Die RILLERS reeks is grilerige spookagtige stories wat kinders (en grootmense ) sal laat ril. Dit is boeke met onverwagte eindes wat mens op die stoel se punt sal hou!

Francois Bloemhof se Rillers (Riller-REEKS) is al twee keer aangewys as wenners en een keer as naaswenner in die jaarlikse - ATKV-kompetisie, waar lesers self hulle gunsteling boeke aanwys. Die slag het die spanning 'n paar tikkies humor by - die soort wat jou onkant betrap . ."

 Die reeks is aanvanklik in 1996 tot 2004 deur Human & Rousseau uitgegee  Die Rillerreeks (eerste uitgawe) sluit in:

EERSTE UITGAWE (1996):

  1. RILLERS 1 : Die vrou met die pers oog - Rillers reeks  (rillerstorie geskryf deur Francois Bloemhof)
  2. RILLERS 2 : Donkerwoud - Rillers reeks (rillerstorie/ spookstorie geskryf deur Francois Bloemhof)
  3. RILLERS 3 : Die waterding - Rillers reeks  (rillerstorie/ spookstorie geskryf deur Francois Bloemhof)
  4. RILLERS 4 : Kamer 13 - Rillers reeks (rillerstorie/ spookstorie geskryf deur Francois Bloemhof)
  5. RILLERS 5 : Die Speletjie - Rillers reeks (rillerstorie/ spookstorie geskryf deur Francois Bloemhof)
  6. RILLERS 6 : Kry vir jou, ou Langklou - Rillers reeks (rillerstorie/ spookstorie geskryf deur Francois Bloemhof)
  7. RILLERS 7 : Hospitaaltyd - Rillers reeks (rillerstorie/ spookstorie geskryf deur Francois Bloemhof)
  8. RILLERS 8 : Vampiere van Londen - Rillers reeks (rillerstorie/ spookstorie geskryf deur Francois Bloemhof)

 

HER-UITGAWE (2015) - Kliek hier om meer te lees van her-uitgawe

  1. RILLERS 1 : Die Speletjie - Rillers reeks (rillerstorie/ spookstorie geskryf deur Francois Bloemhof)
  2. RILLERS 2 : Die vrou met die pers oog - Rillers reeks (rillerstorie geskryf deur Francois Bloemhof)
  3. RILLERS 3 : Die waterding - Rillers reeks (rillerstorie/ spookstorie geskryf deur Francois Bloemhof)
  4. RILLERS 4 : Ou langklou - Rillers reeks (rillerstorie/ spookstorie geskryf deur Francois Bloemhof)
  5. RILLERS 5 : Donkerwoud - Rillers reeks  (rillerstorie/ spookstorie geskryf deur Francois Bloemhof)
  6. RILLERS 6 : Kamer 13 - Rillers reeks (rillerstorie/ spookstorie geskryf deur Francois Bloemhof)
  7. RILLERS 7:  Hospitaaltyd - Rillers reeks (rillerstorie/ spookstorie geskryf deur Francois Bloemhof)
  8. RILLERS 8 : Vampiere van Londen - Rillers reeks  (rillerstorie/ spookstorie geskryf deur Francois Bloemhof)

Rillerreeks no 2 Die_vrou_met_die_pers_oog_eerste spookstories Francois Bloemhof

Die vrou met die PERS oog
Boek No 1 in die RILLER reeks
Eerste uitgawe van die RILLER-reeks
geskryf deur Francois Bloemhof

Chris en Martie is in 'n nuwe skool, maar van die eerste dag af kom hulle agter alles is nie so gewoon soos dit maar in skole is nie. Hulle nuwe maats begin snaaks optree, en dan is daar die outjie sonder hare en die vreemde biblioteekjuffrou. Toe hulle stadig maar seker ingetrek word in dié eienaardighede, besluit Chris en Martie om ondersoek in te stel - en dis nie lank nie, of hulle beland in die kloue van die vrou met die pers oog.
Spookstories vir kinders

Lees ook van ander spookstories - kliek hier

 

Donkerwoud
Boek No 2 in die RILLER reeks
Eerste uitgawe van die RILLER-reeks
geskryf deur Francois Bloemhof

Wat is dit wat Tiaan deur die venster in die bos gesien het en watter geheime hou die muwwe ou huis van hulle eksentrieke tante in? En wat gaan skielik met Rolf aan? Hulle is nou wel 'n tweeling, maar dit beteken nie dat hulle dinge dieselfde ervaar nie - veral as hulle begin agterkom iets in die huis en die donker woud is nie pluis nie. Hoe nader hulle daaraan kom om die geheim te ontrafel, hoe gevaarliker word dit . . . totdat een van hulle se lewe op die spel is.
Spookstories vir kinders

Rillerreeks no 3 Die waterding eerste spookstories Francois Bloemhof

Die waterding
Boek No 3 in die RILLER reeks
Eerste uitgawe van die RILLER-reeks
geskryf deur Francois Bloemhof

Dit is weer vakansie op Bloubaai. Maar dié sorgvrye tydjie loop ontsettend verkeerd vir Stefan en Lana - en ontaard in ‘n verskrikking en  hulle moet baie vinnig antwoorde op 'n paar tergende vrae vind. Wat steek die vervalle ou houthuis aan die voet van die krans weg? Wat het die vrou op die strand so bang gemaak? Wat is die geheimsinnige Bart se rol in die gebeure? En wat is die raaisel van die Ding?
Spookstories vir kinders

Rillerreeks no 6 kamer_13 _eerste spookstories Francois Bloemhof

Kamer 13
Boek No 4 in die RILLER reeks
Eerste uitgawe van die RILLER-reeks
geskryf deur Francois Bloemhof

Wat gaan in Kamer 13 aan? En hoekom is dit net Bennie wat voel iets is nie reg nie? Wat sal sy ma sê as sy uitvind van die swelsel op sy rug en hoekom is Klitser, sy hond, skielik so anders teenoor hom? En dan is daar die stem in sy kop wat hom snaakse dinge laat doen.
Spookstories vir kinders

Betstel boeke by :

Tel 012 346 6738 (Monumentpark)
Kliek hier vir inligting oor ons ander takke

stuur e-pos - kliek hier

Bo     Tuis_2

Rillerreeks no 1 Die_speletjie spookstories Eerste uitgawe Francois Bloemhof

Die speletjie
Rillers reeks no 5
Vervolg op kamer 13

Eerste uitgawe van die RILLER-reeks
spookstories/ rillerstories vir kinders - boeke

Wouter is baie bekommerd. Hy moes nooit die speletjie van meneer Grimbeek se rekenaar afgelaai het nie. Kyk net in watter gemors is hy nou. Dit is 'n moordspeletjie en iemand is reeds onverklaarbaar dood. En noudat dit begin het, kan dit nie gestop word nie ? dit soek nuwe bloed. As dit eers jou naam het. Wouter en sy vriend, Koekoes, sal vinnig moet dink aan 'n uitkomkans, anders is dit neusie verby - nie net vir hulle twee nie, maar vir almal wat hulle hierby ingesleep het.

Rillerreeks no 6 kry vir jou ou Langklou spookstories Francois Bloemhof

Kry vir jou, ou Langklou
Boek No 6 in die RILLER reeks
Eerste uitgawe van die RILLER-reeks
geskryf deur Francois Bloemhof

"Wat vir Victor as net nog 'n vervelige wintervakansie in die kinderhuis begin, ontaard in 'n nagmerrie toe hy van aangesig tot aangesig kom met die goedige ou tannie wat in die straat-af woon. Juffrou Ia de Goede is bekend in die dorp daarvoor dat haar hande vir niks verkeerd staan nie en vir die meeste inwoners beteken dit haar lekker melkterte en ander gebak. Maar Victor vind gou uit wat daardie hande nog kan doen en hy en sy twee vriende Jenny en Fluitjie sal moet keer voor dit te laat is . . . Die sesde in die eerste uitgawe van die Riller reeks en die vierde boek in die her-uitgawe van Francois Bloemhof se Riller-reeks ; rillerstories vir jong lesers.
 Spookstories vir kinders

 

Hospitaaltyd
Boek No 7 in die RILLER reeks
Eerste uitgawe van die RILLER-reeks
geskryf deur Francois Bloemhof

Rudi is nou al twee keer deur iemand in 'n motor agtervolg. Daar is reeds drie kinders van sy skool deur 'n motor omgery en elke keer het die skuldige weggekom. Die eerste een wat omgery is, is Suné, sy meisie. Wat is haar verbintenis met die ander twee? En hoekom tree die kinders wat omgery is so anders op wanneer hulle uit die hospitaal kom? Min weet Rudi dat hy baie na aan die antwoorde op al sy vrae is, en lig gaan hy nie daarvan afkom nie . . .
Lekker spannende storie vol bloedstollende kinkels. Ouer trae lesers sal dit ook geniet. Die sewende boek van agt in Francois Bloemhof se Rillers-reeks.

 

Die vampiere van Londen
Boek No 8 in die RILLER reeks
geskryf deur Francois Bloemhof

Dit is veronderstel om vir Ken en sy gesin 'n opwindende vakansie in Londen te wees, maar dit ontaard in 'n verskrikking toe hy en die tweeling agterkom ou Mr Ratcliff se hoofbediende, Parker, nie is wat hy voorgee nie. Dan is daar nog die vreemde meisie en die vriendelike seun - waar pas hulle in al die raaisels in? En Miss Sharp en Mrs Burton van die hotel? Wat Ken uiteindelik uitvind, sou hy nooit in sy wildste drome kon glo nie.

 

 

 

Betstel boeke by :

Tel 012 346 6738 (Monumentpark)
Kliek hier vir inligting oor ons ander takke

 

Bo     Tuis_2

Lees ook van ander spookstories - kliek hier

Lees ook van ander spookstories - kliek hier

Rillerreeks no 1 Die_speletjie spookstories Francois Bloemhof
Die SPELETJIE
Boek No 1 in die RILLER reeks
geskryf deur Francois Bloemhof

Rillerreeks no 2 Die_vrou_met_die_pers_oog_spookstories Francois Bloemhof

Die vrou met die PERS oog
Boek No 2 n die RILLER reeks
Tweede uitgawe van die RILLER-reeks
geskryf deur Francois Bloemhof

 

Rillerreeks no 3 Die waterding spookstories Francois Bloemhof

Die waterding
Boek No 3 in die RILLER reeks
Tweede uitgawe van die RILLER-reeks
geskryf deur Francois Bloemhof

Rillerreeks no 4 ou Langklou spookstories Francois Bloemhof

Ou Langklou
Boek No 4 in die RILLER reeks
Tweede uitgawe van die RILLER-reeks
geskryf deur Francois Bloemhof

"Wat vir Victor as net nog 'n vervelige wintervakansie in die kinderhuis begin, ontaard in 'n nagmerrie toe hy van aangesig tot aangesig kom met die goedige ou tannie wat in die straat-af woon. Juffrou Ia de Goede is bekend in die dorp daarvoor dat haar hande vir niks verkeerd staan nie en vir die meeste inwoners beteken dit haar lekker melkterte en ander gebak. Maar Victor vind gou uit wat daardie hande nog kan doen en hy en sy twee vriende Jenny en Fluitjie sal moet keer voor dit te laat is . . . Die sesde in die eerste uitgawe van die Riller reeks en die vierde boek in die her-uitgawe van Francois Bloemhof se Riller-reeks ; rillerstories vir jong lesers.
 Spookstories vir kinders

 

Lees ook van ander spookstories - kliek hier

Betstel boeke by :

Tel 012 346 6738 (Monumentpark)
Kliek hier vir inligting oor ons ander takke

 

Bo     Tuis_2

Rillerreeks no 5 Donkerwoud spookstories Francois Bloemhof

Tweede uitgawe van die RILLER-reeks

Rillerreeks no 6 kamer_13 _spookstories Francois Bloemhof

Tweede uitgawe van die RILLER-reeks

Lees ook van ander spookstories - kliek hier

Betstel boeke by :

Tel 012 346 6738 (Monumentpark)
Kliek hier vir inligting oor ons ander takke

 

Bo     Tuis_2

Rillerreeks no 7 HoSPITAAltyd_spookstories Francois Bloemhof

Hospitaaltyd
Boek No 7 in die RILLER reeks
Tweede uitgawe van die RILLER-reeks
geskryf deur Francois Bloemhof

Rudi is nou al twee keer deur iemand in 'n motor agtervolg. Daar is reeds drie kinders van sy skool deur 'n motor omgery en elke keer het die skuldige weggekom. Die eerste een wat omgery is, is Suné, sy meisie. Wat is haar verbintenis met die ander twee? En hoekom tree die kinders wat omgery is so anders op wanneer hulle uit die hospitaal kom? Min weet Rudi dat hy baie na aan die antwoorde op al sy vrae is, en lig gaan hy nie daarvan afkom nie . . .
Lekker spannende storie vol bloedstollende kinkels. Ouer trae lesers sal dit ook geniet. Die sewende boek van agt in Francois Bloemhof se Rillers-reeks.
Spookstories vir kinders

Rillerreeks no 8 Die_vampiere_van_Londen_spookstories Francois Bloemhof

Die vampiere van Londen
Boek No 8 in die RILLER reeks
Tweede uitgawe van die RILLER-reeks
geskryf deur Francois Bloemhof

Dit is veronderstel om vir Ken en sy gesin 'n opwindende vakansie in Londen te wees, maar dit ontaard in 'n verskrikking toe hy en die tweeling agterkom ou Mr Ratcliff se hoofbediende, Parker, nie is wat hy voorgee nie. Dan is daar nog die vreemde meisie en die vriendelike seun - waar pas hulle in al die raaisels in? En Miss Sharp en Mrs Burton van die hotel? Wat Ken uiteindelik uitvind, sou hy nooit in sy wildste drome kon glo nie.
Spookstories vir kinders

Lees ook van ander spookstories - kliek hier

    Tuis_2

Die Rillers omnibus is ‘n boek wat al 8 van die RILLER REEKS boeke insluit

Al agt Rillers-boeke van die gewilde en bekroonde skrywer, Francois Bloemhof. Lekker grillerige stories met slim, onverwagte eindes

 

Lees ook van ander spookstories - kliek hier

 

Lees ook van ander spookstories - kliek hier

Spookstories vir kinders

 

 

Betstel boeke by :

Tel 012 346 6738 (Monumentpark)
Kliek hier vir inligting oor ons ander takke

 

Bo     Tuis_2

 

Boekvesamelaar se droom... Afrikaanse boeke, Africana, boeke, Akrikaanse kinderboeke, Afrikaanse kinderreekse, Boereoorlog, Grensoorlog, Geskiedenis, Christelike boeke,, Afrikaanse liefdesverhale

Logo---nuwe-webtuiste-2015