Die Masker-reeks: Uitgegee deur L&S Boek- en Kunssentrum in Johannesburg. Gedruk deur Hayne & Gibson

Die Masker -speurreeks sluit die volgende boeke:

 - MASKER reeks Afrikaanse boek reeks - MASKER reeks

Maskerreeks_Masker-reeks_boeke

meer inligting oor die boeke in die MASKERreeks: - MASKER reeks

Te laat vir trane Benjamin Bennett ROOIMASKERREEKS

  1. Te laat vir trane saamgestel deur Benjamin Bennet - MASKER reeks
    • Hierdie werk bestaan uit 12 opspraakwekkende ware Suid-Afrikaanse moordverhale
  2. Die tier deur Leslie Charteris - Vertaal deur O. Pretorius. - MASKER reeks
    • In hierdie hoogspannende werk deur een van die wÍreld se beroemste speurverhaalskrywers word ’n fantastiese plan om ’n Suid-Afrikaanse goudmyn met gesteelde goud te ”sout” deur Simon Templar, die wÍreld oor bekend as onverskrokke “Saint” en ‘n moedige nooientjie verydel...
  3. Die bewyse was dodelik deur Benjamin Bennet (Vertaal deur O. Pretorius.)- - MASKER reeks MASKER reeks
    • In hierdie werk bespreek Benjamin Bennett, ervare misdaadverslaggewer, ‘n verdere reeks van Suid-Afrika se mees opsienbare moordsake, onder andere:
      • Die kanthack treurspel
      • die Fosterbende
      • en die vier moorde op vrouens in Kaapstad deur Salie Lineveldt.

 

 

Hierdie is die verhaal van ‘n bekende sakeman wat na die ontvangs van ‘n geheimsinnige telefoonboodskap ‘n private speurder inroep. In sy aanwesigheid skink sy dogter vir hom en die speurder ‘n glas portwyn in en neem met ‘n teer soen van haar vader afskeid voordat sy vir die aand uitgaan.

Enkele minute later, nog voordat hy die telefoonboodskap grondig met die speurder kan bespreek, word die sakeman op raaiselagtige wyse deur ‘n wrede noodlot oorval...

In sy pogings om die geheim op te los, kom die speurder voor ‘n verysterende vraag te staan: Wie is die geheimsinnige “iemand” wat my dankbaar is “ van wie die oubaas sterwend gepraat het? Een van  van sy familiebetrekkinge? Sy sekretaresse? Sy huishoudster? of het daar ‘n geheimsinnige verhouding bestaan tussen  die oorledene en ‘n aantreklike jong vrou wat die speurder enkele ure nadat sy ‘n weduwee geword het, laggend in haar woonstel innooi?

“Rooi lippe en Ou wyn” is ‘n gewaagde boek oor die moderne grootstadlewe, oor die wetenloosheid van die aandpak-boef en die hartloosheid wat dikwels agter glimlaggende rooi lippe skuil.

 

Blaas hoog die haat - Johann van der Post (1953)1

Die verhaal vertel van ‘n groepie Kaapse rebelle wat tydens die Tweede Vryheidsoorlog as vrywilligers aanbied om die suster van een van hulle van die bedreiging van ‘n klomp wrede Basters aan Engelse kant, te gaan red. Hulle word deur die Basters op ‘n eensame plaas vasgekeer waar die verskille in die manne se karakter onder die moeilike, ja hopelose, omstandighede na vore tree. Liefde en jaloesie en haat laat hulle invloed terdeŽ geld om sake nog erger te vertroebel, maar heldemoed en selfopoffering bly ook nie agterweŽ om tot die dramatiese ontknoping en slot mee te werk nie.

facebook logo lizmarbooks

Lees ook MIKRO se boeke van die Tweede Vryheidsoorlog

Lizmarboeke Book exchange in Pretoria eastLizmarboeke Book exchange in Pretoria east

Die Maskerreeks no 6 : Ware Suid-Afrikaanse spookverhale
 deur Eric Rosenthal en vertaal deur O Pretorius.

Inhoud sluit in:

facebook logo lizmarbooks

Lizmarboeke Book exchange in Pretoria eastLizmarboeke Book exchange in Pretoria east

 

Boekvesamelaar se droom... Afrikaanse boeke, Africana, boeke, Akrikaanse kinderboeke, Afrikaanse kinderreekse, Boereoorlog, Grensoorlog, Geskiedenis, Christelike boeke,, Afrikaanse liefdesverhale

Logo---nuwe-webtuiste-2015