Klub 707: Die reeks was ‘n gewilde reeks Avontuurverhale, Speurverhale en spanningeverhale wat deur Perskor boekdrukkery uitgegee was in die 1960’s tot laat 1980’s / vroeŽ 1990)’s. Die reeks was baie gewild onder die lesers (veral op mans toegespits) en het later ‘n gewilde reeks geword onder boekversamelaars. Die rede daarvoor kan maklik toegeskryf word aan die verskeidenheid wat die KLUB 707 reeks gebied het en dan natuurlik die ure se leesgenot verskaf het. Die reeks het bestaan uit ‘n verskeidenheid van titels deur ‘n groot verskeidenheid skrywers, sommiges bekend en bekroond asook minder bekende skrywers, maar steeds met die nodige spanning en entriges in elke verhaal.

KLUB707 reeks1

Die boekklub KLUB 707 se boeklys sluit in :

klub7072 Die bekende logo van Klub 707 boekklub wat op die rugkant van vele boeke pryk

Hier volg ‘n lys van die Klub 707 boekklub - ALFABETIESE volgorde :
(die lys is volgens my wete nie voledig nie)

  1. Akteur Sonder Rol, 1986 - Chris L. Marx - KLUB 707 boekreeks
  2. Beslissing onbekend - deur Vincent van der Westhuizen - KLUB 707 boek / speurreeks
  3. Blindemol, 1987 - I.D. Lamprecht - KLUB 707 boekreeks
  4. Brandstof vir die ewigheid, 1989. (Klub 707-reeks) geskryf deur Chris L. Marx
  5. Briljante verraaier, 1979. (Klub 707-reeks) geskryf deur Chris L. Marx
  6. Bustoer, 1973. Frieda de Villiers - KLUB 707 boek / speurreeks
  7. Byenes, 1990 - Adam Roux - Klub 707 - speur riller
  8. Daar’s ‘n gat in die grond, (privaatspeurder - Hugo Storm ) - I.D. Lamprecht - KLUB 707 boekreeks
  9. Dank jou die duiwel, 1982 - I.D. Lamprecht - KLUB 707 boek / speurreeks
  10. Deirdre, 1970 - Edward, S Aarons- Klub 707
  11. Die Bangoed van Agan, 1980 - I.D. Lamprecht - KLUB 707 boekreeks
  12. Die blinde mol , 1971- Louis Joubert - KLUB 707 boek / speurreeks
  13. Die Blou Bul-Eskapade, 1986 - Jasper M Cloete - KLUB 707 boekreeks
  14. Die derde kant van die sirkel, 1973 - ID Lamprecht - KLUB 707 boek / speurreeks
  15. Die dodelike drif - Piet Venter, 1972 (Jan) - KLUB 707 boek / speurreeks
  16. Die donker uur, 1986 - Stefan Radlof - KLUB 707 boek / speurreeks
  17. Die dood is my kameraad, Hugo Brink. KLUB 707 boek / speurreeks
  18. Die Duiwel van Boskop,1975 - Jan H. Schutte - KLUB 707 boek / speurreeks
  19. Die een se dood - Tinus Brown, 1985 - ‘n Frik Vorster speurreeks/ KLUB 707 boek / speurreeks
  20. Die gelukmaker, 1962 & 1980 - Jan Waltman - KLUB 707 boek / speurreeks
  21. Die goue meisie, 1984 - deur Vincent van der Westhuizen-  KLUB 707 boekreeks
  22. Die goue skip, geskryf deur Wille Martin.1974 - KLUB 707 boek / speurreeks
  23. Die Jagter van O Djidji, 1976 - Melt froneman - KLUB 707 boek / speurreeks
  24. Die Judas vriend, 1974 - D Combrink -  KLUB 707 boekreeks
  25. Die Judaskeuse, 1984 - I.D. Lamprecht- KLUB 707 boekreeks
  26. Die Judaskus, 1984 - I.D. Lamprecht - KLUB 707 boekreeks
  27. Die Kairo dansers, 1972 - Edward, S Aarons- KLUB 707 boekreeks
  28. Die kitaar-komplot, Jasper M. Cloete - klub 707 boekreeks speurboeke
  29. Die kleiskyf, 1974 - I.D. Lamprecht- KLUB 707 boekreeksÄĚ
  30. Die kopbeen kom huis toe, 1946 en 1979 - R Hendriks- KLUB 707 boekreeks
  31. Die Langebaan-moorde, 1988 - J.A. Groenewald- KLUB 707 boekreeks
  32. Die maan en Ryno Els, 1971 - Hans Rompel - Klub 707 - moord - misdaad riller
  33. Die rolprent is ’n riller, 1972 - Jasper M Cloete KLUB 707 boekrees
  34. Die Skaal in my Hand - Koot Kamfer-reeks, 1973 - I.D. Lamprecht- KLUB 707 boek / speurreeks
  35. Die sluipmoordenaars, 1979 - Paul C. Venter- KLUB 707 boek / speurreeks
  36. Die spook van Haaikrans, 1969 - R Hendriks - Klub 707 - avontuurverhaal
  37. Die swart engel, 1974 - Jan Lategan- KLUB 707 boek / speurreeks
  38. DIE SWART WIKING, 1967- Edward, S Aarons (KLUB 707 reeks)
  39. Die verloorder, 1988 -Danie Gouws- KLUB 707 boek / speurreeks
  40. Die verminker, 1981 - I.D. Lamprecht KLUB 707 boek / speurreeks
  41. Die Vierkantige Driehoek - Hugo Storm reeks, 1973 - I.D. Lamprecht- KLUB 707 boek / speurreeks
  42. Die wit slavinne, deur Louw de la Rey. KLUB 707 boek / speurreeks
  43. Die woestyn behou syne, 1975 - D H Combrink - KLUB 707 boek / speurreeks
  44. Die X-faktor - Lambert Visser - Klub 707 1984
  45. Doelwit Windhoek, 1982 - Tinus Brown - KLUB 707 boek / speurreeks
  46. Dood het ‘n oorsaak, deur Tinus Brown. 1986. ‘n Frik Vorster speurreeks/ KLUB 707 boek / speurreeks
  47. Dooiemansdeur , 1972 - Werner Heyns KLUB 707 boek / speurreeks
  48. Dossier Q-013 Streng Vertroulik, 1972 - Daan Langeveldt - KLUB 707 boek / spanningsreeks
  49. Drie maal is skeepsreg, 1981 - D.H. Combrink - KLUB 707 boek / spanningsreeks
  50. Een dag is ‘n leeftyd, geskryf deur Chris L. Marx  - KLUB 707 boek / speurreeks
  51. Een dood skuldig, 1983. - Tinus Brown - ‘n Frik Vorster speurreeks/ KLUB 707 boek / speurreeks
  52. Een erf die onheil, D.H. Combrink - KLUB 707 boek / spanningsreeks
  53. Een Lyk te min, Jasper M. Cloete. 1971 (Januarie). KLUB 707 boek / speurreeks
  54. Een Musikant Minder, 1976 - Jasper M Cloete - KLUB 707 boek / spanningsreeks
  55. Erfgenaam van Eindbegin, 1983 - Lambert Visser - KLUB 707 boek / spanningsreeks
  56. Fiskale van Zimbabwe, - Braam le Roux - KLUB 707 boek / spanningsreeks
  57. Genadelose Ure, 1976 - Francois Richter - KLUB 707 boek / spanningsreeks
  58. Genadelose Vyand, 1975 - Lourens Oberholzer - KLUB 707 boek / spanningsreeks
  59. Geen Blomme, Asseblief, 1975 - Paul E Otto - KLUB 707 boek / spanningsreeks
  60. Grafkelder van Chroom, 1985 - Tinus Brown - KLUB 707 boek / spanningsreeks
  61. Haar Naam Is Lilith - Hugo le Roux - KLUB 707 boek / spanningsreeks
  62. Hande omhoog, 1973 - Casper Troost - KLUB 707 boek / spanningsreeks
  63. Harde koejawel - L Oberholzer, 1970 - KLUB 707 boek / speurreeks
  64. Helene, 1971, - Edward, S Aarons (KLUB 707 reeks)
  65. Hubert Verster - Overture van Albert Bremer privaatspeurder, 1978  - KLUB 707 boek / spanningsreeks
  66. Huis van duisend plesiere, 1969- Edward, S Aarons  (Klub 707)
  67. James Bond en die goue vinger, 1970 - Ian Flemming - KLUB 707 boek / spanningsreeks
  68. Jy gaan sterf, my beminde, deur Louw de la Rey, 1970. KLUB 707 boek / speurreeks
  69. Jy ook, Lize,1988 - Derick Jacobs - KLUB 707 boek / spanningsreeks
  70. Kaapstad - Noordwes by Wes, 1976 - Jack Hurter - KLUB 707 boek / speurreeks
  71. Kanonvoer, 1980 - Gerhard van Vuuren - KLUB 707 boek / speurreeks
  72. Kaptein Miskiet, Paul E Otto, 1970 - KLUB 707 boek / speurreeks
  73. Kleingeld vir ’n terreurdaad, 1984 - Andrť le Roux du Toit- KLUB 707 boek / speurreeks
  74. Koms van die poppemaker - spanningsroman deur Vincent van der Westhuizen - KLUB 707 boek / speurreeks
  75. Liewenheerbesies is die ding!, deur Louw de la Rey, 1970. KLUB 707 boek / speurreeks
  76. Linda, 1972 - Edward S Aarons - KLUB 707 boek / speurreeks
  77. Losprys - Boek deur Vincent van der Westhuizen (klub 707)
  78. Meeu-eiland antwoord nie, 1971 - Hans Rommel - KLUB 707 boek / speurreeks
  79. Merk van die Vlamlelie- 1978, dr Skip Wessels - I.D. Lamprecht
  80. My LIefste Britta, 1970 - Paul E Otto . Klub 707 boekreeks
  81. ‘n Gang vol oŽ, 1976, geskryf deur Chris L. Marx - KLUB 707 boek / speurreeks
  82. ‘n Gas om middernag, 1987 - Derick Jacobs - KLUB 707 boek / speurreeks
  83. ‘n Knak in die kring, 1975 - Jan Lategan - KLUB 707 boek / speurreeks
  84. ‘n Sterk moontlikheid van moord, 1984 - Tinus Brown - KLUB 707 boek / speurreeks
  85. ‘n Tyd om te sterwe, 1984, geskryf deur Chris L. Marx - KLUB 707 boek / speurreeks
  86. Nagvlug - Eben Engelbrecht - Klub 707 boek 1980 - aksie avontuur verhaal
  87. Nag Bring die Onheil, 1976 - Pierre Fourie - KLUB 707 boek / speurreeks
  88. Niemand weet nie, 1977 geskryf deur Chris L. Marx - KLUB 707 boek / speurreeks
  89. Oliekolonie, 1983 - Andrť Pretorius - KLUB 707 boek / speurreeks
  90. Opdrag uit die dood, 1974, geskryf deur Chris L. Marx - KLUB 707 boek / speurreeks
  91. Operasie skaakmat, 1985 - I.D. Lamprecht - KLUB 707 boek / speurreeks
  92. Ook terwyl ek lag, 1972 - I.D. Lamprecht - KLUB 707 boek / speurreeks
  93. Overture vir Albert Bremer, 1978 - Hubert Verster - KLUB 707 boek / speurreeks
  94. Pierneefs te koop, 1971 - E.P. Smith -KLUB 707 boek / speurreeks
  95. Pion op die blokkiesbord, 1977 - I.D. Lamprecht - KLUB 707 boek / speurreeks
  96. Plek van die Dooie Geeste, 1982 - H.S. van Blerk - KLUB 707 boek / speurreeks
  97. Poerr , 1979 - Lukas van Vuuren - KLUB 707 boek / speurreeks
  98. Rooi lippe en ou Wyn, 1970 - Paul E Otto - KLUB 707 boek / speurreeks
  99. Rus Eers James Bond (Thunderball), 1970 - Ian Flemming - KLUB 707 boek / speurreeks
  100. Sending Carlotta Cortez, 1974 - Edward S. Aarons - KLUB 707 boek / speurreeks
  101. Sending Ceylon, 1974, Edward S Aarons - Klub 707 - Hugo Brink Spioenasie reeks
  102. Sending Katatsji, 1973 - Edward S Aarons - Klub 707 - Hugo Brink Spioenasie reeks
  103. Sending Seekat, 1979 - Mike Heine - KLUB 707 boek / speurreeks
  104. Sending Tokio, 1974 - Edward S Aarons - Klub 707
  105. Newels oor Nineve, 1985 - Mike Heine - KLUB 707 boek / speurreeks
  106. Slagoffer van die stoel van Tesla, 1982 - Ann Hite-Kemp - KLUB 707 boek / speurreeks
  107. Soms wag die Laksman, 1979 - Carene Boshoff - KLUB 707 boek / speurreeks
  108. Spore van die wolf - Kobus Snyman - KLUB 707 boek / speurreeks
  109. Terreur, Lourens Oberholzer, 1980, KLUB 707 boek / speurreeks
  110. Tot die dood ons skei, 1987. deur Tinus Brown. ‘n Frik Vorster speurreeks/ KLUB 707 boek / speurreeks
  111. Vendetta, 1970 - Edward S Aarons - Klub 707 - Hugo Brink Spioenasie reeks
  112. Vlug 302 na Sydney, Casper J. Troost. 1975 - KLUB 707 boek / speurreeks
  113. Vlug van die feniks 1976 - I.D. Lamprecht - KLUB 707 boek / speurreeks
  114. Voorbladstorie, 1975 - Johann Jordaan - boekKLUB 707 boek / speurreeks
  115. Vrees en die Valsheid, 1978 - Basil Stols -boekkLUB 707 boek / speurreeks
  116. Vyf klam vingers, 1967 / 1979 - Johann van der Post - KLUB 707 boek / speurreeks
  117. Waar Lewende Dooies Loop , 1979 - Jasper M Cloete- KLUB 707 boek / speurreeks
  118. Waarom, Sureta, 1975 geskryf deur Chris L. Marx  - KLUB 707 boek / speurreeks
  119. Wat in die donker wandel, Paul E. Otto. 1971- KLUB 707 boek / speurreeks

Let daarop dat die boeke hier bespreek, uit druk is.

Indien u dit sou wou aankoop is u welkom om LIZMARboeke - met takke in Pretoria, te kontak

Bo  Tuis_2

Lees ook ander speurverhale en aksieverhale - kliek hier

 

Lys in volgorde van datum van uitgawe van die KLUB 707 reeks, sluit in:

  1. Beslissing onbekend - deur Vincent van der Westhuizen - KLUB 707 boek / speurreeks
  2. Die dood is my kameraad, Hugo Brink. KLUB 707 boek / speurreeks
  3. Die kitaar-komplot, Jasper M. Cloete - klub 707 boekreeks speurboeke
  4. Een dag is ‘n leeftyd, geskryf deur Chris L Marx - KLUB 707 boek / speurreeks
  5. Jy gaan sterf, my beminde, deur Louw de la Rey, 1970. KLUB 707 boek / speurreeks
  6. Koms van die poppemaker - spanningsroman deur Vincent van der Westhuizen - KLUB 707 boek / speurreeks
  7. Fiskale van Zimbabwe, - Braam le Roux - KLUB 707 boek / spanningsreeks
  8. Losprys - Boek deur Vincent van der Westhuizen (klub 707)
  9. Spore van die wolf - Kobus Snyman - KLUB 707 boek / speurreeks
  10. 1962 : Die gelukmaker, Jan Waltman - KLUB 707 boek / speurreeks
  11. 1967 : DIE SWART WIKING, Edward, S Aarons (KLUB 707 reeks)
  12. 1967 : Vyf klam vingers,  Johann van der Post - KLUB 707 boek / speurreeks
  13. 1969 : Huis van duisend plesiere,  Edward, S Aarons  (Klub 707)
  14. 1969 : Die spook van Haaikrans, R Hendriks - Klub 707 - avontuurverhaal
  15. 1970 : James Bond en die goue vinger,  Ian Flemming - KLUB 707 boek / spanningsreeks
  16. 1970 : Rooi lippe en ou Wyn, Paul E Otto - KLUB 707 boek / speurreeks
  17. 1970 : Rus Eers James Bond (Thunderball), Ian Flemming - KLUB 707 boek / speurreeks
  18. 1970 (Feb) : Liewenheerbesies is die ding!, deur Louw de la Rey. KLUB 707 boek / speurreeks
  19. 1970 : Deirdre, Edward, S Aarons- Klub 707
  20. 1970 (Mei) : Die wit slavinne, deur Louw de la Rey. KLUB 707 boek / speurreeks
  21. 1970 : Vendetta, Edward S Aarons - Klub 707 - Hugo Brink Spioenasie reeks
  22. 1970 (Maart) : Kaptein Miskiet, Paul E Otto - KLUB 707 boek / speurreeks
  23. 1970 : Harde koejawel - L Oberholzer, KLUB 707 boek / speurreeks
  24. 1970 : My LIefste Britta, Klub 707 - Paul E Otto
  25. 1971 (Jan) : Een Lyk te min, Jasper M. Cloete.  KLUB 707 boek / speurreeks
  26. 1971 : Helene, Edward, S Aarons (KLUB 707 reeks)
  27. 1971 (Apr) : Die blinde mol, Louis Joubert - KLUB 707 boek / speurreeks
  28. 1971 (Mei) : Wat in die donker wandel, Paul E. Otto - KLUB 707 boek / speurreeks
  29. 1971 : Meeu-eiland antwoord nie, Hans Rommel - KLUB 707 boek / speurreeks
  30. 1971 : Pierneefs te koop,  E.P. Smith - KLUB 707 boek / speurreeks
  31. 1971 (Des) : Die maan en Ryno Els, Hans Rompel - Klub 707 - moord - misdaad riller
  32. 1972 : Linda, Edward S Aarons - KLUB 707 boek / speurreeks
  33. 1972 : Die dodelike drif - Piet Venter - KLUB 707 boek / speurreeks
  34. 1972 : Die Kairo dansers,  Edward, S Aarons- KLUB 707 boekreeks
  35. 1972 : Die rolprent is ’n riller,  Jasper M Cloete KLUB 707 boekreeks
  36. 1972 : Dooiemansdeur , Werner Heyns KLUB 707 boek / speurreeks
  37. 1972 : Dossier Q-013 Streng Vertroulik, Daan Langeveldt - KLUB 707 boek / spanningsreeks
  38. 1972 : Ook terwyl ek lag, I.D. Lamprecht - KLUB 707 boek / speurreeks
  39. 1973 : Die Skaal in my Hand - Koot Kamfer-reeks, I.D. Lamprecht- KLUB 707 boek / speurreeks
  40. 1973 : Die Vierkantige Driehoek - Hugo Storm reeks, I.D. Lamprecht- KLUB 707 boek / speurreeks
  41. 1973 : Die derde kant van die sirkel, ID Lamprecht - KLUB 707 boek / speurreeks
  42. 1973 : Sending Katatsji, Edward S Aarons - Klub 707 - Hugo Brink Spioenasie reeks
  43. 1973 : Hande omhoog, Casper Troost - KLUB 707 boek / spanningsreeks
  44. 1973 : Bustoer, Frieda de Villiers - Oktober 1973. KLUB 707 boek / spanningsreeks
  45. 1974 (Jan) : Die goue skip, Wille Martin.  - KLUB 707 (Januarie) boek / speurreeks
  46. 1974 : Die Judas vriend, D Combrink -  KLUB 707 boekreeks
  47. 1974 : Die kleiskyf, I.D. Lamprecht- KLUB 707 boekreeks
  48. 1974 : Die swart engel,  Jan Lategan- KLUB 707 boek / speurreeks
  49. 1974 : Een erf die onheil, D.H. combrink - KLUB 707 boek / speurreeks
  50. 1974 : Opdrag uit die dood, geskryf deur Chris L Marx - KLUB 707 boek / speurreeks
  51. 1974 : Sending Tokio,  Edward S Aarons - Klub 707
  52. 1974 : Sending Carlotta Cortez,  Edward S. Aarons - KLUB 707 boek / speurreeks
  53. 1974 : Sending Ceylon, Edward S Aarons - Klub 707 - Hugo Brink Spioenasie reeks
  54. 1975 : Die Duiwel van Boskop, Jan H. Schutte - KLUB 707 boek / speurreeks
  55. 1975 : Die woestyn behou syne, D H Combrink - KLUB 707 boek / speurreeks
  56. 1975 : Genadelose Vyand,  Lourens Oberholzer - KLUB 707 boek / spanningsreeks
  57. 1975 : Geen Blomme, Asseblief, Paul E Otto - KLUB 707 boek / spanningsreeks
  58. 1975 : ‘n Knak in die kring, Jan Lategan - KLUB 707 boek / speurreeks
  59. 1975 : Voorbladstorie,  Johann Jordaan - boekKLUB 707 boek / speurreeks
  60. 1975 : Waarom, Sureta, geskryf deur Chris L Marx  - KLUB 707 boek / speurreeks
  61. 1975 : Vlug 302 na Sydney, Casper J. Troost - KLUB 707 boek / speurreeks
  62. 1976 : Vlug van die feniks  I.D. Lamprecht - KLUB 707 boek / speurreeks
  63. 1976 : Die Jagter van O Djidji, Melt froneman - KLUB 707 boek / speurreeks
  64. 1976 : Een Musikant Minder,  Jasper M Cloete - KLUB 707 boek / spanningsreeks
  65. 1976 : Genadelose Ure, Francois Richter - KLUB 707 boek / spanningsreeks
  66. 1976 : Kaapstad - Noordwes by Wes,  Jack Hurter - KLUB 707 boek / speurreeks
  67. 1976 : ‘n Gang vol oŽ, geskryf deur Chris L. Marx - KLUB 707 boek / speurreeks
  68. 1976 : Nag Bring die Onheil, Pierre Fourie - KLUB 707 boek / speurreeks
  69. 1977 : Niemand weet nie, geskryf deur Chris L Marx - KLUB 707 boek / speurreeks
  70. 1977 : Pion op die blokkiesbord,  I.D. Lamprecht - KLUB 707 boek / speurreeks
  71. 1978 : Haar Naam Is Lilith - Hugo le Roux - KLUB 707 boek / spanningsreeks
  72. 1978 : Hubert Verster - Overture van Albert Bremer privaatspeurder, KLUB 707 boek / spanningsreeks
  73. 1978 : Merk van die Vlamlelie, Skip Wessels - I.D. Lamprecht
  74. 1978 : Overture vir Albert Bremer,  Hubert Verster - KLUB 707 boek / speurreeks
  75. 1978 : Vrees en die Valsheid,  Basil Stols -boekkLUB 707 boek / speurreeks
  76. 1979 : Sending Seekat,  Mike Heine - KLUB 707 boek / speurreeks
  77. 1979 : Poerr , Lukas van Vuuren - KLUB 707 boek / speurreeks
  78. 1979 : Briljante verraaier (Klub 707-reeks) geskryf deur Chris L Marx
  79. 1979 : Die kopbeen kom huis toe, 1946 - R Hendriks- KLUB 707 boekreeks
  80. 1979 : Die sluipmoordenaars,  Paul C. Venter- KLUB 707 boek / speurreeks
  81. 1979 : Vyf klam vingers, Johann van der Post - KLUB 707 boek / speurreeks
  82. 1979 : Waar Lewende Dooies Loop , Jasper M Cloete- KLUB 707 boek / speurreeks
  83. 1979 : Soms wag die Laksman, Carene Boshoff - KLUB 707 boek / speurreeks
  84. 1980 : Die gelukmaker, Jan Waltman - KLUB 707 boek / speurreeks
  85. 1980 : Terreur, Lourens Oberholzer, KLUB 707 boek / speurreeks.
  86. 1980 : Nagvlug - Eben Engelbrecht - Klub 707 boek - aksie avontuur verhaal
  87. 1980 : Die Bangoed van Agan, I.D. Lamprecht - KLUB 707 boekreeks
  88. 1980 : Kanonvoer,  Gerhard van Vuuren - KLUB 707 boek / speurreeks
  89. 1981 : Die verminker,  I.D. Lamprecht KLUB 707 boek / speurreeks
  90. 1981 : Drie maal is skeepsreg,  D.H. Combrink - KLUB 707 boek / spanningsreeks
  91. 1982 : Dank jou die duiwel, - I.D. Lamprecht - KLUB 707 boek / speurreeks
  92. 1982 : Doelwit Windhoek,  Tinus Brown - KLUB 707 boek / speurreeks
  93. 1982 : Plek van die Dooie Geeste, H.S. van Blerk - KLUB 707 boek / speurreeks
  94. 1982 : Slagoffer van die stoel van Tesla,  Ann Hite-Kemp - KLUB 707 boek / speurreeks
  95. 1983 : Erfgenaam van Eindbegin, Lambert Visser - KLUB 707 boek / spanningsreeks
  96. 1983 : Een dood skuldig, Tinus Brown - ‘n Frik Vorster speurreeks/ KLUB 707 boek / speurreeks
  97. 1983 : Oliekolonie,  Andrť Pretorius - KLUB 707 boek / speurreeks
  98. 1984 : Die goue meisie - deur Vincent van der Westhuizen -  KLUB 707 boekreeks
  99. 1984 : Die Judaskeuse,  I.D. Lamprecht- KLUB 707 boekreeks
  100. 1984 : Die Judaskus,  I.D. Lamprecht - KLUB 707 boekreeks.
  101. 1984 : Kleingeld vir ’n terreurdaad,  Andrť le Roux du Toit- KLUB 707 boek / speurreeks
  102. 1984 : ‘n Sterk moontlikheid van moord, Tinus Brown - ‘n Frik Vorster speurreeks/ KLUB 707 boek / speurreeks
  103. 1984 : ‘n Tyd om te sterwe, geskryf deur Chris L Marx - KLUB 707 boek / speurreeks
  104. 1984 : Die X-faktor - Lambert Visser - Klub 707 boeke
  105. 1985 ; Die een se dood - Tinus Brown, 1985 - ‘n Frik Vorster speurreeks/ KLUB 707 boek / speurreeks
  106. 1985 : Grafkelder van Chroom,  Tinus Brown - KLUB 707 boek / spanningsreeks
  107. 1985 : Operasie skaakmat,  I.D. Lamprecht - KLUB 707 boek / speurreeks
  108. 1985 : Newels oor Nineve,  Mike Heine - KLUB 707 boek / speurreeks
  109. 1986 : Die donker uur, Stefan Radlof - KLUB 707 boek / speurreeks
  110. 1986 : Akteur Sonder Rol, Chris L. Marx - KLUB 707 boekreeks
  111. 1986 : Dood het ‘n oorsaak, deur Tinus Brown. ‘n Frik Vorster speurreeks/ KLUB 707 boek / speurreeks
  112. 1986 : Die Blou Bul-Eskapade, Jasper M Cloete - KLUB 707 boekreeks
  113. 1986 : Daar’s ‘n gat in die grond, (privaatspeurder - Hugo Storm ) - I.D. Lamprecht - KLUB 707 boekreeks
  114. 1986 : Opdrag uit die dood, geskryf deur Chris L. Marx  - KLUB 707 boek / speurreeks
  115. 1987 : Blindemol, I.D. Lamprecht - KLUB 707 boekreeks
  116. 1987 : ‘n Gas om middernag - Derick Jacobs - KLUB 707 boek / speurreeks
  117. 1987 : Tot die dood ons skei - deur Tinus Brown. ‘n Frik Vorster speurreeks/ KLUB 707 boek / speurreeks
  118. 1988 : Die Langebaan-moorde, J.A. Groenewald- KLUB 707 boekreeks
  119. 1988 : Die verloorder, Danie Gouws- KLUB 707 boek / speurreeks
  120. 1988 : Jy ook, Lize, Derick Jacobs - KLUB 707 boek / spanningsreeks
  121. 1989 : Brandstof vir die ewigheid, (Klub 707-reeks) geskryf deur Chris L. Marx
  122. 1990 : Byenes geskryf deur Adam Roux - Klub 707 - speur riller

Lees ook ander speurverhale en aksieverhale - kliek hier

KLUB707 Jy_gaan_sterf_My beminde klub707 boekklub speurstories

Jy gaan sterf my beminde
Geskryf deur Louw de la Rey
Klub707 reeks

Die bekende privaatspeurder en misdaadverslaggewer, Louw de la Rey, is ‘n man wat van reg en geregtigheid hou - nog amper meer as van sy salaris.

Toe die doodsvonnis uitgespreek is oor ‘n man wat ‘n jong meisie vermoor en haar onherkenbaar vermink het, het Louw instink en sy jarelange ondervinding van rampokkermetodes hom gesÍ dat hier ‘n onskuldige man galg toe gestuur word.

‘n Naamlose brief aan die redakteur van sy koerant laat hom besluit om die onskuld van die veroorodeelde man te probeer bewys. Die eingste leidraad wat hy het om mee te begin, is ‘n klein foutjie aan die letter “m” van die tikmasjien waarmee die naamlose brief geskryf is. Maar daar is honderdduisende tikmasjiene in Johannesburg.

Louw laat hom egter nie hierdeur afsit nie. Sy ondersoek laat hom heel gou deurmekaar raak met ‘n paar oulike asters - maar ook met een of ander geheimsinnige rampokkerbaas wat vasbeslote is om hom, wat Louw de la Rey is, tot elke prys van die gras te maak.

 

Lees ook ander speurverhale en aksieverhale - kliek hier

 

Bestel boeke  -kliek hier

Tel 012 346 6738

Tel 012 807 2710

tel 012 567 2522

Marx_chris_L _Opdrag_uit_die_dood KLUB707 Aksieverhale         chrislmarx-opdraguitdiedood alternatief klub 707

Opdrag uit die dood - Geskryf deur Chris L MARX
deel van die KLUB 707 boekreeks

“Johan Niemand?” Ek kry so ‘n nare voorgevoel dat hierdie oproep my nuwe lewe gaan omver werp. “Ek het jou hulp nodig, Johan?”
“Jy het die hele Organisasie tot jou beskikking.”
Ek weet.
“Luister mooi. Ek het nie veel tyd om te praat nie. Hulle is op my spoor. Ek is in besit van sekere inligting. Vir party mense is dit van lewensbelang. As hulle my vannaand kry, moet jy dit oorneem en dit met die Minister gaan bespreek.Die inligting is in ‘n koevert. Ek het dit onder aan die trein vasgemaak. Die Kaapstad-Pretoria-trein. Onder my kompartement 3241B. Ek praat van Potchefstroom af. Ontmoet my op Johannesburgstasie. As ek dit tot daar maak, ignoreer my, en vergeet ons gesprek. Is ek nie daar nie, moet jy my plek inneem en aangaan waar ek opgehou het. Ek weet hulle is besig om my in te haal. Ek hulle weet weer dat ek alles in my vermoŽ sal doen om hulle te ontmasker. Die enigste manier om my te keer, is om my dood te maak. En dit is presies wat hulle van plan is om te doen.”

‘n Helse kabaal breek in my oor los. Bosch het die gehoorbuis gelos en ek kan hoor hoe dit klappend aan die draad swaai...”
So begin die vreemde doodsveragtende sending van geheime agent Johan Niemand.

Klub_707 speureeks boeke verskeidenheid

Bo  Tuis_2

Flemming_Ian Rus_eers_James_Bond Klub707 spionasieverhale1

Rus eers, James Bond - geskryf deur Ian Flemming
Boek van James Bond in Afrikaans

 

delareyLouw_die wit slavinne klub707

Die wit slavinne
geskryf deur Louw de la Rey
Klub 707 boekreeks /speureeks in Afrikaans

cloete_jasper_m_een lyk te min_klub707 speurverhale

Een lyk te min
geskryf deur Jasper M. Cloete
deel van die  speurreeks - KLUB707

 

Bo  Tuis_2

Bestel boeke  - kliek hier

Tel 012 8072710

Tel 012 346 6738

Bo  Tuis_2

 

 

‘n Tyd om te sterwe
geskryf deur Chris L. Marx

Vier ingeneurstudente besluit een aand om ‘n bietjie uit te breek. Alles doodonskuldig. Hulle “leen” die rektor se ou Rolls royce - steeds net onskuldige studentepret. en selfs toe hulle met die arme motoris met die foutiewe koplampe gekskeer, is dit onskuldig. Of is dit? Gedurende die aand het onskuld erns geword. En toe hulle die man se motor van die pad af dwing, is dit glad nie meer so onskuldig nie.

Toe hulle daar in die koshuis besluit het om te gaan pret maak, het hulle nie geweet watter verreikende gevolge hul daad sou hÍ nie. Hulle het nie geweet dat hulle daardie nag vir die dood van ‘n vrou en ontvoering van ‘n meisie verantwoordelik sou wees nie. En hulle het gewis nie geweet dat daar later op hulle jag gemaak sou word nie; dat hulle die dood in die oŽ sou moes staar nie.

‘n Tyd om te sterwe is ‘n spanningsverhaal wat eie aan ons tyd is. Dit beeld studente se verveeldheid in ‘ n moderne samelewing uit en die manier waarop hulle afleiding soek. Maar meer nog, dit vertel van ander euwels van ons tyd; dwelmsmokkelaars, straatbendes wat werkloos en sonder morele kodes voortploeter en op ander teer.

‘n Tyd om te sterwe is een van daardie spanningsverhale wat aangryp juis omdat die karakters mense is wat ons almal ken; die goeie Afrikanerseuns, die goedige hoof, die bose bendeleier, die welopgevoede jongmeisie. In elkeen van hulle skuil die kwaad.... maar ook die goed. Die vraag is net: wie swig uiteindelik voor die kwaad en wie oorwin dit.

 

Bo  Tuis_2

Skakel gerus enige van ons takke om boeke te

bestel of vir meer inligting - kliek hier

 

Bo  Tuis_2

Bestel boeke  - kliek hier

Tel 012 8072710

Tel 012 346 6738

Bo  Tuis_2

 

Boekvesamelaar se droom... Afrikaanse boeke, Africana, boeke, Akrikaanse kinderboeke, Afrikaanse kinderreekse, Boereoorlog, Grensoorlog, Geskiedenis, Christelike boeke,, Afrikaanse liefdesverhale

Logo---nuwe-webtuiste-2015