Edward Sidney Aarons (1916 -16  Junie, 1975) was ’n Amerikaanse skrywer uit wie se pen daar meer as 80 boeke en verskeie kortverhale, gevloei het. Hy het 80 boeke gepubliseer vanaf 1936 tot 1975 en ongeveer 23 miljoen boeke verkoop. Hy het een van die boeke (Dead Heat) onder sy skuilnaam "Paul Ayres"  gepubliseer en ook 30 boeke as "Edward Ronns" geskryf. Daar is ook verskeie van sy kortstories in die speurtydskrifte “Detective Story Magazine” en “Scarab” verskyn

Sy boeke is in verskeie tale vertaal - 17 om presies te wees. Daar was dan ook 42 boeke wat spionasieverhale, waarin die karakter Sam Durell voorkom, geskryf. Hy het die reeks in 1955 begin en dit het aangehou tot sy dood in 1975.

 

Edward S. Aarons se lys van boeke in AFRIKAANS sluit o.a. in:

Let daarop dat die lys is opgestel vanaf boeke wat in ons besit is of waarvan ons kennis dra - ook die inligting kon bevestig
  1. Deirdre, 1970 (Klub 707)
  2. Die eensaamheid van ’n verraaier, 1968 (Olaf Bouwer boekklub - Hugo Brink-reeks)
  3. Die Kairo dansers, 1972 - Edward, S Aarons (Klub 707 reeks)
  4. Die meisie in die gondel, 1969. (Olaf Bouwer boekklub - Hugo Brink-reeks)
  5. DIE SWART WIKING, 1967- Edward, S Aarons (Klub 707 reeks)
  6. Dogter van die duiwel, vertaal deur Kocg Le Roux (Olimpos uitgewers)
  7. Helene, 1971, - Edward, S Aarons (Klub 707 reeks)
  8. Huis van duisend plesiere, 1969- - Edward, S Aarons  (Klub 707)
  9. Linda, 1972 - Edward, S Aarons (Klub 707 reeks)
  10. Mara Tirana - Edward, S Aarons (Olaf Bouwer boekklub)
  11. Sending Carlotta Cortez, 1974 - Edward, S Aarons (Klub 707 reeks)
  12. Sending Ceylon, 1974, Edward S Aarons - Klub 707 - Hugo Brink Spioenasie reeks
  13. Sending Katatsji, 1973 - Edward S Aarons. Klub 707 - Hugo Brink Spioenasie reeks
  14. Sending Nadja Osmanofna,1968 - - Edward, S Aarons
  15. Sending selfmoord,1968. Edward S Aarons (Olaf Bouwer boekklub - Hugo Brink reeks)
  16. Sending Tokio, 1974 - Edward S Aarons - Klub 707
  17. Skool vir spioene, 1973 - - Edward, S Aarons
  18. Vendetta, 1970 - Edward S Aarons - Klub 707- Hugo Brink Spioenasie reeks

Edward S. Aarons se lys van boeke in AFRIKAANS - volgens jaar van uitgawe:

  1. 1967 - DIE SWART WIKING, Edward, S Aarons (Klub 707 reeks)
  2. 1968 - Sending Nadja Osmanofna, Edward, S Aarons
  3. 1968 - Sending selfmoord,Edward, S Aarons (Hugo Brink reeks)
  4. 1968 - Die eensaamheid van ’n verraaier, Edward, S Aarons (Hugo Brink-reeks)
  5. 1968 - Mara Tirana - Edward, S Aarons (Olaf Bouwer boekklub)
  6. 1969 - Die meisie in die gondel, Edward, S Aarons (Hugo Brink-reeks)
  7. 1969 - Huis van duisend plesiere, Edward, S Aarons
  8. 1970 - Deirdre, Edward, S Aarons
  9. 1970 ; Vendetta, Edward S Aarons - Klub 707 - Hugo Brink Spioenasie reeks
  10. 1971 - Helene, Edward, S Aarons
  11. 1972 - Die Kairo dansers, Edward, S Aarons
  12. 1972 - Linda, Edward, S Aarons (
  13. 1973 - Skool vir spioene, Edward, S Aarons (
  14. 1973 - Sending Katatsji, Edward S Aarons. Klub 707
  15. 1974 - Sending Carlotta Cortez, Edward, S Aarons
  16. 1974 - Sending Ceylon, Edward S Aarons - Hugo Brink Spioenasie reeks
  17. 1974 - Sending Tokio, Edward S Aarons -
  18. Dogter van die duiwel, Edward, S Aarons en vertaal deur Kocg Le Roux

Let daarop dat die boeke hier bespreek, uit druk is.

Indien u dit sou wou aankoop is u welkom om LIZMARboeke - met takke in Pretoria, te kontak

Sending selfmoord EdwardS Aarons Olaf Bouwerreeks Afirkaanse boekeVoorblad van Edward S. Aarons se boek: Sending selfmoord
Die boek is deel van die OLAF BOUWER-Reeks

Hugo Brink, die beroemde Boerseun van die Amerikaanse Geheime Diens, het ’n ver pad geloop tot hier. Die jagtersinstink wat sy jeugjare in die Transvaalse Bosveld in hom ingekerf het, het hom gehelp om binne ’n paar jaar een van die baasspioene van die Weste te word - en een van die mees gehaatste van die kommuniste

Bo  Tuis_2

Dogter van die duiwel-Edward SAarons boeke Afrikaans1

Dogter van die duiwel
(Sam Durell-reeks) - boek geskryf deur Edward S. Aarons. Uitgegee deur Olympos
 

sy stroop haar klere met rukkerig bewegings af...

Sam Durell weet wat gaan volg en hy wil sy rug op haar draai maar die mag wat haar volmaakte jong liggaam op hom uitoefen, is te sterk.

Hy staar na haar, sy mond droog. Hy sien die honger, desperate, byna paniekerige lig in haar o en hy staan versteen wanneer sy vorentoe tree, uit haar romp en nakend voor hom beweeg. Haar heupe uitlokkend, die swaai van haar borste sensueel.

“Nou weet ek wat jy wil h” s sy fluisterend “ek moes lankal daaraan gedink het. Hier is ek, ek gee myself aan jou vir wat ek van jou wil h. Kyk, hier is ek, kyk, kyk ...”

Durell lek oor sy lippe. Haar vel is satynglad, bruingebrand, haar bene lank en volmaak.Diep, diep in hom ontvlam iets waarvan hy al jare gelede vergeet het.

Dis is die DOGTER VAN DIE DUIWEL, Edward S. Aarons se verhaal oor die genadeloosheid van een van die wreld se grootste dwelmsmokkel-organisasies en Sam Durell se wraak!.

Die boek moet nie verwar word met ‘n boek van Heinz G. Konsalik met dieselfde titel nie

Bo  Tuis_2

Let daarop dat die boeke hier bespreek, uit druk is.

Indien u dit sou wou aankoop is u welkom om LIZMARboeke - met takke in Pretoria, te kontak

DIE SWART WIKING. Die boek is, geskryf deur  Edward, S Aarons en is deel van die KLUB 707 reeks. Brugge het in die sewende eeu tot stand gekom.  Dit was oorspronklik 'n Wiking nedersetting met die naam Brucken, wat landingsplek beteken

 

 

Let daarop dat die boeke hier bespreek, uit druk is.

Indien u dit sou wou aankoop is u welkom om LIZMARboeke - met takke in Pretoria, te kontak

Bo  Tuis_2

 

AAA boekmerk final
AAA boekmerk final
AAA boekmerk final
Logo - nuwe webtuiste 2015

Boekvesamelaar se droom... Afrikaanse boeke, Africana, boeke, Akrikaanse kinderboeke, Afrikaanse kinderreekse, Boereoorlog, Grensoorlog, Geskiedenis, Christelike boeke,, Afrikaanse liefdesverhale