Boeke wat in die Olaf Bouwer boekklub verskyn het sluit in:

  1. Die Blonde Laksman - Neil MacNeil(Olaf Bouwer boekklub)
  2. Die Blou Meermin - Neil MacNeil(Olaf Bouwer boekklub)
  3. Die eensaamheid van ’n verraaier, 1968 Edward, S Aarons (Olaf Bouwer boekklub - Hugo Brink reeks)
  4. Die Man met die Goue Rewolwer - Ian Felmming(Olaf Bouwer boekklub)
  5. Die meisie met die silwer blaar - Neil Macneil(Olaf Bouwer boekklub)
  6. Die meisie in die gondel, 1969. Edward, S Aarons (Olaf Bouwer boekklub - Hugo Brink reeks)
  7. Die Rooi Haaie - Stoffel Pienaar(Olaf Bouwer boekklub)
  8. Die Spioen - Paul Thomas(Olaf Bouwer boekklub)
  9. Die Vampier - Stoffel Pienaar(Olaf Bouwer boekklub)
  10. Dood in die Ruimte - Jeff Sutton(Olaf Bouwer boekklub)
  11. Francesca - - Stoffel Pienaar(Olaf Bouwer boekklub)
  12. Gordyn van Haat - James Moffat(Olaf Bouwer boekklub)
  13. James Bond en die Maanvol - Ian Flemming(Olaf Bouwer boekklub)
  14. Jagter teen die Suiderkruis - Robert Eunson(Olaf Bouwer boekklub)
  15. Jy sal Boet, Feranti -Stoffel Pienaar(Olaf Bouwer boekklub)
  16. Haat my nie, Seniorita - Stoffel Pienaar(Olaf Bouwer boekklub)
  17. Lieflike leuenaar - Dudley Dean(Olaf Bouwer boekk(Olaf Bouwer boekklub)lub)
  18. Mademoiselle Boekanier - F. Fox Gardner (Olaf Bouwer boekklub)
  19. Mara Tirana - Edward, S Aarons (Olaf Bouwer boekklub)
  20. Moord op die renbaan - Louw de la Rey (Olaf Bouwer boekk(Olaf Bouwer boekklub)lub)
  21. ‘n Ler van dooies - James Hallume(Olaf Bouwer boekklub)
  22. Naakte Troefkaart - Russel Gray(Olaf Bouwer boekklub)
  23. Noodlottige spel - Lee Gifford(Olaf Bouwer boekklub)
  24. Sending selfmoord,1968. Edward S Aarons (Olaf Bouwer boekklub - Hugo Brink reeks)
  25. Sending van Szkarza - Leon Burger(Olaf Bouwer boekklub)
  26. Vyand in die Spiel - Stoffel Pienaar(Olaf Bouwer boekklub)

 

Bo6  Tuis_8

Olaf Bouwer Die Spioen-paul_thomas

Die Spioen
Boek geskryf deur Paul Thomas
Hardeband. 200 bladsye vol aksie en spanning
(Olaf Bouwer boekklub)

“ Ons plan, kameraad Orlofski, is om die gevangene los te maak van die werklikheid - tot op ‘n stadium waar hy sal twyfel aan alles wat hy hoor, sien en dink. In die volgende paar weke sal niks in sy klein wreldjie presies reg uitwerk nie. Dit is die klein dingetjies wat ‘n man geleidelik sag maak en uiteindelik breek. ‘n Mens is sterk omdat hy persoonlike vaardighede besit. Breek daardie waardigheid en sy wreld tuimel inmekaar.”
“Kan jy so seker wees oor hierdie man, Herr Heinzmann?”
“Burger is ‘n intelligente en sensitiewe man. Sy soort breek die maklikste, kameraad Orlofski. Ek verseker u dat wanneer ons met die gevangene afgereken het, ons presies sal weet waar die mikrofilms is.”
Orlofski staan op en knoop sy swaar jas vas. “Ek wil daardie inligting h, Herr Heinzmann. Geen vertragings nie. Resultate, Herr Heinzmann. Ons stel net in resultate belang.”
Hy stap daur toe, steek vas en kyk oor sy skouer om na die lang man agter die lessenaar. “Ons het jou belas met die verantwoordelikheid om die klein pakkie met die mikrofilm op te spoor. Net een mens in die hele wreld weet waar daardie pakkie is en daardie man is ons gevangene. Ons sal geen mislukking duld nie. Herr Heinzmann. Hou dit in gedagte wanneer jy die spioen ondervra.”
Heinzmann knik stram. “Ek sal, kameraad Orlofski. Ek verseker u ek sal dit doen.”
Orlofski grom en stap by die deur uit.
Heinzmann klap die skakelaar van die tussentelefoon af en s: “Bring die gevangene na my toe.”

 

Bo6  Tuis_8

 

Mademoiselle Boekanier
Gardner F Fox
160 bladsye propvol opwinding van Seerowers aan die Kaap
Deel van die Olaf Bouwer reeks
Ou Kaapseverhaal

Die beeldskone seerowersvrou, Jacqueline Renoir, het Simon Marsman, ‘n Kaapse seevaarder, van sy sinkende skip gered nadat hy onder die genadelose katshoue van die spaanse edelman Don Carlos deurgeloop het.
Simon was plotseling sonder skip, sonder bemanning en sonder selfrespek. Maar ‘n vrou se hande verrig wonders, mits die man self iets werd is.
Jacqueline neem hom ‘n nuwe wreld binne - ‘n wreld van seerowers, bloed, haat en kortstondige liefdes. Maar Simon het slegs een ideaal : om ‘n seeryk van sy eie op te bou, sy eerste skip se bamanning uit die soutmyne van Spanje te gaan bevry en Don Carlos, die man wat hom verneder het, in eie munt te betaal.
Almal het die Kapenaar egter uitgelag as hy oor die drie dinge praat, want hulle het geweet : in Jacqueline se wreld en op see kan liefde maklik haat word en jou beste vriend, jou vurigste minnares, kan more besluit om jou in die rug te steek....

Bo6  Tuis_8

Bestel boeke  - kliek hier

of skakel 012 346 3738 /012 807 2710

 

 

 

Die blonde laksman
Neil MacNeil
Olaf Bouwer reeks


Louis Reyneke en sy vriend Hans Human was nie gewone privaatspeurders nie - op die oog af het hulle eerder gelyk soos twee voetbalspelers met vakansie.
Maar ‘n mens misgis jou maklik - soos hulle ook weer besef het tydens die ondersoek van Louw Brink se selfmoord.
Aanvanklik het dit gekyk na ;n gewone roetine-ondersoek. ‘n Skatryk aandeelhouer pleeg in sy kantoor selfmoord voor die o van sy personeel. Net voor die wanhoopsdaad het hy met iemand oor die telefoon gepraat.
Wie was dit?
‘n Redelike interessante maar maklike saak vir enige speurder wat sy sout werd is.
Maar toe gryp die dood skielik in, verraad kry die oorhand en Louis
Reyneke en sy joviale snuffelaarsvriend, Human, beland pens en pootjies in ‘n situasie waarin niemand se lewe ‘n sent werd in nie en selfs die meisie wat jy in jou arms hou nie bo verdenking staan nie.
Spanning en humor is selde so netjies saamgevat soos in die MacNeil-treffer

 

Bo6  Tuis_8

 

Noodlottige_spel-Lee_Gifford OLAF_BOUWER

Noodlottige spel
geskryf deur Lee Gifford
(Olaf Bouwer boekklub)

Net voor die Amerikaanse en Filippynse magte in 1942 aan die Japanners oorgegee het, het hulle miljoene rand se silwer van die bank van Manila in die see naby Corregidor gegooi sodat die Japanners dit nie in die hande kon kry nie.
Die Japanners het egter van die skat te hore gekom en sewe Amerikaanse krygsgevangenes gedwing om onder die haglike omstandighede in die diepsee daarna te soek.

Een van daardie sewe “diepseeduikers” was ‘n Suid-Afrikaner, (Wynand Marais, wat met die uitbreek van die oorlog ‘n student in Manila was.)

En nou, na baie jare na die oorlog, word hy deur sy maatskappy teruggestuur Manila toe - onwetend dat ‘n gewetenlose Japanse kolonel daar sit en wag op waarskynlik die enigste oorlewende wat weet waar die ongebergde miljoene begrawe l.

OLAF BOUWER man met die goue rewolwer - ian FLEMMING

Die man met die goue rewolwer
Boek geskryf deur Ian Flemming
speurder 007 James Bond
Olaf Bouwer boekklub / speurreeks

Olaf Bouwer leer_van_dooies james_hallums1

Bo6  Tuis_8

Bestel boeke  - kliek hier

of skakel 012 346 3738 /012 807 2710

Ander spanningsverhale:

  1. Kaptein seeduiwel - Jeff Kuiper
  2. My hart moet besluit - Hlene Rabie
  3. My tant Adalia - Frieda de Villiers
  4. Die skuldige - Hlene Rabie
  5. Die twee klawers - C.F. Beyers-Boshoff
  6. ‘n Tweede Radyn - Frieda de Villiers

 

Boekvesamelaar se droom... Afrikaanse boeke, Africana, boeke, Akrikaanse kinderboeke, Afrikaanse kinderreekse, Boereoorlog, Grensoorlog, Geskiedenis, Christelike boeke,, Afrikaanse liefdesverhale

Logo---nuwe-webtuiste-2015