Walt Disney se wÍreld van lees. Hierdie reeks bestaan uit nuwe stories en avonture en spesiale verwerkings van klassieke Disneyverhale. Donald, Mickey, Dumbo, Bambi en al die ander Disney-gunstelinge is hier om elke kind te help om die “wonderwÍreld van lees” te ontdek.

Met die gebruik van eenvoudige woordeskat en opwindende nuwe illustrasies wat die teks volledig verduidelik, is hierdie boeke ontwerp om kinders aan te moedig om self te lees. ‘n Alternatief is om ook die skoolleesboekies van ouds vir kinders aan te skaf. Dit sluit in reekse soos die Silwerboom-reeks en Trap-der-jeug-reeks ens. Kliek hier vir meer inligting

Die Walt Disney boekklub / Walt Disney kinderboeke sluit onder andere die volgende boeke in:

    1. 101 DalmasiŽrs - Walt Disney se boekklub (Afrikaanse kinderboeke)
    2. 101 DalmasiŽrs - Skattejagters - Walt Disney se boekklub (Afrikaanse kinderboeke)
    3. Ali Baba en die 40 rowers - Disney se boekklub (Afrikaanse kinderboeke)
    4. Alace in Wonderland - Walt Disneyboekklub / Walt Disney boeke (Afrikaanse kinderboeke)
    5. Aladdin - Disney se boekklub (Afrikaanse kinderboeke)
    6. Aladdin en die Dansende Prinses - Disney se boekklub (Afrikaanse kinderboeke)
    7. Aladdin en sy Wonderlamp - Disney se boekklub (Afrikaanse kinderboeke)
    8. Aspoestertjie - Disney se boekklub (Afrikaanse kinderboeke)
    9. Aspoestertjie se muise fok Lucifer se kat - Walt Disneyboekklub / Walt Disney boeke
    10. Atlantis : Die verlore ryk - Walt Disneyboekklub / Walt Disney boeke (Afrikaanse kinderboeke)
    11. Brave - Walt Disneyboekklub / Walt Disney boeke (Afrikaanse kinderboeke)
    12. Die aristokatte en die verlore halssnoer - Disney se boekklub (Afrikaanse kinderboeke)
    13. Die Avonture van Meneer Padda - Disney se boekklub
    14. Baasspeurder Muis - Disney se boekklub / Walt Disney boeke in Afrikaans
    15. Bambi - Walt Disneyboekklub / Walt Disney boeke in Afrikaans
    16. Bambi verdwaal - Disney se boekklub
    17. Bambi word groot - Walt Disneyboekklub / Walt Disney boeke in Afrikaans
    18. Broer Beer - sneeupret - Walt Disneyboekklub / Walt Disney boeke
    19. Broer Haas en sy maats - Disney se boekklub
    20. Broer Haas se slimstreke - Disney se boekklub (Afrikaanse kinderboeke)
    21. Chip en Dale se Nuwe Huis - Disney se boekklub (Afrikaanse kinderboeke)
    22. Die Aristokatte - Disney se boekklub (Afrikaanse kinderboeke)
    23. Die dapper kleremakertjie - Disney se boekklub (Afrikaanse kinderboeke)
    24. Die drie vartjies - Walt Disney boeke
    25. Die groot, gulsige wolf en wolfie - Walt Disneyboekklub / Walt Disney boeke
    26. Die heuningboom - Walt Disneyboekklub / Walt Disney boeke in Afrikaans
    27. Die Keiser se Nuwe Klere - Disney se boekklub
    28. Die Kersfeeshelpers - Walt Disneyboekklub / Walt Disney boeke
    29. Die klein meerminnetjie - Walt Disneyboekklub / Walt Disney boeke (Afrikaanse kinderboeke)
    30. Die Klokluier van Notre Dame - Disney se boekklub (Afrikaanse kinderboeke)
    31. Die Leeukoning - Walt Disneyboekklub / Walt Disney boeke in Afrikaans
    32. Die Oerwoudboek - Walt Disneyboekklub / Walt Disney boeke in Afrikaans
    33. Die ongelooflikes - Walt Disneyboekklub / Walt Disney boeke in Afrikaans
    34. Die oolifant fliek - Walt Disneyboekklub / Walt Disney boeke in Afrikaans
    35. Die prinses en die padda - Walt Disneyboekklub / Walt Disney boeke
    36. Die prinses wat nooit gelag het nie - Walt Disneyboekklub / Walt Disney boeke
    37. Die redders - Disney se boekklub
    38. Die Redders - Moeilikheid in Duiwelsbaai - Disney se boekklub
    39. Die slapende prinses - Disney se boekklub
    40. Die spookhuispartytjie - Walt Disneyboekklub / Walt Disney boeke
    41. Die swaard in die rots - Disney se boekklub
    42. Die Tier fliek (die Tierfliek) - Disney se boekklub
    43. Die towenaar se leerling - Walt Disneyboekklub / Walt Disney boeke
    44. Die wildernis - Walt Disneyboekklub / Walt Disney boeke (Afrikaanse kinderboeke)
    45. Dinosourus - Disney se boekklub (Afrikaanse kinderboeke)
    46. Disney se broer beer - Walt Disneyboekklub / Walt Disney boeke (Afrikaanse kinderboeke)
    47. Disney se Pocahontas - Disney se boekklub (Afrikaanse kinderboeke)
    48. Domkop Raak Weg - Disney se boekklub (Afrikaanse kinderboeke)
    49. Donald Duck, die Bergklimmer - Disney se boekklub (Afrikaanse kinderboeke)
    50. Donald Duck se slegte dag - Walt Disneyboekklub / Walt Disney boeke (Afrikaanse kinderboeke)
    51. Dumbo - Disney se boekklub (Afrikaanse kinderboeke)
    52. Dumbo die olifant wat kon vlieg - Disney se boekklub
    53. Dumbo - op land op see en in die lug - Disney se boekklub
    54. Goofy en die seerowerskat - Walt Disneyboekklub / Walt Disney boeke
    55. Goofy-van-die-bult - Walt Disneyboekklub / Walt Disney boeke in Afrikaans
    56. Goofy Speel Huisvrou - Disney se boekklub
    57. Gulliver Mickey - Disney se boekklub / Walt Disney boeke in Afrikaans
    58. Hennetjie Pen en die groot nare wolf - Disney se boekklub
    59. Hercules - Walt Disneyboekklub / Walt Disney boeke
    60. Hiawatha en die Groot Vloed - Disney se boekklub / Walt Disney boeke in Afrikaans
    61. Hiawatha jag ’n beer- Disney se boekklub (Afrikaanse kinderboeke)
    62. Karnallie kom tot die redding - Disney se boekklub (Afrikaanse kinderboeke)
    63. Karnallie red die huis - Walt Disneyboekklub / Walt Disney boeke (Afrikaanse kinderboeke)
    64. Karre - Walt Disneyboekklub / Walt Disney boeke (Afrikaanse kinderboeke)
    65. Kersfees by ouma Eend op die plaas - Disney se boekklub (Afrikaanse kinderboeke)
    66. Klein Hiawatha - Disney se boekklub
    67. Klein Hiawatha die dapper jagter - Walt Disneyboekklub / Walt Disney boeke
    68. Kluisenaar van Notre Dame - Walt Disneyboekklub / Walt Disney boeke
    69. Knoopsop - Disney se boekklub / Walt Disney boeke in Afrikaans
    70. Knopiesop - Walt Disneyboekklub / Walt Disney boeke in Afrikaans
    71. Lady en die vabond - Walt Disneyboekklub / Walt Disney boeke in Afrikaans
    72. Lammie, die beteuterde leeu - Disney se boekklub (Afrikaanse kinderboeke)
    73. Lilo en Stitch in Afrikaans - Walt Disneyboekklub / Walt Disney boeke
    74. Meneer padda skrik groot - Disney se boekklub (Afrikaanse kinderboeke)
    75. Mickey en die towermantel - Disney se boekklub (Afrikaanse kinderboeke)
    76. Mickey en die boontjierank - Disney se boekklub (Afrikaanse kinderboeke)
    77. Mickey en Goofy se wÍreldvaart - Walt Disneyboekklub / Walt Disney boeke
    78. Mickey Muis se Toorboek - Disney se boekklub
    79. Monsters Mpy - Walt Disneyboekklub / Walt Disney boeke
    80. Mowgli en Kaa, die slang - Walt Disneyboekklub / Walt Disney boeke
    81. Mulan - Disney se boekklub
    82. ‘n Plekkie op die plaas - Walt Disneyboekklub / Walt Disney boeke
    83. Nemo is soek - Walt Disneyboekklub / Walt Disney boeke
    84. Op soek na Nemo : ‘n tydelike haai-pa - Walt Disneyboekklub / Walt Disney boeke
    85. Ouma Eend se klein helpertjies - Disney se boekklub
    86. Peter Pan - Walt Disneyboekklub / Walt Disney boeke
    87. Peter Pan en kaptein Hook - Disney se boekklub
    88. Pieter en die wolf - Disney se boekklub
    89. Pinocchio - Disney se boekklub
    90. Pinocchio en die Preteiland - Disney se boekklub
    91. Pinocchio en sy poppespel-avontuur - Disney se boekklub (Afrikaanse kinderboeke)
    92. Pluto die speurder - Walt Disneyboekklub / Walt Disney boeke
    93. Pocahintas - Disney se boekklub (Afrikaanse kinderboeke)
    94. Pooh se olifant fliek - Walt Disneyboekklub / Walt Disney boeke
    95. Poeh se olifant fliek - Walt Disneyboekklub / Walt Disney boeke
    96. Raponsie - Walt Disneyboekklub / Walt Disney boeke (Afrikaanse kinderboeke)
    97. Robin Hood wen weer - Disney se boekklub (Afrikaanse kinderboeke)
    98. Robin Hood en die groot koetsroof - Disney se boekklub (Afrikaanse kinderboeke)
    99. Robin Hood en die verjaardagpennie - Disney se boekklub
    100. Sinbad en die rowervoŽls - Walt Disneyboekklub / Walt Disney boeke
    101. Skoonlief en die Ondier - Disney se boekklub
    102. Slapende prinses - Walt Disneyboekklub / Walt Disney boeke
    103. Simba die Waarseer - Disney se boekklub / Walt Disney boeke in Afrikaans
    104. Simba en Nala help vir Bomo - Walt Disneyboekklub / Walt Disney boeke
    105. Sir Goofy en die Draak - Disney se boekklub (Afrikaanse kinderboeke)
    106. Sneeuwitjie en die Sewe Dwergies - Disney se boekklub (Afrikaanse kinderboeke)
    107. Toy Story - Afrikaanse uitgawe - Disney se boekklub
    108. Toy Story 2 - Afrikaanse uitgawe - Walt Disneyboekklub / Walt Disney boeke
    109. Toy Story 3 - Afrikaanse uitgawe - Walt Disneyboekklub / Walt Disney boeke
    110. Varkentjie se groot rol - Disney se boekklub (Afrikaanse kinderboeke)
    111. Vossie die vos en Jasper die jaghond - Walt Disneyboekklub / Walt Disney boeke
    112. Vossie en Wimpers - Disney se boekklub (Afrikaanse kinderboeke)
    113. Wall-E - Walt Disneyboekklub / Walt Disney boeke (Afrikaanse kinderboeke)
    114. Winnie-die-Poo en Tier ook - Disney se boekklub (Afrikaanse kinderboeke)
    115. Winnie-die-Poeh en Ie-Oh se dag - Disney se boekklub (Afrikaanse kinderboeke)
    116. Winnie-die-Poeh en ‘n goeie nagrus - Walt Disneyboekklub / Walt Disney boeke

    Walt Disney boekklub 101_Dalmasiers_Skattejagters

101 DalmasiŽrs - Die skattejagters
Walt Disney boekklub / Afrikaanse kinderboeke om kinders te leer lees

Walt Disney boekklub Bambi_Verdwaal

Bambi verdwaal
Walt Disney boekklub / Afrikaanse kinderboeke om kinders te leer lees

Walt Disney boekklub Die_Klein_Meerminnetjie_Walt_Disney

Die klein meerminnetjie
Oorvertel deur Sonia Gouws
1993 Disney boekklub uitgawe
Walt Disney boekklub / Afrikaanse kinderboeke om kinders te leer lees

Walt Disney boekklub Die_Leeukoning

Die Leeukoning
1994 uitgawe van Disney boekklub
Walt Disney boekklub / Afrikaanse kinderboeke om kinders te leer lees

Walt Disney boekklub Die_Redders

Die Redders
Walt Disney boekklub / Afrikaanse kinderboeke om kinders te leer lees

Walt Disney boekklub Die_Slapende_Prinses

Die slapende prinses
Walt Disney boekklub / Afrikaanse kinderboeke om kinders te leer lees

 

 

Lees meer oor die skoolleesboekies: Silwerboomreeks

Lees meer oor die skoolleesboekies: Trap-der-jeug-reeks

Baas en mossie

Sus en Daan

walt disney versameling boek kinders afrikaans

Walt Disney Boeke in afrikaans
GulliverMickey
Sneeuwitjie en die sewe dwergies
Dumbo die olifant wat kon vlieg

Pinocchio en die Preteiland

 

Wat Disney Hiawatha en die Groot Vloed

Hiawatha en die Groot Vloed 
Disney se boekklub / Walt Disney boeke in Afrikaans

Walt Disney boekklub Die_Tier_Fliek

Die Tier Fliek
Disney se boekklub / Walt Disney boeke in Afrikaans

Walt Disney boekklub Lady_en_die_Vabond

Lady en die Vabond
Disney se boekklub / Walt Disney boeke in Afrikaans

Walt Disney boekklub Meneer_Padda_Skrik_Groot

Meneer Padda skrik groot
Disney se boekklub / Walt Disney boeke in Afrikaans

Walt Disney boekklub Robin_Hood_en_die_Verjaardagpennie

Robin Hood en die verjaarsdagpennie
Disney se boekklub / Walt Disney boeke in Afrikaans
 

Walt Disney boekklubMulan

Mulan
Disney se boekklub / Walt Disney boeke in Afrikaans
 

Walt Disney Peter_Pan

Peter Pan
Disney se boekklub / Walt Disney boeke in Afrikaans

 

 

Boekvesamelaar se droom... Afrikaanse boeke, Africana, boeke, Akrikaanse kinderboeke, Afrikaanse kinderreekse, Boereoorlog, Grensoorlog, Geskiedenis, Christelike boeke,, Afrikaanse liefdesverhale

Logo---nuwe-webtuiste-2015