Meinige kinderverhale gebruik diere om die storie of boodskap oor te dra. Hier volg ‘n paar oulike en immergroen kinder en jeugboeke waar HONDE betrokke is:

  1. Die prinshond -  ‘n Hondestorie deur CS Badenhortst
  2. Jock van die bosveld  -  ‘n Hondestorie
  3. Kruppelpootjies -  ‘n Hondestorie deur CS Badenhortst
  4. Nonna se geheim -  ‘n Hondestorie  deur CS Badenhortst
  5. Roman en Robyn  -  ‘n Hondestorie deur HS van Blerk
  6. Rommel - die rotweiler -  ‘n Hondestorie Johann Bekker
  7. Steekbaard : die beste Afrikaanse hondestories deur Abraham H de Vries
  8. Steekbaard -  ‘n Hondestorie I.D. Lamprecht
  9. White fang - die wolfhond deur Jack London (LIBRI reeks)
  10. Waar’s Otto? (mini uitgawe) -  ‘n Hondestorie
  11. Waar’s Otto? -  ‘n Hondestorie
  12. Otto gaan stap -  ‘n Hondestorie
  13. Otto gaan skool toe -  ‘n Hondestorie
  14. Otte se verjaarsdagpartytjie
  15. Otto gaan strand toe -  ‘n Hondestorieboek
  16. Otto gaan sirkus toe -  ‘n Hondestorieboek
  17. Otto gaan plaas toe -  ‘n Hondestorieboek
  18. Otto se babasussie -  ‘n Hondestorieboek
  19. Otto slaap uit -  ‘n Hondestorieboek
  20. Otto speel in die park -  ‘n Hondestorieboek
  21. Otto se groot woordeboek -  ‘n Hondestorieboek
  22. Otto se kleure -  ‘n Hondestorieboek
  23. Otto se speelkis -  ‘n Hondestorie
  24. Otto se pretjaar -  ‘n Hondestorie
  25. Otto by die see - ‘n Hondestorieboek
  26. Sibi - C.H. Winkler / Eugene Marais
  27. Knakkie - C.H. Winkler
  28. Knakkie die boodskapper - C.H. Winkler
  29. Knakkie en die likkewaan - ‘n Hondestorieboek deur C.H. Winkler

  30. Bo   Tuis_2

CS_Badenhorst-kruppelpootjies_hondekinderstories_boek

Kruppelpootjies - C.S. Badenhorst
Hondestorie van ‘n kreupelhond en kreupelkind

Kinderboek oor 'n hondjie wat kruppel gebore is en vrolikheid bring in die lewe van 'n dogtertjie wat polio gehad het. Geillustreer deur Nan Rowley.

CS_Badenhorst-Die_prinshond_hond_kinderverhale

Die prinshond - C.S. Badenhorst
hondestorie oor lojaliteit
Hondestories vir kleuters / Honderverhale vir kinders

Die Prinshond is die verhaal waarin ons leer van honde-lojaliteit. Die prinshond se naam is eintlik Kaptein - en soos ‘n regte kaptein waak ons hondeheld oor die belange van sy noi, Elani. En net soos ’n mens ’n prins sal vertrou om die regte besluit op die regte tyd te neem, so vertrou Elani op Kaptein.

In Die Prinshond lees ons nie net van werklike gevare waarteen Kaptein vir Elani beskerm nie. Nee, hy het sy eie unieke manier om haar ook teen mense wat haar nie goedgesind is nie, te beskerm. So wys hy Linda, Elani se kwaadwillige niggie, ’n ding of twee.

Dis nogal van Linda dat hy die prinshond-benaming gekry het, ’n skeldnaam. Dan gebeur daar iets drasties, iets wat Linda laat besef dat sy met’n regte prinshond te doen het, nie met ’n hierjy stadsjapiehond nie.

Kaptein, held van almal in Die Prinshond, is ’n dier met ’n eie, sterk wil, n gesonde hondeverstand, en hy is in murg, been en pels werd om ’n prins te wees!

 

CS_Badenhorst-nonna_se_geheim_hondekinderboeke         CS_Badenhorst-nonna_se_geheim bo 2_hondekinderboeke

Nonna se geheim - C.S. Badenhorst
Hondestories vir kleuters / Honderverhale vir kinders

Bo   Tuis_2

hsvanblerk-romanenrobyn___tweespeurhondevandiepolisie

Roman en Robyn
 (Twee speurhonde) - H S van Blerk1964
hondestorie oor speurhonde van die S.A.P.
Hondestories vir kleuters / Honderverhale vir kinders

Elke kind en elke volwassene in Suid-Afrika weet van die Suid-Afrikaanse Polisie se speurhonde. Iedereen het al gelees van gevalle waar speurhonde die spoor gevolg het van ’n misdadiger en die booswig uiteindelik uitgesnuffel het in sy skuilplek.

Nou het H.S. van Blerk - na deeglike ondersoek - die storie geskryf van die intelligente, gevoelige diere. Hy het na die depot gegaan waar die honde opgelei word en kennis gemaak met die manne wat die werk doen. Die wonderlike verhale van die prestasies van die honde is aan hom vertel. Hy het self gesien hoe elke hond met eiendelose liefde en geduld opgelei word. Die soort insident waarin Roman en Robyn ’n rol speel, het werklik al plaasgevind met ’n Polisiehond, en die beskrywing van die afrigting is waar.

Die skrywer het sy verbeelding gebruik om ware feite saam te weef in ’n verhaal wat die leser sal boei tot op die laaste bladsye.

Bo   Tuis_2

Steekbaard Hondestories Abraham H devries

Steekbaard
die beste Afrikaanse hondestories deur Abraham H de Vries
Hondestories vir kleuters / Honderverhale vir kinders

Inhoud:

  1. Steekbaard - A.A.J. van Niekerk
  2. Agter die heining - Hennie Aucamp
  3. Rommel - Johann Bekker
  4. Die strik - Pirow Bekker
  5. Matie - Japie Coetzee
  6. Kleinjan en Brolloks - Lochner de Kock
  7. Die volbloed brak - Frieda de Villiers
  8. Die swart hond van Bruidegomsdraai - Abraham H. de Vries
  9. Oortjies se verlossing - Anton Dockel
  10. Die boerhond - I.D. du Plesis
  11. Susy - Doc Immelman
  12. Die vroedvrou kom betyds - Theuns Kotze
  13. Die wit hondjie - C. Louis Leipoldt
  14. Die alleenlopers - Freda Linde
  15. Die koms van Skilo - Jan Rabie
  16. Raffles - Rona Rupert
  17. Waaksaam op die vlug - Jan Spies
  18. Gedoriewaar loop hom vas - P.J. Schoeman
  19. Windstaan - A.A.J. van Niekerk
  20. Snippie se liefdes - A.A.J. van Niekerk
  21. Die sagmoedige monster - Dolf van Niekerk
  22. Snoep - Madeleine van Niekerk
  23. Drie kamerade - F.A. Venter
  24. Jacob & Jesica (en Veronica) George Weideman

Bo   Tuis_2

Otto_gaan_sirkus_toe_-Eric_Hill  Otto_gaan_strand_toe eric hill

Otto gaan sirkus toe en Otto gaan strand toe is maar 2 van die boeke in die reeks deur Eric Hill.
Die Otto reeks was vroeŽr in Engels as SPOT uitgegee
Hondestories vir kleuters / Honderverhale vir kinders

Otto_gaan_Plaas_toe-_Eric_hill_-groot     otto_hulle_dra_kostuums_-eric_hill

Otto_se_babasussie_-_Eric_hill   Otto_se_kleure_-Eric_Hill1

Lees meer oor die OTTO reeks - kliek hier
Hondestories vir kleuters / Honderverhale vir kinders

Bo   Tuis_2

 

Knakkie en die likkewaan -honderstories winklerCH

Knakkie en die likkewaan
geskryf deu C.H. Winkler
Illustrasies deur Ann Walton
Hondestories vir kleuters / Honderverhale vir kinders

hondestories knakkie die boodskapper hond Winckler ch

Knakkie die boodskapper
geskryf deu C.H. Winkler
Illustrasies deur Ann Walton
Hondestories vir kleuters / Honderverhale vir kinders

hondestories steekbaard id Lamprecht hondeverhaal honde boek

Steekbaard
Geskryf deur I.D. Lamprecht
Storie oor ‘n hond

 

Boekvesamelaar se droom... Afrikaanse boeke, Africana, boeke, Akrikaanse kinderboeke, Afrikaanse kinderreekse, Boereoorlog, Grensoorlog, Geskiedenis, Christelike boeke,, Afrikaanse liefdesverhale

Logo---nuwe-webtuiste-2015