Boeke met perdestories sluit in:

  1. Vakansie op Groen Heuwels - (perdestories deur Annette Spence)
  2. Nuwe gaste op Groen Heuwels - (perdestories deur Annette Spence)
  3. Mooinooi van Groen Heuwels- ( perdestories deur Annette Spence)
  4. Moleste op Groen Heuwels -  (perdestories deur Annette Spence)
  5. Kazora
  6. Die blokfluit - nuwe trap der Jeug (p84- Die swart hings)
  7. Die perdeskoen - perdestories deur CS Badenhorst
  8. Galop - perdestories deur Fanie Viljoen
  9. Stalmaats - Vrye teuel (perdestories deur Lize Roux)
  10. Stalmaats - Rivier perde (perdestories deur Lize Roux)
  11. Stalmaats - Perde drome (perdestories deur Lize Roux)
  12. Stalmaats - Komaan Karen! (perdestories deur Lize Roux)
  13. Stalmaats - Seeponies (perdestories deur Lize Roux)
  14. Stalmaats - Perdespeurders (perdestories deur Lize Roux)
  15. Stalmaats - Weghol rit (perdestories deur Lize Roux)
  16. Stalmaats - Anri se plan (perdestories deur Lize Roux)
  17. Stalmaats - Stormnag (perdestories deur Lize Roux)

 

galop Fanie Viljoen perdestories

Galop
perdestories deur Fanie Viljoen

Op die rug van ‘n perd, met die wind in jou hare en die wreld aan jou voete...
Kom klim in die saal en maak jou gereed vir ‘n wilde, avontuurbelaaite storierit.
Hierdie versameling perdestories sal enige jong perdeliefhebber se hart vinniger laat klop!

Stalmaats anri se plan perdestories

Stalmaats - Anri se plan (perdestories deur Lize Roux)

Stalmaats komaan karen perdestories

Stalmaats - Komaan Karen! (perdestories deur Lize Roux)
boek no 6 in die Stalmaats reeks

In die sesde boek in die Stalmaats-reeks, ls daar ’n besige tyd voor vir die Stalmaats. Anri, Karen en Megan moet oefen vir die perdekompetisie wat die vakansie plaasvind n dan hou die skool boonop ’n Pretdag om geld in te samel. Maar iets is verkeerd. Waarom tree Karen so skielik vreemd op? Oefen sy te hard met Prinses? En waarom wil sy nie vir haar beste vriende s wat is fout nie?  
 

Stalmaats perdedrome perdestories

Stalmaats - Perde drome (perdestories deur Lize Roux)

Anri mis haar beste maat en haar ou ryskool. Sy is sommer vies omdat haar pa na `n ander dorp verplaas is. Maar gelukkig ontmoet sy vir Megan en Karen, twee ruiters by haar nuwe ryskool. Sommer gou word Anri deel van die opwinding by die Dagbreek-ryskool... Sal Anri en haar nuwe maats gekies word vir die Stalmaats-span? Watter planne voer die katterige Vinette in die mou? Wat het gebeur met Thunder, die omgekrapte merrie waarvoor almal so bang is? En waaroor is Jacques met die mooi blou o so geheimsinnig? 
 

Stalmaats perdespeurders perdestories

Stalmaats - Perdespeurders (perdestories deur Lize Roux)
Stalmaats no 13

Die laaste week van die Desembervakansie het aangebreek. Anri, Megan en Karen kan nie wag om op Karen se tannie se plaas te gaan kuier nie. Tannie Alice boer met miniatuurperde en die meisies is opgewonde om die klein perdjies te leer ken. Iets is egter nie pluis op die plaas nie. Kort voor lank hou Anri en haar maats hul lyf speurder. Maar dan raak dinge gevaarlik ... 

Stalmaats rivierperde perdestories

Stalmaats - Rivier perde (perdestories deur Lize Roux)
Stalmaats no 14

Die nuwe skooljaar het aangebreek! Anri, Megan en Karen kan nie wag om uit te vind watter nuwe Stalmaats-avonture op hulle wag nie. Die nuwe jaar skop af met ’n groot verrassing. Vinette het skynbaar ’n splinternuwe blaadjie omgeslaan. Sy het haar streke gelos en is skielik vriendelik met almal ... sy stel selfs voor dat die Stalmaats ’n omgewingsbewaringsprojek aanpak! Kan Anri-hulle haar hierdie keer vertrou?

Stalmaats seeponies perdestories

Stalmaats - Seeponies (perdestories deur Lize Roux)
Stalmaats no 7

Dit gaan die lekkerste vakansie ooit wees! tien luilekker dae by die see... Sommer die eerste dag by Ankerpunt maak Anri en Megan `n ongelooflike ontdekking...Tussen die kranse bly `n trop geheimsinnige wilde ponies. Maar die ponies gan nie meer lank daar wees nie tensy iemand vinig `n plan maak. 

Stalmaats stormnag perdestories

Stalmaats - Stormnag (perdestories deur Lize Roux)

Stalmaats vryeteuls perdestories

Stalmaats - Vrye teuel (perdestories deur Lize Roux)
Stalmaats no 9

‘n Volle drieduisend rand! Anri, Megan en Karen kan hulle ore nie glo toe hulle uitvind hulle het die tweede prys in ’n groot fotokompetisie gewen nie. Maar wat gaan hulle met die wengeld doen? Na ‘n praatjie by die ryskool, kry Anri ’n briljante plan ...
 

Bestel boeke by:
 

Tel 012 567 2522 (Magalieskruin)
Tel 082 807 2710 (Equestria)
Tel 012 346 6738(Monumentpark)

Stuur epos - kliek hier

 

Boekvesamelaar se droom... Afrikaanse boeke, Africana, boeke, Akrikaanse kinderboeke, Afrikaanse kinderreekse, Boereoorlog, Grensoorlog, Geskiedenis, Christelike boeke,, Afrikaanse liefdesverhale

Logo---nuwe-webtuiste-2015