Die Nar trilogie / Narreeks is in die vroeĆ« 1980’s deur Andreas Duplessis (Andreas du Plessis) geskryf en uitgegee deur Fiesta Boeke. Die Nar trilogie bestaan uit:

  1. Die nar ry weer - Andreas du Plessis / Andreas duPlessis (1981). Deel van NAR reeks  (Ou Kaapse verhaal)
  2. Die nar lag laaste - Andreas du Plessis / Andreas duPlessis (1982) Deel van NAR reeks  (Ou Kaapse verhaal)
  3. Die nar ry snags - Andreas du Plessis / Andreas duPlessis Deel van NAR reeks (Ou Kaapse verhaal)

Boekvesamelaar se droom... Afrikaanse boeke, Africana, boeke, Akrikaanse kinderboeke, Afrikaanse kinderreekse, Boereoorlog, Grensoorlog, Geskiedenis, Christelike boeke,, Afrikaanse liefdesverhale

Logo---nuwe-webtuiste-2015