Die Frik Vorster speurreeks handel oor ‘n Polisieman wat later privaatspeurder geword het en wat altyd sorg dat geregtiheid geskied. Die Frik Vorster speurreeks is geskryf deur Tinus Brown en verskeie van die boeke is in die KLUB 707 reeks ingesluit. Die reeks sluit onder ander in:

  1. Die een se dood - Tinus Brown, 1985 - ‘n Frik Vorster speurreeks/ KLUB 707 boek / speurreeks
  2. Dood het ‘n oorsaak, deur Tinus Brown. 1986. ‘n Frik Vorster speurreeks/ KLUB 707 boek / speurreeks
  3. Een dood skuldig, 1983. - Tinus Brown - ‘n Frik Vorster speurreeks/ KLUB 707 boek / speurreeks
  4. Tot die dood ons skei, 1987. deur Tinus Brown. ‘n Frik Vorster speurreeks/ KLUB 707 boek / speurreeks
  5. Brown_tinus Die een se dood frik vorster2

Die een se dood
Geskryf deur Tinus Brown
‘n Frik Vorster speurverhaal - lees nog van ander boeke in die KLUB 707 reeks
lees meer oor die boek - kliek hier

 

Bo  Tuis_2

BROWN_Tinus_Dood_het_n_oorsaak_KLUB707 Tinus_Brown1

Dood het ‘n oorsaak
Geskryf deur Tinus Brown

‘n Frik Vorster speurverhaal - lees nog van ander boeke in die KLUB 707 reeks
lees meer oor die boek ...

Frik Vorster soek nie na opwinding en avontuur nie, die dinge loop op sy spoor en gryp hom vas. Daarom is dit nie snaak nie dat ‘n onskuldige gesprek met ‘n mooi weerkundige hom binne enkele ure hom in ‘n lewensgevaarlike situasie dompel.

En gevaarlik is dit verseker. die pragtige Estelle Raubenheimer, die eerste vrou in ‘n lang tyd wat Frik Vorster se hartsnare roer, sterf ‘n aaklige dood terwyl Frik slegs magteloos kan toekyk. Maar dit laat hom ‘n onwrikbare besluit neem om vergelding te eis van haar modenaars.

Frik vorster begin soek na die motief vir die moord, die oorsaak vir haar dood, en krap ‘n byna ongelooflike komplot oop; hy kan nie eens daaraan twyfel nie dat ‘n weermanupileerder letterlik miljoene in Suid-Afrika kan laat sterf deur net een knoppie te druk.

dit moet verhoed word... en slegs Frik Vorster kan dit doen.

Dood het ‘n oorsaak is ‘n riller wat ‘n mens se hare laat rys by die gedagte dat die fiksiegebeure so maklik werklikheid kan word

 

Bo  Tuis_2

Brown_tinus Tot die dood ons skei frik vorster speurreeks klub707

Tot die dood ons skei
Geskryf deur Tinus Brown

‘n Frik Vorster speurverhaal - lees nog van ander boeke in die KLUB 707 reeks

 

Bo  Tuis_2

 

Logo - nuwe webtuiste 2015

Boekvesamelaar se droom... Afrikaanse boeke, Africana, boeke, Akrikaanse kinderboeke, Afrikaanse kinderreekse, Boereoorlog, Grensoorlog, Geskiedenis, Christelike boeke,, Afrikaanse liefdesverhale