Die ROOI MASKERREEKS is ‘n reeks boekies wat deur Mimosa-uitgewers (EDMS) Bpk uitgegee was. Die ROOI MASKERREEKS was ‘n reeks wat  uitstekende speurverhale, moord-, avotuurverhale en ander spanningsverhale ingesluit het van verskeie skrywers - sommige baie bekend , maar almal bekwaam om in die Rooi Maskerreeks te verskyn het

Mimosa-uitgewers (EDMS) Bpk was ook verantwordelik vir die uitgee van die Waterlelie-reeks en Oupa-reeks. Die Waterlelie-reeks het goeie Afrikaanse romanse en liefdesverhale bevat, tewyl die Oupa-reeks meer vir die bejaardes bedoel was. Alhoewel alle oupa’s die reeks sal geniet, is ander lesers nie uitgelsluit nie

Die Rooi Maskerreeks sluit die volgende

 boeke in:

Rooi Maskerreeks se voorblaaie:

Rooimaskerreeks 1 Dwaalwee van die liefde Hermie Hendriks1

Rooi Maskerreeks no 1: DwaalweŽ van die liefde - Hermie Hendriks
Die verhaal van ‘n rykvrou wat wraak wou neem. Jare gelede is haar pa van die plaas weggejaag en toe sy die kans gekry het  wou sy HoŽ Wal, die spogplaas nie alleen besit nie, maar ook vir Lenus by die koop insluit

 

Rooi Maskerreeks no 2: Verdoemenis van Mambashoek - R. Hendriks
Die giftige naels van haar lieflingskat het sy gebruik om haar slagoffers na ‘n vroeŽ dood te stuur, totdat die dier eendag anders besluit het....

Rooimaskerreeks 3 Skatkis van Satan Hermie Hendriks1

Rooi Maskerreeks no 3: Skatkis van Satan - Hermie Hendriks 

Rooimaskerreeks 4 Vreemdeling in die huis R Hendriks1

Rooi Maskerreeks no 4: Vreemdeling in die huis - R. Hendriks
Die skadu wat oor hierdie huis gehang het, kon niemand verklaar totdat bloedvlekke in sy ateljee verklap het ...

rooi_masker-reeks_no_5_-_As_die_muur_kon_praat_-_J_van_Elders

Rooi Maskerreeks no 5: As die muur kon praat - J. van Elders
Eendag het die stom muur besluit om te praat ...

rooi_masker-reeks_no_6_-_mark_preston

Rooi Maskerreeks no 6: Dogter van Lucifer - Mark Preston

Rooimaskerreeks 7 Vervloek is hy Andre Rousseau

Rooi Maskerreeks no 7: Vervloek is hy... - Andre Rousseau
nog voordat hy gesterf het, het hy sy vloek uitgespreek

Rooimaskerreeks 8 Vallei van die groen monster Gilbert Gibson

Rooi Maskerreeks no 8: Vallei van die groen monster - Gilbert Gibson

Rooimaskerreeks 9 Verskrikking van Eenoog uil Christa Steyn

Rooi Maskerreeks no 9: Verskrikking van die Eenoog uil - Christa Steyn

rooi_masker-reeks_no_10-Ankertou_van_die_liefde_-_J_van_Elders

Rooi Maskerreeks no 10: Ankertou van die liefde - J. van Elders
Hierdie aanvallige nooientjie het gemeen dat sy mans en haar eie geslag ken. Dog eers toe sy die lewe in sy naakte werklikheid ontmoet het, het sy reg besef ...

Rooimaskerreeks 11 Aan weersye van die lewe Beyers Boshoff

Rooi Maskerreeks no 11: Aan weersye van die lewe - Beyers-Boshoff
Hierdie man het die lewe in sy volheid en die mag van vroueliefde eers ontdek nadat hy sy eed as spioen afgelÍ het...
lees ook die Olaf Bouwer spionasie reeks

Rooimaskerreeks 12 Boodskappe van elders Andre Rousseau

Rooi Maskerreeks no 12: Boodskappe van elders - Andre Rousseau
U senuwees moet goed wees as u hierdie verhaal lees. Dit handel oor boodskappe wat ‘n persoon uit die “ander wÍreld” ontvang het en dit geglo het...

Rooimaskerreeks 13 Net vir jou liefling Hermie Hendriks

Rooi Maskerreeks no 13: Net vir jou liefling - Hermie Hendriks
As drenkeling is sy gevind en die aangenome dogter van ‘n vryburgerfamilie in die vroeŽ Kaap geword. Bedags het die een broer aan haar gedink en snags het die ander broer van haar gedroom, totdat....
lees ook van ander Ou Kaapse verhale

Rooimaskerreeks 14 Waarheid - die hele waarheid Dricky Beukes

Rooi Maskerreeks no 14: Waarheid ...die hele waarheid - Dricky Beukes
Pieter het sy vinger opgesteek en die waarheid vertel. Hy moes vyftien jaar uitdien. Toe is hy vrygelaat ...

Bo   Tuis_2

Rooimaskerreeks 15 Daar is bloed aan die mas R Hendriks

Rooi Maskerreeks no 15: Daar is bloed aan die mas - R. Hendriks
Seker nog nooit vantevore het ‘n verhaal van gewetenlose seerowers en drosters in Afirkaans verskyn as die meesterstuk van hierdie bekende skrywer
Lees ook Oloff die seerower-reeks

Rooimaskerreeks 16 Die testament van Rooi Chris C de Villiers

Rooi Maskerreeks no 16: Die testament van Rooi Chris - C. de Villiers
Hierdie onverskrokke vroumens het nie omgegee om haar eie bloedsuter vir haar gruwelike sondes te laat boet as sy maar net haar doel bereik ...

Rooimaskerreeks 17 Die sterkste sal regeer HJ Smith

Rooi Maskerreeks no 17: Die sterkste sal regeer - H.J. Smith
In die wÍreld waar die sterkste regeer was hy vasbeslote om sy stiefbroer te agtervolg en selfs te vermoor om die regmatige deel van sy vader se erfporsie te kry.

Rooimaskerreeks 18 Die verborge gifnaald H Reinhardt

Rooi Maskerreeks no 18: Die verborge gifnaald - H. Reinhardt
Die boggelrug professor was nie tevrede voor hy ‘n hele bende met dieselfde liggaamsgebrek op die been gekry het om sy moordadige bloeddorstigheid tot sy volheid te bring - alles onder die dekmantel van liefdadigheid

Bo   Tuis_2

Bestel boeke : tel 012 807 2710 (Equestria)
Tel 012 346 6738 (Monumentpark)
Tel 012 345 4040 (Elarduspark)

Stuur epos

Bo   Tuis_2

Rooimaskerreeks 19 Nag van onheil  J van Elders

Rooi Maskerreeks no 19: Nag van onheil - J. van Elders
Hierdie vrou het geld haar lewe aanbid en in die proses moes ander daarvoor boet. Aangrypend tot by die laaste sin.

Rooimaskerreeks 20 Sluit die paradys Bennie Fritz

Rooi Maskerreeks no 20: Sluit die paradys - Bennie Fritz

Rooimaskerreeks 21 Moord op 'n miljoener Kalie Naude

Bo   Tuis_2

Bestel boeke : tel 012 807 2710 (Equestria)
Tel 012 346 6738 (Monumentpark)
Tel 012 345 4040 (Elarduspark)

Stuur epos

Bo   Tuis_2

Rooi Maskerreeks no 21: Moord op 'n miljoener - Kalie Naude
Hy was soos ‘n ongetemde dier om verskrikking te saai, dog wat jy saai moet jy eendag maai...

rooi_masker-reeks_no_22-_Die_gruwel_van_die_sekel

Rooi Maskerreeks no 22: Die gruwel van die sekel - Andre Rousseau
In hierdie verhaal is die vreedsame plaaslewe onverwags oorrompel deur ’n gewetenlose bende wat vir niks sal stuit nie.

Rooimaskerreeks 23 Geen moord sonder leidraad Koert Heese

Rooi Maskerreeks no 23: Geen moord sonder leidraad - Koert Heese
Na sy jare lange soektog na die moordenaar van sy ouers het hierdie jongman skielik op die monster afgekom...

 

Rooi Maskerreeks no 24:

Rooimaskerreeks 25 Adres Marshallplein R Hendriks1

Rooi Maskerreeks no 25: Adres Marshallplein - R. Hendriks
Uit Marshallplein kronkel daar baie duistere weŽ...

Bo   Tuis_2

Bestel boeke : tel 012 807 2710 (Equestria)
Tel 012 346 6738 (Monumentpark)
Tel 012 345 4040 (Elarduspark)

Stuur epos

Bo   Tuis_2

Rooimaskerreeks 26 Die see sal syne oplewer A de Villiers

Rooi Maskerreeks no 26: Die see sal syne oplewer - A. de Villiers
Die verhaal van ‘n onmens wat haaie as troeteldiere aangehou het...

Rooimaskerreeks 27 Haat in die hart R Hendriks

Rooi Maskerreeks no 27: Haat in die hart - R. Hendriks
Om sy deel van die erfporsie te kry was Faan bereid om sy eie broer te vergas...

Rooimaskerreeks 28 Tussen erfgeld en swerfgeld FJ Yssel

Rooi Maskerreeks no 28: Tussen erfgeld en swerfgeld - F.J. Yssel
Verbitterd en telleurgestel het hy verontregte die plaas verlaat nadat die bepalings in sy vader se testament bekend geraak het. Maar na sy rondswerwe het hy teruggekeer ...

Rooimaskerreeks 29 Dood met 'n grynslag Mathys Vorster

Rooi Maskerreeks no 29: Dood met 'n grynslag - Mathys Vorster

Bo   Tuis_2

Bestel boeke : tel 012 807 2710 (Equestria)
Tel 012 346 6738 (Monumentpark)
Tel 012 345 4040 (Elarduspark)

Stuur epos

Bo   Tuis_2

 

Rooimaskerreeks 30 Geheimsinnige Heleen Anna M Roux

Rooi Maskerreeks no 30: Geheimsinnige Heleen - Anna M. Roux

Rooimaskerreeks 31 Vrou van die gevaarlike dokter Hermie Hendriks

Rooi Maskerreeks no 31: Vrou van die gevaarlike dokter - Hermie Hendriks

Verskeie van die Rooi Maskerreeks se voorblaaie is vanaf SKATKISBOEKE se webwerf verkry en ons is dankbaar vir hul volledige en pragtige voorblaaie van die Rooi Maskerreeks. Ons het ook sommige van die voorblaaie en inligting by Springbokboeke se webtuiste gekry.

Bo   Tuis_2

Bestel boeke : tel 012 807 2710 (Equestria)
Tel 012 346 6738 (Monumentpark)
Tel 012 345 4040 (Elarduspark)

Stuur epos

Bo   Tuis_2

 

Lees ook ander speurverhale

Lees ook Klub 707

 

Bo   Tuis_2

Bestel boeke : tel 012 807 2710 (Equestria)
Tel 012 346 6738 (Monumentpark)
Tel 012 345 4040 (Elarduspark)

Stuur epos

Bo   Tuis_2

Boekvesamelaar se droom... Afrikaanse boeke, Africana, boeke, Akrikaanse kinderboeke, Afrikaanse kinderreekse, Boereoorlog, Grensoorlog, Geskiedenis, Christelike boeke,, Afrikaanse liefdesverhale

Logo---nuwe-webtuiste-2015