Ons almal onhou nog ons kinderrympies - of ons dit nou by ons ouers of Ouma of Oupa of self in die skool geleer het, dit is een ding wat ons bybly. Dit gebeur dan ook dat die grysstof mens in die steek laat en mens soms die een reŽl van die kinderversie of kinderrympie vergeet. Dis is dan wat mens na boeke soek wat die sakie kan beredder en die inligting verskaf. Dit is dan wat mens besef dat die byna na die spreekwoordelike “naald in ‘n hooimied” is waarna mens soek.

Verder is min mammas en pappas daarvan bewus dat kleuterrympies ’n geweldige belangrike bousteen in hul kleuter se taalkundige en emosionele ontwikkeling vorm. Kenners oor leesvaardigheid en kinderontwikkeling het bevind dat kinders wat op vier jaar oud minstens agt kleuterrympies kan opsÍ; op agt gewoonlik die beste lesers in hul ouderdomsgroep is.

Daar is verskeie boeke met kinderversies en kinderrympies, maar om die inhoud van die boeke te kry is nie so maklik nie.

So dit is wat ons hier poog om te doen. Ons gee ‘n lys van boeke asook die versies en rympies daarin vervat,. Hier volg enkele boeke:

  1. Die turkse tapyt, 1979.Sprokies en rympies oorvertel deur Pieter W. Grobbelaar
  2. Eerste rympies vir kleuters - Berymings deur Philip de Vos, E.P. du Plessis, Pieter W. Grobbelaar, Leon Rousseau en W Versfeld kinderrympies kinderversies gediggies kinders kinder versies en rympies
  3. Kardoes. Eerste druk, 1972. Pieter W. Grobbelaar kinderrympies kinderversies gediggies kinders kinder versies
  4. My Skatkis Van Stories En Rympies, 145 klassieke stories en rympies saamgestel deur Nicola Baxter kinderrympies kinderversies gediggies kinders kinder versies en rympies
  5. Rympies vir kleuters - Leon Rousseau
  6. Rympies vir Pikkies en Peuters, saamgestel deur Riana Scheepers
  7. Wakker rakker rympies 1. Saamgestel deur Ellen Botha
  8. Wakker rakker rympies 2 Saamgestel deur Ellen Bothakinderrympies kinderversies gediggies kinders kinder vers
  9. Kleuterverseboek - saamgestel deur D.J. Oppermankinderrympies kinderversies gediggies kinders k
  10. Kleuter Verseboek - saamgestel deur D.J. Opperman
  11. Junior verseboek - saamgestel deur D.J. Opperman

kinderrympies kinderversies gediggies kinders kinder versies en rympies

 Pieter_W_GROBBELAAR Kardoes kinderboeke

Kardoes : Stories en rympies (1972)
Illustrasies deur Nikki Jones
Geskryf deur Pieter W Grobbelaar
Herdrukke in 1974, 1977, 1978, 1979, 1980, 1982 en 1992

Bekoorlike stories en rympies vir voorlees en selflees: daar is ‘n eend wat ‘n dief vang,
‘n verwaande speelgoedmotortjie wat ‘n motorhuis soek
‘n springerige mieliepit wat uit Vrou Tulle se yeterpot ontsnap
‘n doodgewone kat wat die ster van die sirkus word
en talle ander plesierighede

Inhoud:

Middagkoelte
Pos
Piet Blom
VoŽlvry
Goeie raad
Hoor hoe fluit die kookewiet
Gertjie die dapper gans
Motortjie Weemmm
Boomklim
Jannie Pannie
Jorsie
Maankaas
Flossie
Kiepie die springerige mieliepit
Lienkie en die duif
Polonie palop
Te laat
‘n Huis in die mis
Goggabie
Die sirkuskatte baljaar
Rensie en Raaitjie hardloop resies
ABC
Die lelikste padda
Tien klein seuntjies

 

Bo    Tuis_2

 Pieter W Grobbelaar biografie 1skrywer Afrikaanse boeke kinderboeke Grobbelaar PIETER W

Die turkse tapyt,
1979 uitgegee. Illustrasies deur Jo van Kampen
Sprokies en rympies oorvertel deur Pieter W. Grobbelaar

Inhoud:

Die tyurkse tapyt (Sprokie)
Flossie (Rympie)
Goeie raad (Rympie)
Die lelie-vrou (Sprokie)
Pos (Rympie)
‘n Huis in die huis (Rympie)
Die wiel draai (Sprokie)
die vrek (Sprokie)

Dis darem lekker om so ‘n speelmaat soos Pieter-Jan te hÍ, wat toorwoorde soos  “Hobbel-die-dobbel! Filo-fobbel! Wadria-popel! konstantinopel!” ken. Die toorwoorde verander ‘n gewone ou vuil mat in ‘n towertapyt. Pieter-Jan en Faanman word weggevoer en kan boonop kies hoe ver hulle in die tyd wil teruggaan. Dit kan baie opwindend, maar ook gevaarlik wees, soos die twee gou agterkom.

‘n Ander merkwaardige verhaal in die boekie van Pieter W. Grobbelaar is die legende van die skone Samara. Haar geliefde, graaf Dark, word op ‘n slinkse manier deur die jaloerse prinses Lal oortuig dat Samara ‘n ander liefhet, en hy verlat haar. In haar dwalende soeke na haar geliefde verander sy in ‘n melkwit lelieblom met ‘n goue hart.

Bo    Tuis_2

rympies RYMPIES vir PIKKIES en PEUTERS rympies versies kinder kleuterversies

Rympies vir Pikkies en Peuters,
saamgestel deur Riana Scheepers , Suzette Kotzť-Myburgh en Gertie Smit, opvoedkundige van Wellington
ideaal vir kleuters 0-2 jaar asook 3-5 jaar
Tafelberg uitgewers, 2015

Bo    Tuis_2

rympies MY SKATKIS van STORIES en Rympies versies kinder kleuterversies

My Skatkis Van Stories En Rympies
saamgestel deur Nicola Baxter
2013 uitgawe

’n Wonderlike versameling van 145 klassieke stories en
rympies vir kinders. Pragtige, kleurvolle prente illustreer die omvattende versameling dierestories, teddiebeerstories, geliefde sprokies, klassieke feŽverhale en tradisionele kinderverse. Hier is ’n storie of ’n rympie vir elke geleentheid, vir voorlees of selflees, vir speeltyd, storietyd of
slaaptyd - hier is iets vir elkeen!

Met Afrikaans deur Leon Rousseau en sy dogter, Wiesie Rousseau, en met eg-Afrikaanse berymings, deur o.m D.J Opperman, Elizabeth van der Merwe, E.P du Plessis en Willem Versveld, van klassieke kleuterverse.

 

rympies WAKKER RAKKER rympies kleuter versies kinder kleuterversies

Wakker rakker rympies - 1
saamgestel deur Ellen Botha

 

rympies WAKKER RAKKER rympies 2 kleuter versies kinder kleuterversies

Wakker rakker rympies - 2
saamgestel deur Ellen Botha en Roz Stockhal
2003 uitgawel

 

rympies vir kleuters Leon Rousseau1

Rympies vir kleuters
saamgestel deur Leon Rousseau

Inhoud

DIE VYF VINGERS
Duimpie, Pruimpie
Pinkie, gouelinkie
Duimpie en sy maats
Duimpie se os
Kleintjie Klikspaan
Duimeling

DIE VYF TONE
Plaaswerf
Vyf varkies
Vendusie

DIE GELAAT
Hierdie een klink
Muis soek die huis
MUIS bou ‘n huis
Dinker, Blinker
 

DIE LIGGAAMSDELE
Handjies klap, voetjies stap
Die taaibostou
Toontjie glip
Adam se seuns
Pas op!

KLOPRYME
My vader se perdjie
Die rit na Langebaan
Karbonkelberg
Die ses-span

KNIERYME
Hop, hop, perdjie
Die rit na die woud
Kyk hoe draf die perdjies
Ruiter te perd
Hok, hok, ry
Pa se stewels
Die wonder van Oranje

KIELIERYME
Gaan na die mark
Melkvaatjie
Neem ‘n Daler
Die honger bedelaar
Die ou mannetjie

DANS- en SPEELRYME
Mannetjie Maans
Die werf
oom Hans
Jannie
Pieter
Hop, Karlina, hop
Pierewiet, Pierewie

HANDSPELETJIES
Vrouevinger, kou ‘n vinger
Piepering
Platjie en Kompanjie

ETENSTYD
Geld
Hane popane
Melk in die huis
Anna Panna stekeldons
Koekies vir kindjieFlippie se eetlus
Kaapse lekkers
Die flukse eter
Repel skepsel
Ambraal se medesyne

SLAAPTYD
Drie kindertjies
Klaas Vakie kom
Veertien Engele
Aandstorie

KINDERGEBEDE
Biesie, bessie, bame
Korte mette
Verkwik
Vrugte

WIEGIELIEDJIES
Die skaap met witte voetjie
‘n koue nag
Kat en hond
Die bonte bok
Toekie en konterbont
Babatjie-myne
Soeja, Soeja, kindjie
Speelgoed
Slaap, kleine babatjie
Mamma sal help
Laat in die aand
Wolfie
Dollewera se honde
Diep in die nag
 

‘n MENIGE DIERE
Die apie
Baba swartskaap
Die kat is in die dam
Kaatjie Nelletjie
Blommetjie
Vlermuis
Die wind die waai
Die drie eendjies
Die bruidlof van voŽls
Die hondjie
Karalie! Karool!
oom kraai
Hennetjie pen
Vossie en sy bedelaars
Skilpadjie, skilpadjie
Hasie kalbassie
Die paddakoor
Eendjie platvoet
Die hoenderdief
Slak
Kater Kryseklou
Hans Vos
Jan Fiskaal
Jukke en skeie
Muisie, muisie
Ooievaar

OU BEKENDES
Ou juffrou Viljoen
Jan oom
Marietjie de mol
Jaap Augustyn
oompie Doompie
Griet slag ‘n kat
Oubaas Jan
Klein Japie de Vos
Griet en Pieter
Die hasiejag
Stom Piet Gouws
Maretjies
Fiedeldiedom
Annabella
Pimpel en pers
Die mossiedosie
Die drie sussies
Die soldatevrou
Die lompe klompers
Die Kuiper
Die huis van Koos Delport
Ou mamma Lafras en haar hond
Tom, Tom, Pyperseun

KOM ONS LEER DIE ABC
Vang ‘n Heks
ABC-boek
Die tragiese dood van ‘n appeltert
Die outydse ABC
Die bondige ABC
Die diere-ABC
Z staan alleen

EERSTE ONTDEKKINGS
Al wat suur is
Mooi en lelik
Weg was Jan!
ReŽnboog
Teenoorgesteldes
Die twaalf ure
Die Fransman
Tien vingers
Smorens om vyf
Die groot spat
Wind en weer

BOERESPELLINGS
Wat spel Hermaans Krynaud?
Wat spel Ralie Loog?
Wat spel Abram en sy vrou?
Wat spel Okkie Walter?s
Wat spel Tom Berry?
Wat spel Wouter Steyn?
Wat spel Piet van Jaarsveld?
Wat spel Dot Botha?
Wat spel Jan Uys?
 

IN ‘n SLEGTE BUI
Stuurse kind
Bui wyk
Die wind die waai
Is jy kwaad?

 

 

Eerste rympie vir kleuters versies rympies kinders

Eerste rympies vir kleuters
Berymings deur Philip de Vos, E.P. du Plessis, Pieter W. Grobbelaar, Leon Rousseau en W Versfeld
Illustrasies deur Pamela Storey

Eerste rympies vir kleuters is ‘n versameling van twintig bekende en tradisionele kleuterversies vir die lekker voorlees en herhaal, maar ook gemik op kinders wat al self begin lees. Die teks is groot en duidelik en vermaaklike illustrasies sal ‘n jong kind se verbeelding prikkel. Hulle sal keer op keer die rympies wil lees, en hulle jare lank kan verlustig in hierdie boek waarin die woorde so sing en baljaar en sus.
 

Inhoud

Die muis en die klok - E.P. du Plessis
Jan en San - Philip de Vos
Jan Viljoen gespe sy skoen -  Philip de Vos
Sannie van Schoor - E.P. du Plessis
Hompie Dompie -  Philip de Vos
Ou koning Jan - Pieter W. Grobbelaar
Kom buite, kinders - E.P. du Plessis
Marietjie de Kol - Leon Rousseau
Hartsake - E.P. du Plessis
Drie katjies - E.P. du Plessis
Een en twee en drie en vier -  Philip de Vos
Bak en brou, bak en brou -  Philip de Vos
Baa, Baa, swart skaap -  Philip de Vos
Klein Willie walie -  Philip de Vos
Vier-en-twintig spreeus - E.P. du Plessis
Blou wagtertjie - Leon Rousseau
Karalie Karool! - W Versfeld (gewysig)
Marie het ‘n lammetjie -  Philip de Vos
Teetyd - E.P. du Plessis
Ek sien die maan -  Philip de Vos

Eerste rympie vir kleuters hompie dompie versies rympies kinders

Eerste rympies vir kleuters
Berymings deur Philip de Vos, E.P. du Plessis, Pieter W. Grobbelaar, Leon Rousseau en W Versfeld
Illustrasies deur Pamela Storey

Bladsy 17 - Hompie Dompie versie
 

 

 

 

Boekvesamelaar se droom... Afrikaanse boeke, Africana, boeke, Akrikaanse kinderboeke, Afrikaanse kinderreekse, Boereoorlog, Grensoorlog, Geskiedenis, Christelike boeke,, Afrikaanse liefdesverhale

Logo---nuwe-webtuiste-2015