Nuwe Silwerboom-reeks
(Afrikaanse leesboeke / skoolleesboekies)

Nuwe Silwerboom-reeks - Boek 1
Nuwe Silwerboom-reeks - Boek 2 - In en om die huis (Graad 1)
Nuwe Silwerboom-reeks - Boek 3 - Sus en Daan speel (Graad 1)
Nuwe Silwerboom-reeks - Boek 4 - Lekker maats (graad 2)
Nuwe Silwerboom-reeks - Boek 5 - Dae vol pret (graad 2)
Nuwe Silwerboom-reeks - Boek 6
Nuwe Silwerboom-reeks - Boek 7 - Grille en giere van diere (graad 3 / standerd 1)
Nuwe Silwerboom-reeks - Boek 8 - Stories van die see (graad 3 / standerd 1)
Nuwe Silwerboom-reeks - Boek 9 - Oos van die son
Nuwe Silwerboom-reeks - Boek 10 - Wes van die maan
Nuwe Silwerboom-reeks - Boek 11 - In vrye vlug
Nuwe Silwerboom-reeks - Boek 12 - Saam met die wind

Boeke met kortverhale vir kinders het vroeŽr veral in skole handboeke / skoolleesboekies verskyn. So was daar verskeie reekse soos die Silwerboom-reeks, Jeugland, Fonteinreeks, Diere en dinge reeks, Stories vir almal, Pierewiet-reeks en Alabama-reeks om maar net ’n paar te noem.

NUWE Silwerboomreeks boek 2 skool leesboekies

In en Om die Huis
Nuwe Silwerboomreeks
Skoolleesboekies saamgestel deur Susan Nicholas  en Johan Stassen
Graad 1
Boek no 2
Eerste druk was in 1980

Die woorde wat in hierdie boek voorkom, is dieselfde as die in Boek 1: Leespret.

Teen hierdie tyd is die aparte woorde alreeds aangeleer en sal die leerling dus daartoe in staat wees om die boek sonder hulp vlot te lees. die sal die leerling weer eens ‘n gevoel van bemeestering gee, en sy belangstelling in boeke en in lees bevorder.

Die aanvullende leesboek : SUS en DAAN SPEEL bevat ook geen nuwe woorde nie. Dit behoort die leerling se entoesiasme vir lees verder te bevorder omdat hy dit sonder hulp vlot sal kan deurlees.

NUWE Silwerboomreeks boek 2 skool leesboekies p2

Bestel boeke - tel 012 567 2522 (Magalieskruin) /

 012 346 6738 (Monumentpark)
/ 012 807 2710 (Equestria)

silwerboomreeks sus en daan skoolleesboekies

Sus en Daan speel
Nuwe Silwerboomreeks
Skoolleesboekies saamgestel deur Susan Nicholas  en Johan Stassen
Graad 1
Boek no 3
(Voorblad is egter die van die SILWERBOOM uitgawe)

 

 

Bestel boeke - tel 012 567 2522 (Magalieskruin) / 012 346 6738 (Monumentpark)
/ 012 807 2710 (Equestria)

silwerboomreeks NUWE -graad 2 lekker maatr

Nuwe silwerboom-reeks
Boek 4 - Lekker maats
n Afrikaanse leesboekie vir skoolleerlinge
Susan Nicholas en Johan Stassen
skoolleesboekies
Graad 2

 

Nuwe woorde geleer in die boek sluit in:

Bladsy 1 : speelwa, wys, leen
Bladsy 2 : Engin
bladsy 3 : span, bokke
Bladsy 4 : koop
bladsy 5 : stamp
Bladsy 6 : stap, dam, moes

so is dit al 75 bladsye nuwe woorde wat geleer word in die skooleesboekies

Nuwe Silwerboomreeks Boek 5 dae vol pret

Nuwe Silwerboom-reeks
Boek 5 - Dae vol pret

n Afrikaanse leesboekie vir skoolleerlinge
Susan Nicholas en Johan Stassen
skoolleesboekies
Graad 2

Inhoudsopgawe:

 

Bestel boeke - tel 012 567 2522 (Magalieskruin) / 012 346 6738 (Monumentpark)
/ 012 807 2710 (Equestria)

 

Nuwe sliwerboom-reeks boek 7 grille en giere van diere

Nuwe silwerboom-reeks
Boek 7 - Grille en giere van diere
n Afrikaanse leesboekie vir skoolleerlinge
Susan Nicholas en Johan Stassen
Graad 3 / standerd 1
skoolleesboekies

Inhoud:

  1. Waarom Dassie nie ’n stert het nie
  2. Olifant help vir Dassie
  3. Die koggelmandertjie
  4. Koggel en Padloper
  5. Vuurvliegie en vlermuis
  6. Die verjaardagmaan
  7. Gielie Geitjie en Poelie Padda gesels
  8. Gielie Geitjie en Poelie Padda soek kos
  9. Die skelm piet-my-vrou
  10. Oupa Uil
  11. Hoehoe, die groot arenduil

 

Bestel boeke - tel 012 567 2522 (Magalieskruin) / 012 346 6738 (Monumentpark)
/ 012 807 2710 (Equestria)

NUWE Silwerboomreeks boek 8 skoolleesboekies

Nuwe Silwerboom-reeks
Boek 8 - Stories van die see

n Afrikaanse leesboekie vir skoolleerlinge
Susan Nicholas en Johan Stassen
skoolleesboekies
Graad 3 / Standard 1

Inhoud

  1. Die vlot
  2. ‘n Vel vir ‘n seil
  3. van papirusbote tot seilskepe
  4. ‘n Seereis met ‘n seilboot
  5. Gevare op die see
  6. Onder die see
  7. Jafus en die meermin
  8. ‘n Dolfyn red Pieter se lewe

Die Nuwe Silwerboom boek beslaan 46 bladsye en is die Eerste uitgawe, derde druk  1983

 

 Kliek hier om terug te gaan na SKOOLLEESBOEKIES

 Kliek hier om terug te gaan na SKOOLLEESBOEKIES

NUWE SILWERBOOMREEKS boek 9 oos van die son

NUWE Silwerboom-reeks
Boek 9 - Oos van die son
’n Afrikaanse leesboekie vir skoolleerlinge
Susan Nicholas en Johan Stassen en Ina Wiid
skoolleesboekie

Inhoudsopgawe 

Afdeling A
Wolf en Jakkals
Die ryk arm koning
Die prinses van die rotte
Lalie help
Kennis maak
Reinart die Jakkals - Deel 1
Reinart die Jakkals - Deel 2
Kosbare Juwele
‘n Duif word ’n held
Lenie se rokkie
Hoe die Luiperd so baie kolle gekry het
Sannie maak ’n plan
Vyande en vriende
Damon en Pitias
Die tweeling
Die flukse hond
Die vrolike jong man
As jy nie sterk is nie!¶
Die slim muise
Sie slim nar
Mooi so
Jan is winkelier
Die arm vrou en die beursie
Die hasie en die leeu
Dink terwyl jy werk

Afdeling B
Leierskap
’n Telefoongids
Veldplante wat voedsel geword het - Deel 1
Veldplante wat voedsel geword het - Deel 2
‘n Uitnodigingskaartjie met ‚Äėn antwoordkaartjie
Papegaaie
Groot eters
Telegramme
Seeperdjies
Mielies en kleure
Bekendmakings
Valluik-spinnekoppe
Goud
’n Koerantberig (’n Nuusberig)
’n Bergskilpad
Klimplante
Waar kom poppe vandaan?
Die Woordeboek
Die spinorgane van spinnekoppe
Die Boesman
Advertensies
Kleure van voŽlvere 
Die oudste huise in Rome
Perdebye
Bloublasies

Bestel boeke - tel 012 567 2522 (Magalieskruin) / 012 346 6738 (Monumentpark)
/ 012 807 2710 (Equestria)

 

silwerboomreeks-boek 10 wes van die maan

NUWE Silwerboom-reeks
Boek 10 
Wes van die maan
n Afrikaanse leesboekie vir skoolleerlinge
Susan Nicholas en Johan Stassen en Ina Wiid
skoolleesboekies

Stories in die boek:

Afdeling A

  1. Neef Jakkals en oom Leeu
  2. Wie is die eienaar?
  3. Die dwergie-man
  4. Die seun en sy beuel
  5. Die klein boompie
  6. Die kraai en die ligbal - Deel 1
  7. Die kraai en die ligbal - Deel 2
  8. Tesius
  9. Die ysbeer
  10. Jan die Rower - Deel 1
  11. Jan die Rower - Deel 2
  12. Die muis en die heilige
  13. Die bok en die Ieeu
  14. Ek sing van die wind
  15. Die verhaal van ’n voelvroutjieÄ” Deel 1
  16. Die verhaal van ’n voelvroutjieÄ” Deel 2
  17. Die ryk man en die houtkapper
  18. Die brand in die rysvelde
  19. Thor en die reuse ” Deel 1
  20. Thor en die reuse ” Deel 2
  21. Sneeuwitjie
  22. Die veerman en die kindjie
  23. Die olifant en die maan
  24. Die waterskilpad en die bobbejaanlewer
  25. Hestertjie Haarnaald

Afdeling B

  1. Name van die weeksdae
  2. ’n Woordeboek
  3. Klanke
  4. Bobbejaanlewe
  5. Vuurwapens - seshonderd jaar oud
  6. Die eerste treinspoor in Suid-Afrika
  7. Telegramme
  8. Die water onder die aarde
  9. Proteas
  10. Afstandswapens
  11. Die beste vegters onder die bokke
    • Deel 1: die swartwitpens
  12. Die beste vegters onder die bokke
    • Deel 2: die gemsbok
  13. Gode in Egipte
  14. ‘n Telefoongids
  15. Stoom
  16. Senuweevesels in die liggaam
  17. Haaie
  18. Die marathon
  19. Hoe die vel die liggaam teen die skerp sonstrale beskerm
  20. Kamele
  21. ‘n Kasteel vir verdediging
  22. Toe talle Chinese boeke verbrand is
  23. Koring
  24. ‘n Brief
  25. Jagspinnekoppe
  26. Ridders se oorlogsklere
  27. Polsslag
  28. Verkleurmannetjies
  29. Bloeddruk
  30. Prag en praal

 Kliek hier om terug te gaan na SKOOLLEESBOEKIES

 Kliek hier om terug te gaan na SKOOLLEESBOEKIES

 

Bestel boeke - tel 012 567 2522 (Magalieskruin) / 012 346 6738 (Monumentpark)
/ 012 807 2710 (Equestria)

NUWE Silwerboomreeks boek 11 skool leesboekies

NUWE Silwerboom-reeks
Boek 11 
In vrye vlug
n Afrikaanse leesboekie vir skoolleerlinge
Susan Nicholas en Johan Stassen en Ina Wiid
skoolleesboekies se eerste uitgawe was in 1982 en ‘n vyfde druk reeds in 1993

Stories in die boek:

Afdeling A

  1. Haar vader se lewe gered
  2. Ballade van die hengelaar
  3. Eerlikheid
  4. Deur ‘n hond gered (lees ook ander diereverhale van honde)
  5. Oor die Drakensberg
    (lees ook oor Bloedrivier of tweede vryheidsoorlog)
  6. Marius by die see
  7. Dood van die wildegans
  8. Die verhaal van Siegfried - deel 1
  9. Die verhaal van Siegfried - deel 2
  10. Die verhaal van Siegfried - deel 3
  11. Oom Paul Kruger
  12. Eggo van Narcissus
  13. Die valdeur-spinnekop
  14. Kirilo
  15. Marthinus Oosthuizen
  16. Die beleg van Troje
  17. Klein ondeug (Jan F Cilliers)
  18. Sy eerste eeu
  19. Danie Smal
  20. Muskietejag
  21. Asbet se Kersfees
  22. Ghoen (lees ook ander diereverhale van honde)
  23. Klaas Vakie (Eugene Marais Gediggie)
  24. Masjilo en sy maats
  25. Dirkie Uys
  26. (lees ook meer oor Bloedrivier of tweede vryheidsoorlog)

Afdeling B

  1. Volstruise
  2. Elektriese treine
  3. Pokke
  4. Jeanne d’Arc
  5. Die ou masjiengeweer
  6. Vlooie
  7. Die rykdom van Afrika
  8. Moltreine
  9. Afrikaans in die skool
  10. Kraaie
  11. Kleredrag volgens wet
  12. ‘n Telegram
  13. Jagluiperds
  14. Mielies
  15. Skepe
  16. Rome - stad van Romulus en Remus
  17. ‘n Brief
  18. Kangaroes
  19. Piramides in Egipte
  20. ‘n Groot ontdekking in Transvaal
  21. Die “heilige vrou” van Parys
  22. Verklarende woordeboeke
  23. Blaasroes
  24. Dieontstaan van spoorweŽ
  25. Hoe Buffalo Bill sy naam gekry het
  26. Interessante voŽlpote - deel 1
  27. Interessante voŽlpote - deel 2
  28. Interessante voŽlpote - deel 3
  29. Steenkool
  30. Vloedgolwe
  31. Die land van die Navajo’s
  32. Aardbewings
  33. Vulkane
  34. ‘n Telefoongids
  35. Bestel boeke - tel 012 567 2522 (Magalieskruin) / 012 346 6738 (Monumentpark)
    / 012 807 2710 (Equestria)

 NUWE Silwerboomreeks boek 12 skoolleesboekies

Nuwe Silwerboom-reeks
Boek 12 - Saam met die wind
‘n Afrikaanse leesboekie vir skoolleerlinge
Susan Nicholas en Johan Stassen en Ina Wiid

¬ 

Afdeling A

  1. Wie die poort moes uit
  2. Loki se kaskenades (Spoedlees) - deur C. Louis Leipoldt
  3. Die twee tamboerslaners
  4. ’n Oulike plan
  5. Dapper en ek - deur A.G. Visser
  6. Nala en Damayanti (Spoedlees) - deur dr I.D. du Plessis
  7. Die legendariese Baufra (’n Egiptiese legende)
  8. Esopus - die man van fabels (Spoedlees)
  9. Eensaamheid
  10. Die slim regter
  11. Die skipbreukeling (’n Egiptiese legende) (Spoedlees)
  12. ’n Beer se goeie raad
  13. Die ossewa

 

Afdeling B

  1. Die Verenigde Koninkryk
  2. Handwapens
  3. Ludwig van Beethoven
  4. Satelliete
  5. Skepe
  6. Nigeri√ę
  7. Die teleskoop
  8. ‪n Wonderwerkie van die see
  9. Ruimte-ondersoeke
  10. Plante
  11. Japan
  12. Die aarde en sy son
  13. Een van die sewe wonders van die wêreld
  14. Kanale
  15. Hyskrane
  16. Brasili√ę
  17. Die aarde en sy maan
  18. Reisigers in die ruimte
  19. Hoe plante van voedsel voorsien word
  20. Makliker operasies
  21. Kanada
  22. Lewende ligte in die see
  23. Die lugskip
  24. Sweet
  25. Florence Nightingale
  26. Wes-Duitsland
  27. Stadsbeheer
  28. ‪n Reis na die maan
  29. Kan plante beweeg?
  30. Die Passiespel
  31. Nederland
  32. Alexander die Grote
  33. Die eerste vliegtuie
  34. Plankton
  35. Die aarde en sy lewe
  36. Egipte
  37. Die ontdekker van kieme
  38. Kanonne
  39. Die sel
  40. Verhale

 Kliek hier om terug te gaan na SKOOLLEESBOEKIES

 Kliek hier om terug te gaan na SKOOLLEESBOEKIES

 Kliek hier om terug te gaan na SKOOLLEESBOEKIES

 

Boekvesamelaar se droom... Afrikaanse boeke, Africana, boeke, Akrikaanse kinderboeke, Afrikaanse kinderreekse, Boereoorlog, Grensoorlog, Geskiedenis, Christelike boeke,, Afrikaanse liefdesverhale

Logo---nuwe-webtuiste-2015