bly die god ontevrede en dreug om die eiland in ‘n vloed vuurrooi lawa te verswelg.

Die Fransman Gascon de Villemont se sluwe planne bring Jean-Pierre en Gysbert ‘n tweede maal na Eldorado toe - hierdie keer nie seŽvierend nie, maar met donker vooruitsigte en onder dwinglandy. Lizette du Maurier se teenwoordigheid is ook eerder ‘n kruis as ‘n vreugde, want sy is in Gascon se mag en Jean-Pierre is magteloos om die onvermydelike te verhoed. Sy liefde vir Lizette ken egter geen perke nie.

 

Bo  Tuis_2

Skakel gerus enige van ons takke om boeke te

bestel of vir meer inligting - kliek hier

chrislmarx-Erfporsie_van_vrees  chrislmarx-Erfporsie_van_vrees2

Erfporsie van vrees - speurverhaal deur Chris L Marx

Cobus Neethling is ’n doodgewone mens, ’n ingeskrewe klerk by’n rekenmeestersfirma, en hy het klaar sy finale eksamen geskryf. Hy wag net vir die uitslag voor hy ”geoktooieerde rekenmeester” ofte wel ‘n graad voor sy naam kan skryf. Want hy weet hy het gaslaag.

Dan sal die lewe vir hom begin!

Dit is wat Cobus die oggend dink toe hy met die trein werk toe ry omdat sy vrou die motor nodig het. Maar dan loop sake skeef, want ’n lang man met ’n puisiegesig kom op die perron agter hom staan en probeer hom voor die aankomende trein instamp. Hy word gered deur ’n groot, fris geboude man wat saam met hom vir die Polisie lieg, hom hospitaal toe bring.... en verdwyn.

Wanneer hy by die huis aankom tref hy sy vrou se beste vriend dood in die kamer aan en toe hy sy klerekas oopmaak, val sy vrou se lyk uit.

Hoekom al hierdie dinge juis met hom gebeur, weet Cobus Neethling nie. Maar wat hy wel deeglik besef is dat iemand hom dood wil hÍ - baie graag dood wil hÍ. Maar hoekom?

 

Bo  Tuis_2

 

Logo - nuwe webtuiste 2015

Boekvesamelaar se droom... Afrikaanse boeke, Africana, boeke, Akrikaanse kinderboeke, Afrikaanse kinderreekse, Boereoorlog, Grensoorlog, Geskiedenis, Christelike boeke,, Afrikaanse liefdesverhale