Boeke deur ANDREAS DU PLESSIS (Andreas DuPlessis) - Hans Malan Superspeurder -reeks

Wat die Hans Malan Superspeurder so gewild maak is die mooi nooiens - natuurlik gevaarlik en geheimsinnig! Dit is moord en leker avontuur. Liefde wat midde van al die intrige ontluik en heerlik groei.

1. Roofuil oor Mosambiek - Andreas du Plessis (1976)
2. So duur haar skoonheid - Andreas du Plessis (1977). Hans Malan - Superspeurder. Pluim Boeke
3. 4 Winde bring onheil - Andreas du Plessis (1978)
4. Die donker Suiderkruis - Andreas du Plessis (1978) Hans Malan - Superspeurder.
5. Vrou in 'n vangstrik - Andreas du Plessis (1979). Hans Malan - Superspeurder. Fiesta Boeke
6. Prinses sonder vaderland - Andreas du Plessis (1979). Hans Malan - Superspeurder. Fiesta Boeke no 18
7. Die nar ry weer - Andreas du Plessis / Andreas duPlessis (1981). Deel van NAR trilogie  (
Ou Kaapse verhaal)
8. Gesante van geweld - Andreas du Plessis / Andreas duPlessis (1981). Fiesta Boeke no 23
9. Die nar lag laaste - Andreas du Plessis / Andreas duPlessis (1982) Deel van NAR trilogie  (
Ou Kaapse verhaal)
10. Kante van die storm - Andreas du Plessis / Andreas duPlessis (1982). Fiesta Boeke
11. Roofuil oor Delta - Andreas du Plessis / Andreas duPlessis (1983). Fiesta Boeke
12. Die prooi is blond - Andreas du Plessis / Andreas duPlessis (1984). Fiesta Boeke
13. Bruid vir 'n rower - Andreas du Plessis / Andreas duPlessis
14. Die nar ry snags - Andreas du Plessis / Andreas duPlessis Deel van NAR trilogie  (
Ou Kaapse verhaal)

Hans malan superspeurder Prinses sonder vaderland Andreas DuPlessis Fiestaboeke

Prinses sonder vaderland
Geskryf deur Andreas du Plessis / Andreas DuPlessis
 (1979 uitgawe).
‘n Hans Malan - Superspeurder.
 Fiesta Boeke no 18

 

Hans Malan superspeurder Vrou_in_n_vangstrik Andreas_Duplessis

Vrou in 'n vangstrik
geskryf deur Andreas duPlessis  / Andreas du Plessis
‘n Hans Malanreeks - Superspeurder
1979 asook 2009 her-uitgawe
Fiesta Boeke no 18

'n Meisie sonder geheue vlug vir haar lewe en klop by super-speurder Hans Malan om hulp aan. Wie is sy? En waarom wil die duiwelse dokter Ruggi en die swendelaar Luca Lavagni haar om die lewe bring? 

Hans malan superspeurder Gesante_van_geweld Andreas DuPlessis

Gesante van geweld
Geskryf deur Andreas du Plessis / Andreas DuPlessis. (1981uitgawe ).
Fiesta Boeke no 23

‘n Houerskip wat uit Amerika na Suid-Afrika onderweg was, vergaan in ‘n storm. Een van die houers spoel aan die Noordweskus van Kaapstad uit, naby die plek waar ‘n span wetenskaplikes navorsing doen.

En skielik begin die vreeslikste en rilwekkendste avonture denkbaar. Bleek wesens verskyn in die nag wn kan skynbaar nie deur koeŽls gestuit word nie. Om alles te kroon, stel ‘n pragtige Amerikaanse meisie en van haar vriende op ‘n amper vreemde manier belang in die houer en die bleek mans.

Sake ontwikkel snel in hierdie verhaal wat as een van die spannendste in sy soort in Afrikaans beskryf kan word.

 

Andreas_Duplessis Nar_ry_weer NARtrilogie1

Die Nar ry weer
geskryf deur Andreas Duplessis  /
Andreas du Plessis
1981 uitgegee

Deel van die NAR trilogie
Ou Kaapse verhaal

Die jong Kaapse boer, Valken de Leur, keer na sy geboorteland, KaspiŽ terug .... kliek hier om meer te lees van die NAR-reeks boeke

 

 

Lees ook die Buiter reeks van Gerrie Radloff

Lees ook die Oloff seerower reeks

Andreas_Duplessis Die_Nar_lag_laaste NARTRILOGIE NAR Trilogie Kaapseverhale  Andreas_Duplessis Die_Nar_lag_laaste Kaapseverhaal 2 NARTRILOGIe

DIE NAR LAG LAASTE
Geskryf deur ANDREAS DUPLESSIS / Andreas du Plessis
eerste uitgawe:  1982 - Fiesta Boeke
Deel van die NAR trilogie

Ou Kaapse verhaal

Prins Felipe, met ‘n ruie baard as vermomming, word deur die goeweneur onder ‘n skuilnaam as offisier in die Kaapse milisie aangestel. Dit geen hom die vryheid om sy aartsvyand, die NAR, te jag...    kliek hier om meer te lees van die NAR-reeks boeke

 

Die nar ry snags Andreas duPlessis NArtilogie Kaapseverhale

DIE NAR RY SNAGS
Geskryf deur ANDREAS DUPLESSIS / Andreas du Plessis
eerste uitgawe:  ?? - Fiesta Boeke
Deel van die NAR trilogie

Ou Kaapse verhaal

 kliek hier om meer te lees van die NAR-reeks boeke

 

 

Lees ook die Buiter reeks van Gerrie Radloff

Lees ook die Oloff seerower reeks

 

 

Bruid vir ín rower Andreas du Plessis Kaapseboeke verhaal

Bruid vir ‘n rower
Geskryf deur ANDREAS DUPLESSIS / Andreas du Plessis
eerste uitgawe:  ??

 

Jacques Andres het verskeie boeke in die Nina-reeks geskryf

Lees ook die Buiter reeks van Gerrie Radloff

Kante van die storm Andreas duPlessis boeke speurder hans malan

Kante van die storm
speurverhaal / avontuurverhaal deur Andreas du Plessis / Andreas duPlessis
(1982 uitgawe). Fiesta Boeke

 

Die prooi is blond Andreas duPlessis boeke speurverhale hans malan

Die prooi is blond
 Avontuurverhaal / speurverhaal geskryf deur Andreas du Plessis / Andreas duPlessis
(Boek ‘n 1984 uitgawe). Fiesta Boeke

 

Boekvesamelaar se droom... Afrikaanse boeke, Africana, boeke, Akrikaanse kinderboeke, Afrikaanse kinderreekse, Boereoorlog, Grensoorlog, Geskiedenis, Christelike boeke,, Afrikaanse liefdesverhale

Logo---nuwe-webtuiste-2015