Boeke deur (Christina Susanna) C.S. Badenhorst volgens jaar van uitgawe sluit van die titels in:

  1. 1960 - Die verkyker - Kinderboek deur C.S. Badenhorst met illustrasies deur P.W. Wheeler
  2. 1961 - Die eerste prys (1961) - Kinderboek deur C.S. Badenhorst
  3. 1961 - Nonna se geheim (herdruk in 2004) - Kinderboek deur C.S. Badenhorst (Diereboek - honde)
  4. 1961 - Die perdeskoen - Kinderboek deur C.S. Badenhorst met illustrasies deur Barbara Finlay
  5. 1962 - Berghoek se kaart - Kinderboek deur C.S. Badenhorst met illustrasies deur Hans Smuts
  6. 1965 - Kiet en kat - Kinderboek deur C.S. Badenhorst
  7. 1965 - Pyl en boog;- (herdruk in 1975) - Kinderboek deur C.S. Badenhorst met illustrasies deur E Halliday
  8. 1965 - Kruppelpootjies, 1965 - Kinderboek deur C.S. Badenhorst (Diereboek - honde)
  9. 1965 - Kor die aap. Gegradeer deur C. M. Blignaut.  deur C.S. Badenhorst
  10. 1968 - Eenoog se skat  - Kinderboek deur C.S. Badenhorst
  11. 1969 - Assie - Kinderboek deur C.S. Badenhorst
  12. 1970 - Grafkop se spook - Kinderboek deur C.S. Badenhorst
  13. 1972 - By die dam (1972) - Kinderboek deur C.S. Badenhorst
  14. 1972 - Oom Grootpraat.- Kinderboek deur C.S. Badenhorst
  15. 1973 - Die blink ster - Kinderboek deur C.S. Badenhorst
  16. 1973 - 'n Perd soos Prins Panga - Kinderboek deur C.S. Badenhorst
  17. 1973 - Speuder Proppie (1973) / (1976) - Kinderboek deur C.S. Badenhorst
  18. 1973 - Grotkoppie se skatgrawers - Kinderboek deur C.S. Badenhorst
  19. 1976 - Jannie Jammer, 1976 - Kinderboek deur C.S. Badenhorst
  20. 1977 - Swart Kat van geluk - Kinderboek deur C.S. Badenhorst
  21. 1977 - Die geel mus Kinderboek deur C.S. Badenhorst
  22. 1978 - Beeldjie nommer 4 (1978) - Kinderboek deur C.S. Badenhorst
  23. 1979 - Kodeboodskap - Kinderboek deur C.S. Badenhorst
  24. 1980 - Die geleende jaar (1980) - Kinderboek deur C.S. Badenhorst
  25. 1980 - Die kodeboodskap (1980) - Kinderboek deur C.S. Badenhorst
  26. 1981 - Wat geld nie kan koop nie, 1981 - Kinderboek deur C.S. Badenhorst
  27. 1981 - Nienkie verstaan (1981) - Kinderboek deur C.S. Badenhorst
  28. 1982 - Die Bangbroek (1982) - Kinderboek deur C.S. Badenhorst
  29. 1983 - Die prinshond (1983) - C.S. Badenhorst (Lees ook Roman en Robyn)(Diereboek - honde)
  30. 1983 - Mariet van Kroondorp (1983) - Kinderboek deur C.S. Badenhorst
  31. 1983 - 'n Seun en 'n kano (1983) - Kinderboek deur C.S. Badenhorst
  32. 1984 - Die laaste vanggat (1984) Kinderboek deur C.S. Badenhorst
  33. 1984 - Twee spoke, 1984 - Kinderboek deur C.S. BadenhorstC
  34. 1985 - Eerste afspraak (1985) - C.S. Badenhorst
  35. 1985 - Lourierkrans vir die wenner  - Kinderboek deur C.S. BadenhorstC
  36. 1987 - Lewenslange gevangene (1987) - Kinderboek deur C.S. Badenhorst
  37. 1985 - Rugbystewels van glas (1985) - Kinderboek deur C.S. Badenhorst
  38. 1985 - Wat geld nie kan koop nie.
  39. Die swart motor - Kinderboek deur C.S. Badenhorst
  40. Lien word siek  - Kinderboek deur C.S. Badenhorst
  41. Die boer en sy vrou  - Kinderboek deur C.S. Badenhorst
  42. Lien en Rien span die kat in  - Kinderboek deur C.S. Badenhorst
  43. Lien en Rien reŽn nat  - Kinderboek deur C.S. Badenhorst
  44. Lien en Rien raak weg.  - Kinderboek deur C.S. Badenhorst
  45. Uit my storietrommel een - Kinderboek met stories deur C.S. Badenhorst
  46. Uit my storietrommel Twee - Kinderboek met stories deur C.S. Badenhorst
  47. Uit my storietrommel Drie - Kinderboek met stories deur C.S. Badenhorst
  48. Uit my storietrommel Vier - Kinderboek met stories deur C.S. Badenhorst

 

 

BADENHOST CS_Grotkoppie se skatgrawers spookstories kinderboeke

Grotkoppie se skatgrawers
Geskryf deur C.S Badenhorst
jeugboek/ jeugverhaal

Wanneer vier stadskinders se ouers skielik genoeg geld het om ‘n beesplaas te koop, is dit gewoontlik die begin van vele en groot avonture. Met die jong Nels - Magiel, Mias en die tweeling Nelie en Egbert - was natuurlik ook die geval.

Maar op die plaas Grotkoppie, wat vroeŽr aan ‘n skatryk kluisenaar behoort het, was daar boonop ‘n versteekte skat. Magiel en die tweeling is die avontuurlistiges wat kliphard skat soek, maar Mias is anders. Hy het ‘n liefde vir die grond en glo sy skat sal hy in die groentetuintjie en hoenderboerdery vind.

Daar volg terugslae, maar elkeen se soektog na sy eie skat gaan voort. Wie gaan die wedloop wen en eerste ‘n skat vind? Die antwoord op hierdie vraag lÍ iewers in hierdie lewendige verhaal weggesteek tussen die vlermuise, geraamtes, spoke, kopbene , murasies.... en ‘n kluisenaar se ou geroeste graaf!

 

Twee spoke
Kinderverhaal / kinderboeke geskryf deur C.S Badenhorst

Martiens de Lange se elfde verjaarsdag breek aan. Hy is baie opgewonde oor die geskenk wat hy van sy pa gaan kry: ‘n fiets wat hy al lank begeer.

Vis sy ma se present is hy bevrees. Hy weet sy het hom ingeskryf vir swemlesse en het reeds vooruit daarvoor betaal. Hy is vreeslik bang vir water en kan nie glo hy moet gereeld aan so ‘n pyniging onderwerp word nie.

Hy ontmoet Wouter, ‘n seun van dieselfde oudersdom as hy, en spontaan bely hy sy watervrees - die spook in sy lewe soos hy dit noem. Die twee seuns het elkeen ‘n spook in sy lewe. Hulle besluit om dit saam te besweer. Martiens se spook verdwyn mettertyd, maar Wouter s’n oorleef nog, want hy bly in die Hoogenhoutspookhuis...

 

BADENHOST CS_RUgbystewels van glas

Rugbystewels van glas
Kinderverhaal / kinderboeke geskryf deur C.S Badenhorst

Toe Estie se pa skielik is, lyk dit asof haar swemdrome gaan vervaag - wie gaan haar nou afrig? Was daar ‘n goeie fee wat ‘n towerstaf kon swaai soos in die sprokies! Hulp daag onverwags op toe juffrou Jansie op Welkom opdaag. Willie, Estie se heel beste maat, reken die juffroutjie is darem te fyntjies om iets van swem af te weet, maar hy is verkeerd. Sy is ‘n proffesionele afrigter. Onder die leiding van juffrou Jansie , en die slawedrywing van Willie, oefen Estie baie hard in die gronddam op welkom.

Hulle eerste hoŽrskooljaar breek aan en Estie gaan by haar niggie-hulle bly. Sy en Hanlie, haar niggie, lyk soos ‘n identiese tweeling, maar daar is ‘n groot verskil: Hanlie-hulle is baie ryk en sy trek spoggerig aan. Estie is die plaas-aspoestertjie met tuisgemaakte rokkies. Die jaloesie vreet aan Estie en verander haar in ‘ wantrouige, onvernoegde meisie. Al sÍ Willie hy is ‘n prins wat vir haat rugbystewels van glas gaan bring wat haar in sy swemprinses sal verander, help dit niks nie.

Rugbystewels van glas is ‘n mooi verhaal van liefde, vriendskap en toegewydheid, wat drome laat waar word.

CS Badenhorst kinderboeke Mariet van Kroondorp

Mariet van Kroondorp
Jeugboek geskryf deur C.S. Badenhorst

   CS_Badenhorst-uit_my_storiestrommel_een_kinderverhale_kinderboeke   CS_Badenhorst-uit_my_storiestrommel_twee_kinderverhale_kinderboeke

Omnibusse met verskeie stories vir kinders
saamgestel deur C.S. Badenhorst
Uit my storietrommel EEN
Uit my storietrommel TWEE
Uit my storietrommel DRiE

 

CS_Badenhorst-Die_swart_motor

Die swart motor
Jeugboek geskryf deur C.S. Badenhorst

 

  CS_Badenhorst SWART kat van geluk kinderboeke1

Swart kat van geluk
Jeugboek geskryf deur C.S. Badenhorst

 

CS_Badenhorst-kruppelpootjies_hondekinderstories_boek

Kruppelpootjies
Jeugboek geskryf deur C.S. Badenhorst
‘n boek oor ‘n hond wat kruppel gebore is en ‘n dogtertjie met polio

Lees meer oor kruppelpootjies - kliek hier

 

Die blink ster
Jeugboek geskryf deur C.S. Badenhorst

 

Die perdeskoen
Kinderboek deur C.S. Badenhorst met illustrasies deur Barbara Finlay
kliek hier om meer te lees

Inhoud:

  1. Die vuil handjie
  2. Die houtperd
  3. ‘n Ou bygeloof
  4. Oom Attie
  5. Die belofte
  6. Die eerste les
  7. Bossie
  8. ou olie
  9. Soos ‘n kind
  10. ‘n Gelukkige verjaarsdag
  11. In die tuig
  12. Baron
  13. Gelukkige dae
  14. Die wens
  15. Die ongeluk
  16. ‘n Perd vir my seun
  17. Die versoeking
  18. Vaarwel Baron
  19. Die geskenk

BADENHORST_CS-Die verkyker    BADENHORST_CS-Die verkyker binneblad 1960 kinderboeke

Die Verkyker
Kinderboeke geskryf deur C.S Badenhorst
Illustrasies deur P.W. Wheeler
1960 uitgawe

 

 

Boekvesamelaar se droom... Afrikaanse boeke, Africana, boeke, Akrikaanse kinderboeke, Afrikaanse kinderreekse, Boereoorlog, Grensoorlog, Geskiedenis, Christelike boeke,, Afrikaanse liefdesverhale

Logo---nuwe-webtuiste-2015