Skoolleesboekies is sekerlik een van die suksesverhale van die “Ou” Suid-Afrika; menige leerlinge het so Afrikaans leer lees en dit was dan ook die begin van waar leerlinge/kinders se liefde vir lees vandaan gekom het. Dis is daarom nie verbasend dat die boekies vandag nog gesog is by Ouma’s en Oupa’s, ouers, onderwysers en skole nie.

Van die reekse wat by die Departementele skole gebruik was sluit in:

  1. Alabama-reeks (skoolleesboekies)
  2. Boeke vir almal-reeks(skoolleesboekies)
  3. Die goue reeks(skoolleesboekies)
  4. Die President-reeks(skoolleesboekies)
  5. Excelsior reeks(skoolleesboekies)
  6. Fontein-reeks(skoolleesboekies)
  7. Jeugland-reeks(skoolleesboekies)
  8. Lente reeks(skoolleesboekies)
  9. Lenteboekie-reeks(skoolleesboekies)
  10. Name wat leef-reeks(skoolleesboekies)
  11. NUWE Silwerboom reeks (skoolleesboekies)
  12. Silwerboom-reeks (skoolleesboekies)
  13. Silwersterretjie (skoolleesboekies)
  14. Sonneblom-reeks (skoolleesboekies)
  15. Trap der jeug-reeks (skoolleesboekies)
  16. Vry en bly-reeks (skoolleesboekies)
  17. Vuurpyl-reeks (skoolleesboekies)
  18. Pierewiet-reeks(skoolleesboekies)

Boekvesamelaar se droom... Afrikaanse boeke, Africana, boeke, Akrikaanse kinderboeke, Afrikaanse kinderreekse, Boereoorlog, Grensoorlog, Geskiedenis, Christelike boeke,, Afrikaanse liefdesverhale

Logo---nuwe-webtuiste-2015