Daar is vele kinderboeke en kinder-reekse. Sommige is egter immergroen en die boeke  / of kinderreekse sal nog vir baie jare deur kinders self gelees word of deur ‘n ouer of ouma of oupa aan die kleinkinders voorgelees word. Van die reekse sluit is:

  1. Die Bybel vertel-reeks - eerste uitgawes was in die 1981 / 1982’s (Illustrasies deur Kees de Kort)
  2. Diereboeke - kinderboeke en jeugboeke met diere as tema
  3. Jannie sprinkaanbeentjies
  4. Appelboom Ouma
  5. Walt Disney reeks kinderboeke / Walt Disney boekklub kinderboeke
  6. Spookstories / Rillers / Grillerstories / Grillers
  7. Skoolleesboekies - sluit in Nuwe Silwerboomreeks / Jeugland reeks / Goue reeks ens

 

Boekvesamelaar se droom... Afrikaanse boeke, Africana, boeke, Akrikaanse kinderboeke, Afrikaanse kinderreekse, Boereoorlog, Grensoorlog, Geskiedenis, Christelike boeke,, Afrikaanse liefdesverhale

Logo---nuwe-webtuiste-2015