Ons het verskeie takke geleë in die pragtige Jakarandastad - Pretoria. Ons boekwinkels is versprei reg-oor Pretoria en is geleë in verskeie winkelsentrums :

 

Monumentpark-tak

Geleë te Monumentparkwinkelsentrum, Skilpadweg 63, Monumentpark

Tel : 012 346 6738

Lizmar-books-Lizmar-boeke-Monumentpark-Africana--klein (1)

Ure : Maandae - Vrydae : 10h00- 18h00

         Saterdae : 09h00- 14h00

Gesluit: Sondae & vakansiedae

 

Equestria-tak

Geleë te Equestriawinkelsentrum, h/v Furrow- en Simon Vermotenstrate, Equestria

Tel : 012 807 2710

Lizmar-books-lizmar-boeke-Equestria-venster-medium-kinderboeke

Ure : Maandae - Vrydae : 10h00- 18h00

         Saterdae : 09h00- 14h00

Gesluit: Sondae & vakansiedae

 

Magalieskruin-tak

Geleë te Magalieskruinwinkelsentrum, Braam Pretoriusstraat, 568, Magalieskruin

Tel : 012 567 2522

Lizmar-boeke-books-Doornpoort-venster-klein-Afrikana

Ure : Maandae - Vrydae : 10h00- 18h00

         Saterdae : 09h00- 14h00

Gesluit: Sondae & vakansiedae

 

Elarduspark-tak

Geleë te Dakotastraat 570, Elarduspark

Ongelukkig is ons daagliks besig met die aankoop en versending van boeke en is nie altyd by ‘n landlyn beskikbaar nie

Tel : 012 345 4040 (slegs per afspraak)

Sel 083 253 4932

Ons boekwinkels hou ‘n groot verskeidenheid van boeke wat die volgende afdelings insluit:

Boekvesamelaar se droom... Afrikaanse boeke, Africana, boeke, Akrikaanse kinderboeke, Afrikaanse kinderreekse, Boereoorlog, Grensoorlog, Geskiedenis, Christelike boeke,, Afrikaanse liefdesverhale

Logo---nuwe-webtuiste-2015