Lys van boeke /liefdesverhale en romanse wat in die woestyn afspeel sluit in:

 

    1. Beminde van die duine - ’n woestyn liefdesverhaal geskryf deur Annemarie J Pieterse
    2. Bruid van die woestyn - ‘n woestyn liefdesverhaal deur Annelize Morgan
    3. Die lied van die woestynduif - liefdesroman deur Annemarie J Pieterse
    4. Die roos van Algerië - ’n woestyn liefdesverhaal deur Rika Calitz-Bekker
    5. Halwe maan oor die Bosporus, - ’n woestyn liefdesverhaal deur Rika Calitz-Bekker
    6. Hart van die groot woestyn- ’n woestyn liefdesverhaal deur Annelize Morgan
    7. Karima - ’n woestyn liefdesverhaal deur Wille Martin
    8. Legende van die liefde -’n woestyn liefdesverhaal deur Annelize Endres
    9. Lied van die Farao’s - ’n woestyn liefdesverhaal deur Rika Calitz-Bekker
    10. My Toeareg - ’n woestyn liefdesroman deur Rika Calitz-Bekker
    11. Nag in Sareda - ’n woestyn liefdesverhaal geskryf deur Annemarie J Pieterse
    12. NINA - Die Nimf en die Kaptein - woestyn liefdesroman deur Jacques Andrés (NINA-reeks)
    13. NINA - En die sjeik - woestyn liefdesroman deur Jacques Andrés (NINA-reeks)
    14. NINA - Die slavin -  woestyn liefdesroman deur Jacques Andrés (NINA-reeks)
    15. Sluiers van wierook - ‘n woestyn liefdesverhaal geskryf deur Ena Murray
    16. Samaritaan van die Sahara - boek deur Marie Warder - n woestyn roman
    17. Vasti van Babilon - ’n woestyn liefdesverhaal deur Jana Coetzee
    18. Woestynliefde -’n woestyn liefdesverhaal deur Chanette Paul
    19. Woestynwind oor Jawarah - ’n woestyn liefdesverhaal deur Annelize Morgan

CalitzBekker_Rika_Sjamaan_van_die_verlore_stad_Woestynromanse1

Sjamaan van die verlore stad
’n woestyn liefdesroman deur Rika Calitz-Bekker

 

 

Die roos van Algerië
’n woestyn liefdesroman deur Rika Calitz-Bekker

Marie Strydom, ‘n joernalis, vertrek kort n haar agt en twintigste verjaarsdag saam met haar broer op ‘n ekspedisie na die Saharawoestyn. Daar is ‘n vonk tussen haar en die ekspedisieleier, Yves Bertrand, maar dan ontmoet sy prins Kamal ibn Jawad, die prins van die Hggarberge. Sy keer verward terug na Suid-Afrika: hoe kan sy twee mans gelyk liefhê? En waarom herinder prins Kamal se flikkerende donker oë haar telkens aan die Fransman?

Wanneer sy onverwags Parys toe moet gaan, maak sy ‘n ontdekking wat haar hele lewe ewig verander.

Pieterse_Annemarie_J liedvandiewoestynduif-liefdesverhaal woest

Lied van die woestynduif
woestynliefdesroman deur Annemarie J Pieterse

Ag gevolg van verdoemende omstandigheidgetuie teenhom word dr Jaques Behrens skuldig bevind vir die moord op sy oom Elisa. Jaques is onskuldig, maar hy word gevonnis en sy hele rooskleurige toekoms stort daardie dag in die hof in duie.

In die stroom van wanhoop en vertwyfeling waarin Jaques beland, verskyn sjeik Josef Abdullah Ramat uit Jordanië soos die spreekwoordelike strooihalm en sonder om eers mooi na te dink oor die gevolge van sy daad, gryp Jaques die sjeik se haas ongelooflike aanbod aan.

Skaars ‘n week later bevind dr Jaques Behrens hom in die Negeb-woestyn in El Samari, die pragpaleis van sjeik Josef.

Logo - nuwe webtuiste 2015

Boekvesamelaar se droom... Afrikaanse boeke, Africana, boeke, Akrikaanse kinderboeke, Afrikaanse kinderreekse, Boereoorlog, Grensoorlog, Geskiedenis, Christelike boeke,, Afrikaanse liefdesverhale